Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG
" ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87375] Sa, 22 November 2003 22:51 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Antjie Krog

ek staan op 'n moerse rots

ek staan op 'n moerse rots langs die see by Paternoster
die see slat slingers in die lug
liggroen skuim
onverskrokke kyk ek elke donnerse brander
in sy gut voor hy breek
die rots sidder onder my sole
my bo-beenspiere bult
my bekken smyt die aangeleerde gelate knak uit haar uit
se moer ek is rots ek is klip ek is duin
helder sing my tiete 'n koperklepgeluid
my hande pak Moordbaai en Bekbaai
my arms skeur ekstaties bo my kop:
ek is
ek is
die here hoor my
'n vry fokken vrou
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87377 is 'n antwoord op boodskap #87375] So, 23 November 2003 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
JAMMER OM VAN JOU K@K TE HOOR ???????

On Sat, 22 Nov 2003 22:51:46 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Antjie Krog
>
> ek staan op 'n moerse rots
>
> ek staan op 'n moerse rots langs die see by Paternoster
> die see slat slingers in die lug
> liggroen skuim
> onverskrokke kyk ek elke donnerse brander
> in sy gut voor hy breek
> die rots sidder onder my sole
> my bo-beenspiere bult
> my bekken smyt die aangeleerde gelate knak uit haar uit
> se moer ek is rots ek is klip ek is duin
> helder sing my tiete 'n koperklepgeluid
> my hande pak Moordbaai en Bekbaai
> my arms skeur ekstaties bo my kop:
> ek is
> ek is
> die here hoor my
> 'n vry fokken vrou
>
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87420 is 'n antwoord op boodskap #87375] Ma, 24 November 2003 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was lekker om te lees, die gedig het nou regtig met my "gepraat".
Dankie Antie :))

E

"@rogers.com" wrote:
> Antjie Krog
>
> ek staan op 'n moerse rots
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87426 is 'n antwoord op boodskap #87420] Ma, 24 November 2003 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
As Antjie Krog nie van "tiete" en "fokken" ens gepraat het nie, sou die
gedig dan nog steeds tot jou gespeek het?

"Elaine" skryf in boodskap news:3fc1bc05$0$64727@hades.is.co.za...
> Dit was lekker om te lees, die gedig het nou regtig met my "gepraat".
> Dankie Antie :))
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>> Antjie Krog
>>
>> ek staan op 'n moerse rots
>
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87436 is 'n antwoord op boodskap #87426] Ma, 24 November 2003 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BigBadJoe  is tans af-lyn  BigBadJoe
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek het jou post gelees en geignoreer, maar na 'n bietjie dink het ek besluit
dit is 'n goeie fokken vraag.

Joe

"Spencer" skryf in boodskap news:Xqjwb.7956$VV6.184222@news.xtra.co.nz...
> As Antjie Krog nie van "tiete" en "fokken" ens gepraat het nie, sou die
> gedig dan nog steeds tot jou gespeek het?
>
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87437 is 'n antwoord op boodskap #87426] Ma, 24 November 2003 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die taal wat sy gebruik is kragtig en is veronderstel om so te wees, ek dink
nie sy sou haar gevoelens kon oordra sonder die "vloekwoorde" nie. Ek
verstaan die gedig as 'n "jubel" oor vrou wees, en nog meer 'n sterk,
onafhanklike vrou (dis die gevoel wat ek kry), en dis hoekom die gedig met
my "gepraat" het. Dis maar moeilik om 'n sterk, onafhanklike vrou te wees
in my wêreldjie, wat meestal deur mans gedomineer word, en waar baie nog glo
'n vrou se plek is in die kombuis met 'n baaibie op die heup. (Miskien is
dit net in die plattelandse area waar ek woon, maar baie mans EN vrouens in
die geweste glo nog steeds dis hoe dit hoort.)

E

"Spencer" skryf in boodskap news:Xqjwb.7956$VV6.184222@news.xtra.co.nz...
> As Antjie Krog nie van "tiete" en "fokken" ens gepraat het nie, sou die
> gedig dan nog steeds tot jou gespeek het?
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87456 is 'n antwoord op boodskap #87375] Ma, 24 November 2003 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 22 Nov 2003 22:51:46 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Antjie Krog
>
> ek staan op 'n moerse rots
>
> ek staan op 'n moerse rots langs die see by Paternoster
> die see slat slingers in die lug
> liggroen skuim
> onverskrokke kyk ek elke donnerse brander
> in sy gut voor hy breek
> die rots sidder onder my sole
> my bo-beenspiere bult
> my bekken smyt die aangeleerde gelate knak uit haar uit
> se moer ek is rots ek is klip ek is duin
> helder sing my tiete 'n koperklepgeluid
> my hande pak Moordbaai en Bekbaai
> my arms skeur ekstaties bo my kop:
> ek is
> ek is
> die here hoor my
> 'n vry fokken vrou
>

Voilŕ! En watter een dink hy of sy moet nog 'n woord sê?..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87468 is 'n antwoord op boodskap #87437] Ma, 24 November 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier wil ek met jou verskil. Die platteland se mense leef nog vir mekaar
en na mekaar toe. 'n Man het 'n rol om te speel en sy vrou het ook haar
rol om te speel. Beide respekteer mekaar se heilige grond. 'n Vrou
probeer nie 'n man wees nie en 'n man wil nie 'n vrou wees nie. Vroumense
is mos reg ontwerp om huiswerk te doen.....dit is nou die swaar gatte en die
kort lengte, sodat hule 'centre of gravity' lekker laag is sodat hulle goete
naby aan die vloer kan doen. Die breë heupe maak dat 'n kleintjie
lekkerder daat kan sit sonder dat hy met sy ma se dagtake inmeng. Buk die
vrou, dan is dit soos 'n pendulum wat balanseer....die boude en borste
balanseer mekaar en kan hulle heeldag so werk. En ons mans meng glad nie
in nie. Omdat die man ongebalansseer is met swaar bolyf en klein onderlyf
[dis nou in diae voor hy TV boude gekry het], buk hy nie so lekker nie en is
dit beter vir hom om regop te bly en sport te beoefen of teen toonbanke te
leuen.
Dis egter in die stad dat die vrouens hul natuurlike boude en borste
wegdieët en dan óók uit balans raak. Die man lê so baie by die huis en
suip dat sy gat swaarder raak en nou beter begin lyk vir huiswerk, ens. ens.
Sjit, julle stadsjapies het ons hele lewe omvergeneuk!!! He-he!

"Elaine" skryf in boodskap news:3fc1d200$0$64723@hades.is.co.za...
> Die taal wat sy gebruik is kragtig en is veronderstel om so te wees, ek dink
> nie sy sou haar gevoelens kon oordra sonder die "vloekwoorde" nie. Ek
> verstaan die gedig as 'n "jubel" oor vrou wees, en nog meer 'n sterk,
> onafhanklike vrou (dis die gevoel wat ek kry), en dis hoekom die gedig met
> my "gepraat" het. Dis maar moeilik om 'n sterk, onafhanklike vrou te wees
> in my wêreldjie, wat meestal deur mans gedomineer word, en waar baie nog glo
> 'n vrou se plek is in die kombuis met 'n baaibie op die heup. (Miskien is
> dit net in die plattelandse area waar ek woon, maar baie mans EN vrouens in
> die geweste glo nog steeds dis hoe dit hoort.)
>
> E
>
> "Spencer" wrote in message
> news:Xqjwb.7956$VV6.184222@news.xtra.co.nz...
>> As Antjie Krog nie van "tiete" en "fokken" ens gepraat het nie, sou die
>> gedig dan nog steeds tot jou gespeek het?
>
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87502 is 'n antwoord op boodskap #87468] Di, 25 November 2003 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm - my ma het altyd gesê stilbly is ook 'n antwoord.

"Suidwester" skryf in boodskap news:bpt54s$v03$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hier wil ek met jou verskil. Die platteland se mense leef nog vir mekaar
> en na mekaar toe. 'n Man het 'n rol om te speel en sy vrou het ook haar
> rol om te speel. Beide respekteer mekaar se heilige grond. 'n Vrou
> probeer nie 'n man wees nie en 'n man wil nie 'n vrou wees nie. Vroumense
> is mos reg ontwerp om huiswerk te doen.....dit is nou die swaar gatte en die
> kort lengte, sodat hulle 'centre of gravity' lekker laag is sodat hulle goete
> naby aan die vloer kan doen. Die breë heupe maak dat 'n kleintjie
> lekkerder daat kan sit sonder dat hy met sy ma se dagtake inmeng. Buk die
> vrou, dan is dit soos 'n pendulum wat balanseer....die boude en borste
> balanseer mekaar en kan hulle heeldag so werk. En ons mans meng glad nie
> in nie. Omdat die man ongebalansseer is met swaar bolyf en klein onderlyf
> [dis nou in diae voor hy TV boude gekry het], buk hy nie so lekker nie en is
> dit beter vir hom om regop te bly en sport te beoefen of teen toonbanke te
> leuen.
> Dis egter in die stad dat die vrouens hul natuurlike boude en borste
> wegdieët en dan óók uit balans raak. Die man lê so baie by die huis en
> suip dat sy gat swaarder raak en nou beter begin lyk vir huiswerk, ens. ens.
> Sjit, julle stadsjapies het ons hele lewe omvergeneuk!!! He-he!
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87507 is 'n antwoord op boodskap #87502] Di, 25 November 2003 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!

"Elaine" skryf in boodskap news:3fc31f0e$0$64723@hades.is.co.za...
> Hmmm - my ma het altyd gesê stilbly is ook 'n antwoord.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:bpt54s$v03$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hier wil ek met jou verskil. Die platteland se mense leef nog vir mekaar
>> en na mekaar toe. 'n Man het 'n rol om te speel en sy vrou het ook haar
>> rol om te speel. Beide respekteer mekaar se heilige grond. 'n Vrou
>> probeer nie 'n man wees nie en 'n man wil nie 'n vrou wees nie. Vroumense
>> is mos reg ontwerp om huiswerk te doen.....dit is nou die swaar gatte en die
>> kort lengte, sodat hule 'centre of gravity' lekker laag is sodat hulle goete
>> naby aan die vloer kan doen. Die breë heupe maak dat 'n kleintjie
>> lekkerder daat kan sit sonder dat hy met sy ma se dagtake inmeng. Buk die
>> vrou, dan is dit soos 'n pendulum wat balanseer....die boude en borste
>> balanseer mekaar en kan hulle heeldag so werk. En ons mans meng glad nie
>> in nie. Omdat die man ongebalansseer is met swaar bolyf en klein onderlyf
>> [dis nou in diae voor hy TV boude gekry het], buk hy nie so lekker nie en is
>> dit beter vir hom om regop te bly en sport te beoefen of teen toonbanke te
>> leuen.
>> Dis egter in die stad dat die vrouens hul natuurlike boude en borste
>> wegdieët en dan óók uit balans raak. Die man lê so baie by die huis en
>> suip dat sy gat swaarder raak en nou beter begin lyk vir huiswerk, ens. ens.
>> Sjit, julle stadsjapies het ons hele lewe omvergeneuk!!! He-he!
>
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87556 is 'n antwoord op boodskap #87502] Wo, 26 November 2003 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy kón my darem 'n punt vir oorspronklikheid gegee het!

"Elaine" skryf in boodskap news:3fc31f0e$0$64723@hades.is.co.za...
> Hmmm - my ma het altyd gesê stilbly is ook 'n antwoord.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:bpt54s$v03$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hier wil ek met jou verskil. Die platteland se mense leef nog vir mekaar
>> en na mekaar toe. 'n Man het 'n rol om te speel en sy vrou het ook haar
>> rol om te speel. Beide respekteer mekaar se heilige grond. 'n Vrou
>> probeer nie 'n man wees nie en 'n man wil nie 'n vrou wees nie. Vroumense
>> is mos reg ontwerp om huiswerk te doen.....dit is nou die swaar gatte en die
>> kort lengte, sodat hule 'centre of gravity' lekker laag is sodat hulle goete
>> naby aan die vloer kan doen. Die breë heupe maak dat 'n kleintjie
>> lekkerder daat kan sit sonder dat hy met sy ma se dagtake inmeng. Buk die
>> vrou, dan is dit soos 'n pendulum wat balanseer....die boude en borste
>> balanseer mekaar en kan hulle heeldag so werk. En ons mans meng glad nie
>> in nie. Omdat die man ongebalansseer is met swaar bolyf en klein onderlyf
>> [dis nou in diae voor hy TV boude gekry het], buk hy nie so lekker nie en is
>> dit beter vir hom om regop te bly en sport te beoefen of teen toonbanke te
>> leuen.
>> Dis egter in die stad dat die vrouens hul natuurlike boude en borste
>> wegdieët en dan óók uit balans raak. Die man lê so baie by die huis en
>> suip dat sy gat swaarder raak en nou beter begin lyk vir huiswerk, ens. ens.
>> Sjit, julle stadsjapies het ons hele lewe omvergeneuk!!! He-he!
>
Re: " ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #87567 is 'n antwoord op boodskap #87556] Wo, 26 November 2003 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wragtag pragtig tien uit tagtig.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:bq1to1$11f1$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jy kón my darem 'n punt vir oorspronklikheid gegee het!
" ek staan op 'n moerse rots " deur ANTJIE KROG [boodskap #120309 is 'n antwoord op boodskap #87375] Vr, 16 September 2016 22:34 Na vorige boodskap
xanderrey...  is tans af-lyn  xanderrey...
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2016
Karma: 0
Junior Lid
Jip
Vorige onderwerp: Uit "Raka" - N.P. van Wyk Louw
Volgende onderwerp: " Bosmens " deur PETRA MULLER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:13:02 MGT 2024