Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ens.
ens. [boodskap #139886] Sa, 06 Augustus 2022 11:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ens.
Afbreking: ens.


Afkorting: ens.

Betekenis:
• Afkorting vir ensovoorts; en nog meer van dieselfde.

Gebruik:
• Rotte, muise, eekhorings, ystervarke, ens. is knaagdiere.

Vertaling:
Engels: etc.
Nederlands: enz.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elektries
Volgende onderwerp: fig.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:26:00 MGT 2024