Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Hello?
Hello? [boodskap #118249] Ma, 01 Januarie 2007 22:15 na volgende boodskap
Ver_in_VSA  is tans af-lyn  Ver_in_VSA
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Is daar niemand hier nie?

Anyway, wat is a "joy stick" in Afrikaans?

Elektoniesewiegelstokkie?
Re: Hello? [boodskap #125341 is 'n antwoord op boodskap #118249] Vr, 19 April 2019 08:30 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
As ek 'n kans kan waag: "stuurstok".
Anders, maak soos die Nederlanders en roep dit 'n "joystick".
As jy lekker wil lag, gebruik Google Translate, dan kry jy "plesierstok".
Vorige onderwerp: Wat is die beste opsie vir 'n Intenet konneksie??
Volgende onderwerp: Afrikaans IRC ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 23:51:52 MGT 2024