Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » SA se dept Binnelandse Sake - the rot sets in...
SA se dept Binnelandse Sake - the rot sets in... [boodskap #116188] Do, 07 Februarie 2008 10:00 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
'Visa-reëls kan SA knou '
Feb 06 2008 09:44:26:260PM - (SA)

Pieter Malan

Londen. – Dreigemente dat Suid-Afrikaners voortaan nie meer sonder 'n
visum na Brittanje sal mag reis nie, gaan die Suid-Afrikaanse ekonomie
yslike skade aandoen, sê mnr. Tony Leon, voormalige DA-leier en
deesdae dié party se woordvoerder vir buitelandse sake.

Leon het gister gereageer op voorstelle in die Britse parlement dat
dit moeiliker gemaak word vir Suid-Afrikaners om Brittanje te besoek
weens die groot getal onwettige immigrante wat Brittanje met
Suid-Afrikaanse paspoorte binnekom.

Die Britse agentskap vir ernstige georganiseerde misdaad (Soca) het
vroeër vandeesweek in 'n voorlegging aan Britse parlementslede gesê
meer as 6 000 onwettige immigrante kom Brittanje met Suid-Afrikaanse
paspoorte binne en dat die Britse owerhede ook 'n Al-Kaïda-sel
blootgelê het wat via Suider-Afrika na terroriste-opleidingskampe in
Pakistan reis.

Sir Stephen Lauder, voorsitter van Soca, het gesê dit is hoog tyd dat
visa-voorwaardes vir Suid-Afrikaanse besoekers aan Brittanje strenger
gemaak word. Die Britse departement van binnelandse sake het bevestig
dat hy sulke voorstelle oorweeg.

Dít kom nadat die Britse owerhede in 'n vyf jaar lange operasie 'n
smokkelnetwerk blootgelê het wat mense van Indië na Suid-Afrika
gebring het waar hulle vals of gesteelde Suid-Afrikaanse paspoorte
gekry het. Van daar is hulle na Brittanje waar sommige weer vals
Britse paspoorte ontvang het, voordat hulle na die VSA of Kanada is.
Meer as 40 mense is die laaste paar jaar in verband met dié misdrywe
skuldig bevind.

Leon het gister gesê hy het 'n brief aan die Britse hoë kommissaris in
Suid-Afrika, mnr. Paul Boateng, geskryf waarin hy vra dat die Britse
regering die negatiewe impak wat dit op Suid-Afrika gaan hê, in
gedagte hou.

Leon het gesê dit is terselfdertyd ook nodig dat die Suid-Afrikaanse
ministers van binnelandse sake en inligting enige persepsie dat
Suid-Afrika 'n veilige hawe vir terroriste is, uit die weg ruim.
Re: SA se dept Binnelandse Sake - the rot sets in... [boodskap #116198 is 'n antwoord op boodskap #116188] Vr, 08 Februarie 2008 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi

> 'Visa-reëls kan SA knou '
> Leon het gister gereageer op voorstelle in die Britse parlement dat
> dit moeiliker gemaak word vir Suid-Afrikaners om Brittanje te besoek
> weens die groot getal onwettige immigrante wat Brittanje met
> Suid-Afrikaanse paspoorte binnekom.

Komaan Ferdi. Probeer jy nou hierdie saak
ook voor die voete van die Mbeki-regering
lê? Dis bloot tekens van die tye. Die
Kanadese regering kla aanmekaar oor die
strengerwordende reëls op die grens
tussen Kanada en die VSA. En die VSA
word al hoe strenger, vir dieselfde rede
as wat Engeland strenger word.

Gloudina
Re: SA se dept Binnelandse Sake - the rot sets in... [boodskap #116200 is 'n antwoord op boodskap #116198] Sa, 09 Februarie 2008 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:404a5515-2b9f-4ed4-8bc1-b739970f0a2f@u10g2000prn.google groups.com...
Ferdi

Komaan Ferdi. Probeer jy nou hierdie saak
ook voor die voete van die Mbeki-regering
lê? Dis bloot tekens van die tye. Die
Kanadese regering kla aanmekaar oor die
strengerwordende reëls op die grens
tussen Kanada en die VSA. En die VSA
word al hoe strenger, vir dieselfde rede
as wat Engeland strenger word.

Gloudina
----Antie, antie. Wie se skuld is dit anders as die huidige regering? As
jy reken dis aanvaarbaar om om 'n jaar te wag vir 'n ID, hoekom bly jy nog
in Kanada? Kom Afrika toe, dis lekker hier!
Re: SA se dept Binnelandse Sake - the rot sets in... [boodskap #116313 is 'n antwoord op boodskap #116198] Di, 19 Februarie 2008 10:06 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Feb 2008 06:57:28 -0800 (PST), Hessie wrote:

> Ferdi
>
>> 'Visa-reëls kan SA knou '
>> Leon het gister gereageer op voorstelle in die Britse parlement dat
>> dit moeiliker gemaak word vir Suid-Afrikaners om Brittanje te besoek
>> weens die groot getal onwettige immigrante wat Brittanje met
>> Suid-Afrikaanse paspoorte binnekom.
>
> Komaan Ferdi. Probeer jy nou hierdie saak
> ook voor die voete van die Mbeki-regering
> lê? Dis bloot tekens van die tye. Die
> Kanadese regering kla aanmekaar oor die
> strengerwordende reëls op die grens
> tussen Kanada en die VSA. En die VSA
> word al hoe strenger, vir dieselfde rede
> as wat Engeland strenger word.
>
> Gloudina

Gloudina, ja ongelukkig het dit alles te doen met die dept van
binnelandse sake onder die Mbeki-regering.

Moenie my daaroor glo nie, gaan doen navorsing oor wat die Britte se.
Die beperking op tydelike paspoorte was die regstreekse gevolg daarvan
dat die Britte 'n groot toename opgetel het van vervalsde SA paspoorte
waarmee mense in Brittanje gesmokkel word. Dit volg of probleme in die
bestuur van binnelandse sake waaroor geruime tyd en baie kere reeds
berig is.

Die jongste vrae is 'n verdere uitbreiding daarvan. Om dit kort te
stel - die Britte se reguit hulle vertrou nie meer die uitreiking van
SA paspoorte nie. Hulle begin dit op dieselfde wyse as Nigeriese
paspoorte te behandel.

Hierby, Gloudina, al sulke dingetjies soos dat dit onlangs berig is
dat daar tot sowat 'n maand gelede GEEN sekuriteitsmaatreels gegeld
het by die rekenaar-kamer by binnelandse sake waar met paspoorte
gewerk word nie. Enigiemand kon enige tyd instap.

Hierby ook die feit dat, er, Mbeki die verval by binnelandse sake self
uitgelig het as iets wat dringend aandag moet kry. In sy staatsrede
die maand.

Hierby ook, er, die feit dat die parlement se (ANC-beheerde)
portefeulje komitee onlangs al sy speelgoed uit die cot gegooi het oor
die chaos by binnelandse sake en die dept se onvermoe om dit aan te
spreek.

My eie ervaring: Behalwe die lang rye waar ooglopend geldmaak-truuks
toegelaat word van mense wat betaal word om te queue en dokumente
namens andere af te haal - ten spyte van groot borde wat se net die
mens aan die wie die dokument uitgereik word, mag dit kom haal - is ek
belowe 'n tydelike paspoort "within 5 to 7 working days" . Dit was op
die einde 19 dae. Die finale paspoort moet ek "tot ses maande" voor
wag.

Anyway, lees maar hier onder.

------------------

Minister mum on UK visas
12/02/2008 21:05 - (SA)

Cape Town - Home Affairs Minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula on Tuesday
declined to be drawn into newspaper reports suggesting that the
British government is considering stripping South Africa of its
"visa-free" status.

She was responding to Democratic Alliance MP Mark Louw's question on
the matter during the tabling of the Home Affairs Department's annual
report before the national assembly's Home Affairs committee.

Mapisa-Nqakula said she would only respond after she had received
communication from the British government.

"It has not been officially brought to me by the British government...
and therefore I have nothing to report on the matter.

"Once there is something formal from the UK government, then I can
report on that," she said.

The British government is said to be considering stripping South
Africa of its "visa-free" status this year because of rampant
corruption in the Department of Home Affairs.

According to newspaper reports, South Africans would have to fork out
nearly R1 000 and provide fingerprints, "facial biometrics" and travel
documents to get visas.

South Africa leapt to the top of the British government's visa "hit
list" last month following a British trial which heard that at least 6
000 illegal Asian immigrants had been smuggled in on South African
passports.

Last week Sir Stephen Lander, chairperson of Britain's Serious
Organised Crime Agency, told Britain's Home Affairs Committee that the
case "is likely" to lead to visa controls being placed on all South
Africans.

--------------------------

Philda Essop
K?aapstad. – LP's is “siek en sat” ?daarvoor dat hulle elke jaar ?met
dieselfde probleme in die departement van binnelandse sake te kampe
het.
Só het mnr. Patrick Chauke, voorsitter van die parlementêre
portefeuljekomitee oor binnelandse sake, gister gesê.
Hy het verwys na die negatiewe ouditverslag wat die departement weer
ontvang het.
Die ouditeur-generaal (OG) kon nie vir die 2006-'07-jaarverslag 'n
mening oor die departement se finansies gee nie. Deur 'n mening te
weerhou, spreek die OG sy misnoeë met 'n instansie se geldsake uit.
Die departement moes gister aan die parlement verslag doen oor sy
2006-'07-jaarverslag.
Dié verslag waarin die ouditverslag vervat is, moes reeds in September
by die parlement ter tafel gelê word, maar dit is eers vroeg in
Desember gedoen.
Mnr. Jeff Maqetuka, die vorige direkteur-generaal (DG), het verlede
jaar bedank, terwyl mnr. Pat Nkambule, die finansiële hoofbeampte, in
die pad gesteek is.
Mnr. Malusi Gigaba, adjunkminister van binnelandse sake, het die
ernstige graad van die ouditverslag erken.
“Ons sien uit na 'n beter verslag vanjaar. Die ouditmening wys
duidelik uit hoe ernstig ons probleme is.”
Hy het verwys na die ingrypingstaakspan wat op die been gebring is om
sake in die departement reg te ruk.
Chauke het in reaksie hierop gesê die komitee se eie evaluering toon
dat niks ná dié ingryping gedoen is nie en dit is waarom die
departement weer 'n situasie het waar die OG nie 'n mening oor die
departement se finansies kan uitspreek nie.
“As politieke hoofde van die departement, watter stappe het julle
gedoen om die situasie te verbeter?
“Want ons as lede, ek dink ons is regtig siek en sat dat ons elke jaar
met 'n negatiewe ouditverslag sit.
“Vir die afgelope dertien jaar is dit net dié chaos wat ons moes
hanteer.”
Hy het gesê die portefeuljekomitee sal nie skroom om die vorige DG en
die vorige finansiële hoof voor die komitee te daag nie.
Een LP wou weet waarom niemand aangekla is oor die probleme in die
departement nie, terwyl 'n ander die situasie as pateties beskryf het.
Gigaba het verduidelik dat die departement verlede jaar die DG se
bedanking moes hanteer, asook sommige senior bestuurders se vertrek.
“Ons het ook bykomende stappe gedoen om sommige senior amptenare, die
finansiële hoofbeampte inkluis, te skors omdat ons gereken het dat
hulle nie in die rigting beweeg het wat ons wou gehad het nie.
“Ons kyk tans in watter mate die DG en die finansiële hoofbeampte
verantwoordelik gehou moet word.”

--------------------

UK visas to cost R1 000?
10/02/2008 10:08 - (SA)

Johannesburg - The United Kingdom is "likely" to strip SA of its
"visa-free" status this year because of rampant corruption in the
Department of Home Affairs, the Sunday Times reported.

South Africans would have to pay £63 (nearly R1 000) and provide
fingerprints, "facial biometrics" and travel documents to obtain
visas, the newspaper said.

More than 250 000 tourists, business people and family visitors to
Britain would have to apply for visas each year.

"The door is being shut because corrupt Home Affairs officials have
been dishing out genuine passports to people smugglers, foreign asylum
seekers and - allegedly - suspected terrorists wanting to enter
Britain," the report said.

As a result, British immigration experts said, the South African
passport was "no longer worth the paper it's written on".

South Africa leapt to the top of the British government's visa "hit
list" last month following a British trial that heard that at least 6
000 illegal Asian immigrants had been smuggled into Britain on South
African passports.

Last week Sir Stephen Lander, chairperson of Britain's Serious
Organised Crime Agency, told Britain's Home Affairs Committee that the
case "is likely" to lead to visa controls being placed on all South
Africans, the Sunday Times said.

British immigration authorities are currently subjecting South Africa,
with other countries, to a "Visa Waiver Test", expected to end this
year.

Experts said South Africa was almost certain to fail on three of the
six key criteria due to crime and Home Affairs corruption.

On Friday, the British Home Office insisted a decision had not been
made but admitted that the issues raised by a recent police operation
"will be of concern to both governments".

Cleo Mosana, spokesman for Home Affairs Minister Nosiviwe
Mapisa-Nqakula, acknowledged on Friday that there were "major issues
about the integrity and credibility" of South African passports, the
Sunday Times said.

She said South Africa had met Britain to discuss the review.

South Africa was attempting to deal with the passport corruption.

--------------
Van die BBC se website so 3 jaar terug:

Passengers miss SA passport check
SAA plane
Officials could not explain the absence of immigration staff
At least 100 people entered South Africa without a passport check on
Thursday, as there were no immigration officials on duty at the
airport.

The passengers arrived at Johannesburg International Airport on a
flight from Lagos about 0500 local time (0300 GMT).

They reportedly found no-one on duty, and after waiting for over an
hour, they walked through immigration.

A government official said the incident was bad for the "integrity and
security" of South Africa.

"Because of the hour, there were very few officers present,"
Department of Home Affairs spokeswoman Nkosana Sibuyi told The Star
newspaper.

"The officers had just had a shift change - we don't know why they
were not there."

Announcements

Passenger Chiluba Mumbi was quoted as saying that despite having
travelled widely, he had never previously seen an unmanned immigration
point at an international airport.

"I heard two announcements over the airport intercom, urgently asking
for Home Affairs officials to report to Terminal Two. But then
suddenly people started to stream through," he said.

The South African Airways flight was carrying about 200 passengers,
whose nationalities are unknown.

Ms Sibuyi said about 100 of them had failed to get their passports
stamped, but passengers themselves were quoted as saying no one's
passport was checked.

Illegal immigration is a sensitive political issue in South Africa.
Vorige onderwerp: Wit mense in die buiteland skuld Suid-Afrika.
Volgende onderwerp: Artikel deur Johann Rossouw
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:43:21 MGT 2024