Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Behring, Emil A. von
Behring, Emil A. von [boodskap #133487] Sa, 12 September 2020 14:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Emil A. von Behring
Emil A. von Behring
Emil Adolf von Behring (1854 - 1917) was die ontdekker van die serum ter genesing van witseerkeel en van die serum vir kaakklem (tetanus). Hy ontvang die Nobelprys vir geneeskunde in 1901.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Begum
Volgende onderwerp: Beiere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:41:31 MGT 2024