Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Nokia - Check out http://ww.ezbuy.co.za
Nokia - Check out http://ww.ezbuy.co.za [boodskap #100028] Di, 02 November 2004 13:02 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dom fokker sit en spam, maar hy kan nie eers www spel nie!!!

Dink seker ww staan vir "wille weste"!
Re: Nokia - Check out http://ww.ezbuy.co.za [boodskap #100042 is 'n antwoord op boodskap #100028] Di, 02 November 2004 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Nov 2004 14:59:30 +0200, wrote:

> Nokia - Check out http://ww.ezbuy.co.za
>

net 'n telkomadres is genoeg om nie met hom te wil praat nie.
Nie dat ek enige ruimte het om te praat nie, want na ek by
Intekom aangesluit het, het Telkom dit ook op een of ander stadium
gekoop.

Soos Mulder vanaand op die 7 uur nuus sê: "nou wil hulle duisende
mense aflê, en die baas kry 'n salaris van R30 000 per dag."

DD
Re: Nokia - Check out http://ww.ezbuy.co.za [boodskap #100046 is 'n antwoord op boodskap #100042] Di, 02 November 2004 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
askies my!!

Ek is ook by telkom

Al die ander isp's is ook by telkom

nou watter netwerk gebruik julle netwerk mense dan?

"DD" skryf in boodskap news:7vlfo092p9dcfqo6p22j81aalg750189i6@4ax.com...
> On Tue, 2 Nov 2004 14:59:30 +0200, wrote:
>
>> Nokia - Check out http://ww.ezbuy.co.za
>>
>
> net 'n telkomadres is genoeg om nie met hom te wil praat nie.
> Nie dat ek enige ruimte het om te praat nie, want na ek by
> Intekom aangesluit het, het Telkom dit ook op een of ander stadium
> gekoop.
>
> Soos Mulder vanaand op die 7 uur nuus sê: "nou wil hulle duisende
> mense aflê, en die baas kry 'n salaris van R30 000 per dag."
>
> DD
>
Re: Nokia - Check out http://ww.ezbuy.co.za [boodskap #100047 is 'n antwoord op boodskap #100046] Di, 02 November 2004 21:50 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Nov 2004 23:29:26 +0200, "MoerFie" wrote:

> askies my!!
>
> Ek is ook by telkom
>
> Al die ander isp's is ook by telkom
>
> nou watter netwerk gebruik julle netwerk mense dan?

askies my!!
Ek praat nie van netwerk nie
maar van eienaarskap:-)

DD
Vorige onderwerp: Webtuistes
Volgende onderwerp: Telkom nou in Engeland?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:58:42 MGT 2024