Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Rastas and Lisa
Re: Rastas and Lisa [boodskap #85095 is 'n antwoord op boodskap #84971] Ma, 06 Oktober 2003 07:09 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
>
> (Praat jy "Hollands,"
> as ek mag vra. Hollands word net in 'n klein
> deel van die Nederlandse grondgebied gepraat,
> weet jy.)
>
> Gloudina
>

Ja, in die res van die Hollandse grondgebied praat ons Afrikaans!!!!

(Moenie verward raak met Fries nie)

Jy's vinnig om iemand kort te vat né. Ek sal die versoeking weerstaan en nie
té veel klem daarop lê nie, dan kom die res van mense op die groep dit
miskien nie agter nie...

Max__________________________________
Vorige onderwerp: Wetenskaplike Bewys
Volgende onderwerp: A.I. over ZA 2002
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:10:09 MGT 2024