Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Terug na Ou Medisyne?
Re: Bloedskenk [boodskap #84184 is 'n antwoord op boodskap #84180] Wo, 17 September 2003 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Regtig? Hoekom nie? Hulle toets dit mos vir alle siektes en goed? Betaal
> hulle jou nie in Amerika om bloed te skenk nie?

Dis wat ek gedink het want 'n ander Suid
Afrikaanse vriend het hier bloed geskenk. Maar
toe ek gegaan het het die antie vir my gevra waar
is ek vandaan omdat sy my aksent snaaks gevind
het. Toe ek sê Suid Afrika, toe sê sy ek mag nie
bloed skenk hier nie. Hulle het 'n lysie van lande
wat taboe is. Wat die rede is sal ek nie weet nie
ek kan maar net wonder.
Re: Bloedskenk [boodskap #84186 is 'n antwoord op boodskap #84184] Wo, 17 September 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle optrede is rassisties!!
Dis net nie kosher as mens nie mag bloed skenk net omdat jy nie van 'n
sekere land afkom nie.

Van bloed gepraat - ek hoor muskiete soek die mense met soet bloed om te
byt - blykbaar maak al die rooiwyn in my bloed dit te droog vir muskiete se
smaak:))

--
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:MMY9b.20$R5.17@bignews3.bellsouth.net...
>> Regtig? Hoekom nie? Hulle toets dit mos vir alle siektes en goed? Betaal
>> hulle jou nie in Amerika om bloed te skenk nie?
>
> Dis wat ek gedink het want 'n ander Suid
> Afrikaanse vriend het hier bloed geskenk. Maar
> toe ek gegaan het het die antie vir my gevra waar
> is ek vandaan omdat sy my aksent snaaks gevind
> het. Toe ek sê Suid Afrika, toe sê sy ek mag nie
> bloed skenk hier nie. Hulle het 'n lysie van lande
> wat taboe is. Wat die rede is sal ek nie weet nie
> ek kan maar net wonder.
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84188 is 'n antwoord op boodskap #84184] Wo, 17 September 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks - seker maar omdat hier so baie VIGS en allerhande siektes is?

"Glücklich" wrote:
>
> Dis wat ek gedink het want 'n ander Suid
> Afrikaanse vriend het hier bloed geskenk. Maar
> toe ek gegaan het het die antie vir my gevra waar
> is ek vandaan omdat sy my aksent snaaks gevind
> het. Toe ek sê Suid Afrika, toe sê sy ek mag nie
> bloed skenk hier nie. Hulle het 'n lysie van lande
> wat taboe is. Wat die rede is sal ek nie weet nie
> ek kan maar net wonder.
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84189 is 'n antwoord op boodskap #84188] Wo, 17 September 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So jy wil beweer, net soos die Amerikaners, dat Vrolik besmet is met
allerhande siektes?:))
Annette

"Elaine" wrote in message
news:3f685d40$0$64723@hades.is.co.za...
> Snaaks - seker maar omdat hier so baie VIGS en allerhande siektes is?
>
> "Glücklich" wrote:
>>
>> Dis wat ek gedink het want 'n ander Suid
>> Afrikaanse vriend het hier bloed geskenk. Maar
>> toe ek gegaan het het die antie vir my gevra waar
>> is ek vandaan omdat sy my aksent snaaks gevind
>> het. Toe ek sê Suid Afrika, toe sê sy ek mag nie
>> bloed skenk hier nie. Hulle het 'n lysie van lande
>> wat taboe is. Wat die rede is sal ek nie weet nie
>> ek kan maar net wonder.
>>
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84190 is 'n antwoord op boodskap #84189] Wo, 17 September 2003 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haaaaiiii nee - hoekom sal ek nou sulke goed sê? Die Amerikaners neem maar
net aan dat ons almal besmet is :)) Sal ons hulle nie maar verkeerd gaan
bewys nie :o)

"Annette" skryf in boodskap news:bk9o10$s9q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So jy wil beweer, net soos die Amerikaners, dat Vrolik besmet is met
> allerhande siektes?:))
> Annette
Re: Bloedskenk [boodskap #84191 is 'n antwoord op boodskap #84190] Wo, 17 September 2003 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Ek dink nie ons hoef moeite te doen nie - laat ons sien wat maak hulle
met hul eie mense wat van Afghanistan en Irak terugkeer:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6868fd$0$64724@hades.is.co.za...
> Haaaaiiii nee - hoekom sal ek nou sulke goed sê? Die Amerikaners neem maar
> net aan dat ons almal besmet is :)) Sal ons hulle nie maar verkeerd gaan
> bewys nie :o)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk9o10$s9q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So jy wil beweer, net soos die Amerikaners, dat Vrolik besmet is met
>> allerhande siektes?:))
>> Annette
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84201 is 'n antwoord op boodskap #84184] Wo, 17 September 2003 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek skenk kort-kort bloed in Amerika. Hulle vat wel mense van S.A., behalwe
as jy in die Noordelike rural gedeeltes gekuier of gewoon het. M.a.w. die
Kruger Wildtein is deel van die gebied wat verbode is, en ander plekke in
Noord Tvl (wat is die nuwe naam, Noordelike Provinsie?)

Anyway, hulle kyk spesifiek uit vir malaria, nie vigs nie, ek weet nie
hoekom nie, dis seker makliker om vigs waar te neem in bloed as die malaria
virus. Wat weet ek?

Meeste groot maatskappye het twee 'blood drives' per jaar, waneer die Rooi
Kruis hulle mobiele eenhede bring, en dan kom bloed tap :-) Mens word ook
kort kort gebel as hier n ramp is, vir ekstra bloed, maar mens kan net so
elke drie maande skenk, en nee, ons word nie betaal nie, dis n diens vir ons
medemens ;-)

"Glücklich" wrote in message
news:MMY9b.20$R5.17@bignews3.bellsouth.net...
>> Regtig? Hoekom nie? Hulle toets dit mos vir alle siektes en goed? Betaal
>> hulle jou nie in Amerika om bloed te skenk nie?
>
> Dis wat ek gedink het want 'n ander Suid
> Afrikaanse vriend het hier bloed geskenk. Maar
> toe ek gegaan het het die antie vir my gevra waar
> is ek vandaan omdat sy my aksent snaaks gevind
> het. Toe ek sê Suid Afrika, toe sê sy ek mag nie
> bloed skenk hier nie. Hulle het 'n lysie van lande
> wat taboe is. Wat die rede is sal ek nie weet nie
> ek kan maar net wonder.
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84202 is 'n antwoord op boodskap #84201] Do, 18 September 2003 03:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Praat van bloed - ek is nou nuuskierig of ons hier in Oz sal kan bloed
skenk - ons het in Engleland gebly toe die groot BSE ding aan was.
En voor julle in SA lag, hulle was groot vleis uitvoerders SA toe.
Re: Bloedskenk [boodskap #84219 is 'n antwoord op boodskap #84201] Do, 18 September 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die bloed bus staan baie gereeld voor ons gebou.

Wat lekker is van die bloedskenk is dat hulle jou
uitslae op die internet beskikbaar maak. My vriend
wat altyd bloed geskenk het hier het altyd 'n paar
dae nadat hy geskenk het ingeteken en sy kolestrol
vlakke gekyk (hy het bietjie 'n probleem daarme)
Die bloed skenkery was 'n lekker verniet metode om
gereeld so 'n lesingtjie te laat neem.

Met 911 het my vrou en kinders ook afrikaner bloed
gaan aanbied maar hulle was ook weggewys.

Soos Anette sê dis rasse diskriminasie hierdie. of
is dit nou kontinent diskrininasie?

> Ek skenk kort-kort bloed in Amerika. Hulle vat wel mense van S.A., behalwe
> as jy in die Noordelike rural gedeeltes gekuier of gewoon het. M.a.w. die
> Kruger Wildtein is deel van die gebied wat verbode is, en ander plekke in
> Noord Tvl (wat is die nuwe naam, Noordelike Provinsie?)
> Anyway, hulle kyk spesifiek uit vir malaria, nie vigs nie, ek weet nie
> hoekom nie, dis seker makliker om vigs waar te neem in bloed as die malaria
> virus. Wat weet ek?
>
> Meeste groot maatskappye het twee 'blood drives' per jaar, waneer die Rooi
> Kruis hulle mobiele eenhede bring, en dan kom bloed tap :-) Mens word ook
> kort kort gebel as hier n ramp is, vir ekstra bloed, maar mens kan net so
> elke drie maande skenk, en nee, ons word nie betaal nie, dis n diens vir ons
> medemens ;-)
>
Re: Bloedskenk [boodskap #84457 is 'n antwoord op boodskap #84170] Wo, 24 September 2003 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
GlĂĽcklich, ek het al in Amerika bloed geskenk. Hulle was eers ook 'n
bietjie huiwerig om my bloed te aanvaar, maar ek het hulle gerus
gestel deur te se dat ek NIE van die Kruger Wildtuin area af kom nie,
so ek sal nie sommer Malaria he nie.

Ek bly ook nou al 2 jaar hier in Engeland, en skenk bloed elke 3
maande (dis hoe lank mens hier moet wag). Hulle vra my ook altyd of
ek in die afgelope ruk in Afrika of Suid-Amerika wag. Maar selfs al
was ek huis toe om te gaan kuier, is hulle altyd OK daarmee as ek
verduidelik dat ek nie naby die Wildtuin area was nie.
Terug na Ou Medisyne? [boodskap #120345 is 'n antwoord op boodskap #61461] Wo, 27 Desember 2017 06:19 Na vorige boodskap
nicole...  is tans af-lyn  nicole...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2017
Karma: 0
Junior Lid
Stem saam:)
Vorige onderwerp: Medisinale Dagga
Volgende onderwerp: Help - asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 01:17:28 MGT 2024