Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys
Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys [boodskap #29582] Wo, 29 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir
die effektiewe beleids bestuur aangaande die verskaffing van
hulp bystand, en brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elder op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Plaaslike en Internasionale Banke, veral die IMF,
Chase Manhatten, en die Wereld Bank gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die
verskaffing van menige dienste aan die gemeenskap - plaaslik en
internasionaal. Veral om lenings toe te staan vir nasionale en
internasionale projekte, om die ekonomiee van Lande op die
Planeet te stimuleer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun
om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Verskaffers van Ru Olie en Brandstof in ons
Paradys, en elders op die Planeet, veral Midde Oosterse Ru Olie
Verskaffers en Sasol, gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir die aanhoudende verskaffing
van Ru Olie, petroleum produkte en brandstof om die ekonomie van
Lande op die Planeet te verhoog. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet
te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

En ook graag Navorsings Firmas in ons Paradys, en elders op die
Planeet, veral die WNNR, gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir die aanhoudende navorsing na
beter tegnieke en metodes om diens lewering in ons Paradys, en
elders op die Planeet, te verhoog. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet
te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die beskikbaarheid van
goedkoop Ru Olie in ons Paradys te verhoog. Behou geloof, hoop
en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee
in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om 'n Olie Nasporings Firma te inisieer,
indien een nie alreeds bestaan. Wie se alleen funksie, indien
moontlik, kan wees om Binnelands in ons Paradys te boor vir Ru
Olie, en dit na die oppervlak te bring. En d.m.v. pyplyne aan
Brandstof Verskaffers te lewer. Asook om vennootskappe te vorm
met Brandstof Verskaffers en Navorsings Organisasies, veral die
WNNR. Om navorsing in olie boor tegnieke te verhoog, aangaande
laser straal tegnologie. En/of enige ander beskikbare tegnologie
wat gebruik kan word. Om te boor vir olie in ons Paradys. Van
omtrent dieselfde ligging bo see-spieel as die Gauteng gebied.

Lenings kan ook aangegaan word om hierdie projek te subsidieer.
Terugbetaling kan onderhandel word, wanneer aantal vate per dag
vasgestel is, indien moontlik. En/of om enige ander metode van
terug betaling te onderhandel, wat by hierdie tipe projek pas,
indien moontlik.

Navorsing kan ook verhoog word, om 'n gedeelte van die Persone
van ons Paradys in diens te neem, wat beskikbaar is vir
indiensneming tydens die tweede helfte van hierdie dekade. Dit
kan verwag word dat 'n gedeelte van die beskikbare arbeids mark
deur die privaat sektor absorbeer kan word in die toekoms.

Asook om navorsing te verhoog, aangaande tegnieke van
effektiewe, goedkoop en profytvolle olie boor metodes, omgewings
vriendelikheid, skoonheid, brand-bestrydings beskerming van
pyplyne, vinnige en maklike oprigting van nuwe olie boor
aanlegte, en verhoogde beheer van produksie.

Navorsing, evaluasie en implementering van bg. tegnieke kan
geloots word in die VSA, en/of VSA en/of Wes-Europees
vriendelike Land(e). Resultate kan d.m.v. die Media bekend
gemaak word, omtrent 2005. Asook statistiek aangaande aantal
vate olie per dag, werknemers benodig, ens. Asook inligting
aangaande bg. benodigdhede. Wil graag voorstel om bg.
benodigdhede te optimiseer, indien moontlik.

Volgens feite in besit, een ligging waar daar Ru Olie is,
bestaan omtrent dieselfde hoogte bo see-spieel as Gauteng, binne
die landsgrense van ons Paradys. Daar kan 'n moontlikheid
bestaan, indien daar een so 'n ligging bestaan, dat meer as een
ook bestaan. Die tyd sal leer. Afhangende van die afvraag in ons
Paradys, en die groeiende ekonomiee van SAOG lidlande.

Wil hoogstens aanraai om die aanbod en aanvraag na Ru Olie
plaaslik en internasionaal te bestudeer. Vir die volgende 4-5
dekades, en meer, indien moontlik. Veral in ag geneem die
verwagte groei in ons Paradys, en SAOG lidlande. Asook, dat 'n
geneesmidel vir miv+/vigs teen 2004 ontdek is, word verwag.

Kontrakte tussen bg. Olie Nasporings Firma, en bestaande
Brandstof Verskaffers in ons Paradys kan ook verhoog word,
indien moontlik. Om Ru Olie van ons Paradys te ontvang. Besef
die volume Ru Olie verskaf deur ons Paradys kan slegs bepaal
word teen die tweede helfte van hierdie dekade. Nadat die
ligging bekend gemaak is waar om te boor. Asook om voorsiening
toe te laat vir kontrakte met huidige Ru Olie verskaffers aan
ons Paradys.

Wedersysdse voordelige verhoudinge kan ook verhoog word met
Verskaffers van Ru Olie aan ons Paradys, en elders op die
Planeet, indien nodig. Indien Ru Olie verskaf deur ons Paradys
in die toekoms, slegs 'n gedeelte van plaaslike aanvraag
bevredig. Asook om bystand te verleen aan bg. Verskaffers,
wanneer nodig, indien Ru Olie deur hulle verskaf, slegs 'n
gedeelte van die aanvraag bevredig. Afhangende van die produksie
kapasiteit van Ru Olie bron(ne) in ons Paradys in die toekoms.

Hierdie projek kan die projek van die Dekade genoem word - om
die verskaffing van Ru Olie te verhoog aan Brandstof Verskaffers
in ons Paradys.

Die reisiger is bereid om sy lewe op die spel te plaas, indien
daar olie by hierdie ligging afwesig is, wat later bekend gemaak
gaan word, nadat daarvoor geboor is. Deur by hierdie bydrae aan
te heg, wanneer die reisiger daarvoor aanvra. Nadat die tydvak
van die pad van die komende Kommando afgehandel is. Voor of na
die 3e Demokratiese Verkiesing. As 'n geskenk vir diegene wat
aan die 3e Demokratiese Verkiesing deelneem. Die Media kan
hierna verwys as as die bloukop diamant wat ontdek is en/of gaan
word, waarna verwys word in die profesiee van wyle oom Siener
van Rensburg. Die reisiger het 'n baie sterk vermoede Mnr.
Oppenheimer kan hiervan weet. Miskien, maar heel onwaarskynlik,
van die presiese ligging. Om eerlik te wees, die reisiger weet
van hierdie ligging al vir meer as 20 jaar. Nou is die ideale
tyd om 'n gedeelte daarvan bekend te maak.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Beter
olie boor tegnieke kan elders op die Planeet implementeer word.
:) Beskikbaarheid van Ru Olie in ons Paradys kan verhoog word.
:) Verskaffers van Ru Olie in die Midde Ooste kan bystand
verleen word wanneer enige probleme ondervind word, indien ooit.
:) Brandstof verskaffers in ons Paradys kan plaaslik verskaf
word van Ru Olie, wanneer volumes bekend is. :) Pryse van
brandstof en petroleum produkte in die toekoms kan asemrowend
verlaag. :) Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word. :)
Die ekonomie van ons Paradys kan asemrowend verhoog word. :)
Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike
belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en
Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys [boodskap #29619 is 'n antwoord op boodskap #29582] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die reisiger skryf:

> Een van die Buurstate van ons Paradys is in besit 'n Ru Olie
> kom. Hierdie inligting is bekend in sekere Regse Kringe.

Sluit asb. in:

Hier word na 'n aangrensende buurstaat verwys.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :)

Re: Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys [boodskap #29620 is 'n antwoord op boodskap #29582] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> Sluit asb. in:
>
> Wil ook graag OPEC Lande gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms.

Duidelik snuif jy te veel petrol dampe my ou.
Re: Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys [boodskap #29788 is 'n antwoord op boodskap #29582] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
tubs...  is tans af-lyn  tubs...
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
lo...@Hotmail.dinges.com wrote:
> reisiger wrote:
>>
>> Sluit asb. in:
>>
>> Wil ook graag OPEC Lande gelukwens vir die super sukses wat
>> bereik is sover, asook vir die toekoms.
>
> Duidelik snuif jy te veel petrol dampe my ou.
>
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
shithead!

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys [boodskap #29818 is 'n antwoord op boodskap #29582] Di, 11 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
tubs...@my-deja.com wrote:
>
> In article ,
> lo...@Hotmail.dinges.com wrote:
>> reisiger wrote:
>>>
>>> Sluit asb. in:
>>>
>>> Wil ook graag OPEC Lande gelukwens vir die super sukses wat
>>> bereik is sover, asook vir die toekoms.
>>
>> Duidelik snuif jy te veel petrol dampe my ou.
>>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> shithead!
>

Duidelik snuif hy nie genoeg petrol dampe nie?
Re: Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys [boodskap #120190 is 'n antwoord op boodskap #29582] Sa, 16 Augustus 2014 00:55 Na vorige boodskap
jeneane...  is tans af-lyn  jeneane...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2014
Karma: 0
Junior Lid
On Wednesday, 29 March 2000 10:00:00 UTC+2, reisiger wrote:
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
> deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
> vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
> Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
> Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
> die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
> departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
> navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir
> die effektiewe beleids bestuur aangaande die verskaffing van
> hulp bystand, en brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes
> wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
> om die Regering van ons Paradys, en elder op die Planeet, te
> ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Plaaslike en Internasionale Banke, veral die IMF,
> Chase Manhatten, en die Wereld Bank gelukwens vir die super
> sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
> Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
> die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die
> verskaffing van menige dienste aan die gemeenskap - plaaslik en
> internasionaal. Veral om lenings toe te staan vir nasionale en
> internasionale projekte, om die ekonomiee van Lande op die
> Planeet te stimuleer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
> word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
> Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun
> om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
> baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Versswartes van Ru Olie en Brandstof in ons
> Paradys, en elders op die Planeet, veral Midde Oosterse Ru Olie
> Versswartes en Sasol, gelukwens vir die super sukses wat bereik
> is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
> vermoë en vasberadenheid. Asook vir die aanhoudende verskaffing
> van Ru Olie, petroleum produkte en brandstof om die ekonomie van
> Lande op die Planeet te verhoog. Insluitend die menige bydraes
> wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
> Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet
> te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> En ook graag Navorsings Firmas in ons Paradys, en elders op die
> Planeet, veral die WNNR, gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
> vermoë en vasberadenheid. Asook vir die aanhoudende navorsing na
> beter tegnieke en metodes om diens lewering in ons Paradys, en
> elders op die Planeet, te verhoog. Insluitend die menige bydraes
> wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
> Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet
> te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die beskikbaarheid van
> goedkoop Ru Olie in ons Paradys te verhoog. Behou geloof, hoop
> en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
> ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee
> in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Wil graag voorstel om 'n Olie Nasporings Firma te inisieer,
> indien een nie alreeds bestaan. Wie se alleen funksie, indien
> moontlik, kan wees om Binnelands in ons Paradys te boor vir Ru
> Olie, en dit na die oppervlak te bring. En d.m.v. pyplyne aan
> Brandstof Versswartes te lewer. Asook om vennootskappe te vorm
> met Brandstof Versswartes en Navorsings Organisasies, veral die
> WNNR. Om navorsing in olie boor tegnieke te verhoog, aangaande
> laser straal tegnologie. En/of enige ander beskikbare tegnologie
> wat gebruik kan word. Om te boor vir olie in ons Paradys. Van
> omtrent dieselfde ligging bo see-spieel as die Gauteng gebied.
>
> Lenings kan ook aangegaan word om hierdie projek te subsidieer.
> Terugbetaling kan onderhandel word, wanneer aantal vate per dag
> vasgestel is, indien moontlik. En/of om enige ander metode van
> terug betaling te onderhandel, wat by hierdie tipe projek pas,
> indien moontlik.
>
> Navorsing kan ook verhoog word, om 'n gedeelte van die Persone
> van ons Paradys in diens te neem, wat beskikbaar is vir
> indiensneming tydens die tweede helfte van hierdie dekade. Dit
> kan verwag word dat 'n gedeelte van die beskikbare arbeids mark
> deur die privaat sektor absorbeer kan word in die toekoms.
>
> Asook om navorsing te verhoog, aangaande tegnieke van
> effektiewe, goedkoop en profytvolle olie boor metodes, omgewings
> vriendelikheid, skoonheid, brand-bestrydings beskerming van
> pyplyne, vinnige en maklike oprigting van nuwe olie boor
> aanlegte, en verhoogde beheer van produksie.
>
> Navorsing, evaluasie en implementering van bg. tegnieke kan
> geloots word in die VSA, en/of VSA en/of Wes-Europees
> vriendelike Land(e). Resultate kan d.m.v. die Media bekend
> gemaak word, omtrent 2005. Asook statistiek aangaande aantal
> vate olie per dag, werknemers benodig, ens. Asook inligting
> aangaande bg. benodigdhede. Wil graag voorstel om bg.
> benodigdhede te optimiseer, indien moontlik.
>
> Volgens feite in besit, een ligging waar daar Ru Olie is,
> bestaan omtrent dieselfde hoogte bo see-spieel as Gauteng, binne
> die landsgrense van ons Paradys. Daar kan 'n moontlikheid
> bestaan, indien daar een so 'n ligging bestaan, dat meer as een
> ook bestaan. Die tyd sal leer. Afhangende van die afvraag in ons
> Paradys, en die groeiende ekonomiee van SAOG lidlande.
>
> Wil hoogstens aanraai om die aanbod en aanvraag na Ru Olie
> plaaslik en internasionaal te bestudeer. Vir die volgende 4-5
> dekades, en meer, indien moontlik. Veral in ag geneem die
> verwagte groei in ons Paradys, en SAOG lidlande. Asook, dat 'n
> geneesmidel vir miv+/vigs teen 2004 ontdek is, word verwag.
>
> Kontrakte tussen bg. Olie Nasporings Firma, en bestaande
> Brandstof Versswartes in ons Paradys kan ook verhoog word,
> indien moontlik. Om Ru Olie van ons Paradys te ontvang. Besef
> die volume Ru Olie verskaf deur ons Paradys kan slegs bepaal
> word teen die tweede helfte van hierdie dekade. Nadat die
> ligging bekend gemaak is waar om te boor. Asook om voorsiening
> toe te laat vir kontrakte met huidige Ru Olie versswartes aan
> ons Paradys.
>
> Wedersysdse voordelige verhoudinge kan ook verhoog word met
> Versswartes van Ru Olie aan ons Paradys, en elders op die
> Planeet, indien nodig. Indien Ru Olie verskaf deur ons Paradys
> in die toekoms, slegs 'n gedeelte van plaaslike aanvraag
> bevredig. Asook om bystand te verleen aan bg. Versswartes,
> wanneer nodig, indien Ru Olie deur hulle verskaf, slegs 'n
> gedeelte van die aanvraag bevredig. Afhangende van die produksie
> kapasiteit van Ru Olie bron(ne) in ons Paradys in die toekoms.
>
> Hierdie projek kan die projek van die Dekade genoem word - om
> die verskaffing van Ru Olie te verhoog aan Brandstof Versswartes
> in ons Paradys.
>
> Die reisiger is bereid om sy lewe op die spel te plaas, indien
> daar olie by hierdie ligging afwesig is, wat later bekend gemaak
> gaan word, nadat daarvoor geboor is. Deur by hierdie bydrae aan
> te heg, wanneer die reisiger daarvoor aanvra. Nadat die tydvak
> van die pad van die komende Kommando afgehandel is. Voor of na
> die 3e Demokratiese Verkiesing. As 'n geskenk vir diegene wat
> aan die 3e Demokratiese Verkiesing deelneem. Die Media kan
> hierna verwys as as die bloukop diamant wat ontdek is en/of gaan
> word, waarna verwys word in die profesiee van wyle oom Siener
> van Rensburg. Die reisiger het 'n baie sterk vermoede Mnr.
> Oppenheimer kan hiervan weet. Miskien, maar heel onwaarskynlik,
> van die presiese ligging. Om eerlik te wees, die reisiger weet
> van hierdie ligging al vir meer as 20 jaar. Nou is die ideale
> tyd om 'n gedeelte daarvan bekend te maak.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
> 'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
> Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
> vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
> die sukses maak wat dit verdien om te wees.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Beter
> olie boor tegnieke kan elders op die Planeet implementeer word.
> :) Beskikbaarheid van Ru Olie in ons Paradys kan verhoog word.
> :) Versswartes van Ru Olie in die Midde Ooste kan bystand
> verleen word wanneer enige probleme ondervind word, indien ooit.
> :) Brandstof versswartes in ons Paradys kan plaaslik verskaf
> word van Ru Olie, wanneer volumes bekend is. :) Pryse van
> brandstof en petroleum produkte in die toekoms kan asemrowend
> verlaag. :) Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word. :)
> Die ekonomie van ons Paradys kan asemrowend verhoog word. :)
> Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike
> belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en
> Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
> Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
> en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding. :)
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!

geagte skrywer.

Ek wil graag die vraag vra, hoekom is daar nog nie olie gekry in suid-afrika nie of is ons tegnologie vir die opsporing van olie nog nie goed genoeg nie. Ek dink dat suidafrika baie ru-olie het. dit wat onder die aarde se kors is sal altyd 'n geheim bly. Kyk dan net hoe sukkel die wyse watermanne om water te kry. dan werk die gewone waterwysers gewoonlik beter as die slim manne. Ek het R25000 aan geologiese manne betaal vir waterwys en money down the drain. 'n ou oom het my geleer om te wys en ek het self my beste water op die plaas gewys.

groete wtoffies
Vorige onderwerp: Troue
Volgende onderwerp: Vrymesselaarsvrugte...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 23:06:39 MGT 2024