Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
306 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 20 September 1996 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Re: Vroegherfs in Oos-Ontario
…die boek waarvan hulle daardie pragtige film gemaak het : "On Golden Pond." Hulle het daar- die film gemaak op 'n meer in die oostelike deel van New Hampshire. Maar ek dink in die boek is die meer in Maine. Thoreau het ook "Civil Disobedience, an essay" in 1849 gepubliseer. Hierdie werk het glo vir Ghandi beinvloed. Thoreau het op daardie stadium dit veral gehad teen die gebruik van slawe in die V.S.A., en teen die oorlog met Mexico. Hy het geweier om belas- ting te …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 10 Februarie 1996 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Re: 'n Antwoord vir Julius: Viva Afrikaans!
… is dit? Se my Julius, sit jy ook al die shrimp op die barbie? Ek dink Jamie Uys se "Gods must be crazy" het "Crocodile Dundee" geinspireer. Hier was die film net 'n phenomenon. In New York het hulle om blokke getou om dit te sien. Waar ons gewoon het, het ek dit drie keer binne drie maande gesien by verskeie plekke: "n private film klub, 'n universiteits-filmklub, en 'n kommersiele teater. Jy kon later hoor die mense begin lag al voor die grap nog kom! …
3 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 17 Augustus 2024 18:30 «» deur: Leksikograaf
ontwikkelaar
…om te skakel. • Die fotograaf doop die film in die ontwikkelaar en hang dit in sy donkerkamer om droog te word. Sinoniem: • maker • ontwerper • skepper Afgelei: • eiendomontwikkelaars • filmontwikkelaar • konsessie-ontwikkelaar • mede-ontwikkelaar • projekontwikkelaar • sagteware-ontwikkelaar • voertuigontwikkelaar • webtuiste-ontwikkelaar Vertaling: Engels: developer Nederlands: ontwikkelaar Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
4 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo, 29 Mei 2024 13:53 «» deur: Leksikograaf
plot
… Betekenis: • Die storielyn in 'n roman of film; intrige, verwikkeling, ontknoping. • 'n Stuk grond (groter as 'n erf, maar kleiner as 'n plaas) waarop daar op klein skaal geboer word; kleinhoewe, plasie. Gebruik: • Die antagonis maak die plot boeiend deur konflik te skep en die hoofkarakter se doelwitte uit te daag. • Ons woon op 'n plot net buite die dorp. Afgelei: • plotbewoner • ploteienaar Vertaling: Engels: plot Nederlands: plot Werkwoord: plot Verlede tyd: het geplot …
5 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr, 01 Desember 2023 11:49 «» deur: Leksikograaf
vollengte
vollengte Afbreking: vol•leng•te Samestelling: vol + lengte Byvoeglike naamwoord: vollengte Attributief: vollengte Betekenis: • Van volledige en onverkorte lengte. Gebruik: • Die eerste vollengte Afrikaanse film, Donker Spore, is in 1944 vrygestel. Sinoniem: • kompleet • volledig Vertaling: Engels: full-length Nederlands: lange Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
6 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma, 13 November 2023 10:02 «» deur: Leksikograaf
rolprentster
…l•prent•ster Samestelling: rolprent + ster Selfstandige naamwoord: rolprentster Meervoud: rolprentsterre Verkleinwoord: rolprentsterretjie Meervoud van verkleining: rolprentsterretjies Betekenis: • 'n Beroemde filmakteur of -aktrise. Gebruik: • Arnold Vosloo is 'n bekende Suid-Afrikaanse rolprentster in Hollywood. Sinoniem: • filmster Vertaling: Engels: film star, movie star Nederlands: filmster Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
7 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 26 Augustus 2023 07:01 «» deur: Leksikograaf
skuinsdruk
…ing: skuins + druk Selfstandige naamwoord: skuinsdruk Meervoud: skuinsdrukke Betekenis: • (tipografie) Teks met skuins letters wat na regs oorleun. Gebruik: • Skuinsdruk word dikwels gebruik om die titel van 'n boek of film van normale teks te onderskei, of om aan te dui dat 'n woord uit 'n ander taal kom. Sinoniem: • kursief • kursiefdruk Vertaling: Engels: italic Nederlands: schuingedrukt, cursief Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
8 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 05 Februarie 2023 16:12 «» deur: Leksikograaf
genre
…naamwoord: genre Meervoud: genres Betekenis: • 'n Kategorie binne 'n bepaalde kunsvorm (soos literatuur, musiek, film, ens.). Gebruik: • Die misdaadroman is 'n literêre genre wat handel oor die ondersoek en oplos van 'n kriminele oortredings. Hiponiem: • filmgenre • musiekgenre • rolprentgenre Afgelei: • genrestuk • genretafereel • genreskilder Vertaling: Engels: genre Nederlands: genre Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
9 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma, 26 September 2022 15:35 «» deur: Leksikograaf
afwerking
…rvoud: afwerkings Verkleinwoord: afwerkinkie Meervoud van verkleining: afwerkinkies Betekenis: • Die handeling of resultaat van afwerk (finale voorbereiding aanbring). Gebruik: • Die finale afwerking van die film vorder goed. Sinoniem: • afronding • voltooiing Afgelei: • afwerkingsmasjien • randafwerking • vloerafwerking Vertaling: Engels: finishing, finishing touch Nederlands: afwerking Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
10 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 19 Maart 2022 09:25 «» deur: Leksikograaf
lamineer
…tekenis: • Om iets (soos papier) met 'n dun film of plaat te bedek. • (ongewoon) Om dun plate of velle van metaal te vorm. Gebruik: • U kan die foto met plastiek lamineer om dit te beskerm. Wisselvorm: • lamelleer Sinoniem: • platdruk • platmaak • platpers • plet • uitklop • wals Afgelei: • laminaat • lamineermasjien • laminering Vertaling: Engels: to laminate Nederlands: lamineren Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
11 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma, 07 Maart 2022 15:57 «» deur: Leksikograaf
erkenning
…geldigheid bevestig. • Die betuiging van dank. Gebruik: • Langenhoven het 'n groot rol in die erkenning van Afrikaans as amptelike landstaal gespeel. • Die akteur het internasionale erkenning vir sy rol in die film ontvang. Sinoniem: • bekentenis • dankbetuiging • waardering Afgelei: • selferkenning • skulderkenning Vertaling: Engels: acknowledgement, recognition Nederlands: erkenning Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
12 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma, 08 Maart 2021 18:51 «» deur: Leksikograaf
tranetrekker
… Verkleinwoord: tranetrekkertjie Meervoud van verkleining: tranetrekkertjies Betekenis: • 'n Treurige film, boek of lied wat mense met sentimentele emosies oorweldig. Gebruik: • Die rolprent is 'n regte tranetrekker en ek kon teen die einde nie meer my trane inhou nie. Sinoniem: • feuilleton • treurmare • treurspel Vertaling: Engels: tearjerker Nederlands: tranentrekker, smartlap Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
13 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr, 20 November 2020 12:53 «» deur: Leksikograaf
tekenprent
… Betekenis: • Rolprent waarin 'n getekende realiteit verbeeld word; tekenfilm. • Een of meer prente wat geteken is om 'n storie te vertel of politieke kommentaar te lewer. Gebruik: • Die Leeukoning (The Lion King) is 'n bekende tekenprent van Disney. Antoniem: • speelprent Afgelei: • tekenprentkarakter • tekenprentreeks Vertaling: Engels: animation film, cartoon Nederlands: animatiefilm Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
14 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 28 Junie 2020 15:12 «» deur: Leksikograaf
verewig
… Werkwoord: verewig Verlede tyd: het verewig Betekenis: • Iets permanent of iemand onsterflik maak. Gebruik: • Die fotograaf het die geleentheid op film verewig. Sinoniem: • verpetueer Afgelei: • verewiging Vertaling: Engels: to immortalise, perpetuate, eternalize Nederlands: vereeuwigen Nota: • Moenie "verewig" (ewig maak) met "vir ewig" (vir altyd en ewig) verwar nie. Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
15 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 09 Februarie 2020 06:55 «» deur: Leksikograaf
fotograaf
…te maak dat soveel lig as moontlik die film bereik. Sinoniem: • afnemer • fotonemer • kameraman • kiekienemer Afgelei: • amateurfotograaf • beroepsfotograaf • koerantfotograaf • kunsfotograaf • natuurfotograaf • nuusfotograaf • persfotograaf • skoolfotograaf • vryskutfotograaf Verwant: • fotobom • fotografie • fotografies • kamera • selfie • steelfoto Vertaling: Engels: photographer Nederlands: fotograaf Nota: • Die werkplek van 'n fotograaf is 'n ateljee of 'n studio…
16 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma, 30 Desember 2019 14:44 «» deur: Leksikograaf
prent
…eining: prentjies Betekenis: • 'n Tekening of gedrukte afbeelding van iets. • Verkorting van rolprent. Gebruik: • Watter prent in die inkleurboek wil jy inkleur. • Die prent het geen ouderdomsperk nie en is geskik vir alle ouderdomsgroepe. Sinoniem: • beeld • illustrasie • voorstelling Afgelei: • rolprent Vertaling: Engels: picture, image, illustration, print; film, movie Nederlands: prent Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
17 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 21 Desember 2019 08:43 «» deur: Leksikograaf
negatief
… Vertaling: Engels: negative Nederlands: negatief Selfstandige naamwoord: negatief Meervoud: negatiewe Betekenis: • Die ontwikkelende plaat waarvan 'n foto of film afgedruk word. • 'n Ontkenning. Gebruik: • Bêre die foto se negatief ingeval jy later nog kopieë wil laat druk. • Ons het gevra, maar dit was 'n negatief! Vertaling: Engels: negative Nederlands: negatief Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
18 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 24 November 2019 09:25 «» deur: Leksikograaf
bekroon
…iets moois af te rond. Gebruik: • Die film is met 'n Oscar bekroon. • Die koek word bekroon met 8 kersies. Afgelei: • bekroning • bekroonde Vertaling: Engels: to award; crown Nederlands: bekronen Byvoeglike naamwoord: bekroon Attributief: bekroonde Betekenis: • Wat vir uitmuntendheid beloon is. Gebruik: • Miemie Rothmann, bekend as M.E.R., was ’n bekroonde Afrikaanse skrywer. Vertaling: Engels: awarded Nederlands: bekroond Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of …
19 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do, 23 Mei 2019 20:28 «» deur: Leksikograaf
drama
…eining: dramatjies Betekenis: • 'n Soort film of toneelstuk wat deur akteurs opgevoer word; stuk wat vir opvoering geskryf is. • 'n Teatrale gebeurtenis; opwindende, spannende, droewige of aangrypende gebeure. Gebruik: • Hierdie drama is in 1994 geskryf. • Daar was drama in ons huis toe ma haar sleutels verloor het. Sinoniem: • toneelstuk Afgelei: • dramaklas • dramakuns • dramaskrywer • dramastudent • dramaties • dramatiseer • dramatisering • dramatologie • dramaturg Vertaling…
20 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di, 14 Mei 2019 18:28 «» deur: Leksikograaf
ontwikkeling
…verkleining: ontwikkelinkies Betekenis: • Geleidelike verandering in 'n sekere rigting; groei; vooruitgang. • Om 'n beeld op 'n foto te laat uitkom. Gebruik: • Die appendiks is 'n oorblyfsel uit ’n vroeër stadium in die mens se ontwikkeling. • Die fotograaf het in die donkerkamer op die ontwikkeling van sy film gewag. Verwant: • ontwikkel Vertaling: Engels: development Nederlands: ontwikkeling Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
21 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr, 15 Maart 2019 06:54 «» deur: Inligting
Re: Afrikaanse Woorde: F
… fillode fillogeen filloksera filloxera film filmakteur filmateljee filmateljees filmbedryf filmfees filmheld filmies filmiese filmkeuring filmkeurtoestel filmkunstenaar filmkunstenaars filmmaatskappy filmmaker filmoperateur filmopname filmopnames filmoteek filmoteke filmpie filmpies filmprojektor filmprojektors filmreg filmregte filmreklame films filmskool filmskuifie filmskuifies filmspan filmstel filmster filmsterre filmvertoning filmvertonings filmwese …
22 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Wo, 09 Januarie 2019 07:05 «» deur: Inligting
Schlesinger, Isidore William
…is nog meer ondernemings gestig - African Films en African Film Productions (die eerste suksesvolle plaaslik vervaardigde films). Sy nuusfilm, African Mirror, het dekades daarna nog bestaan. By Langholm, naby Grahamstad, het hy pynappelplantasies aangelê en inmaak- fabrieke in Port Elizabeth gestig. By Zebediela het hy die grootste lemoenboord ter wêreld, met 650,000 bome, aangelê. Hy het aan die hoof gestaan van meer as 100 maatskappye, met inbegrip van nuusblaaie en afdelingswinkels met der duisende Suid…
23 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 06 Januarie 2019 18:14 «» deur: Inligting
Re: Ensiklopedie van Kennis
…Ardeidae Roggeveld Rolbal Rolprent Film Roman Chrysoblephus laticeps Romeins-Hollandse Reg Rondawel Rood, Kolonel Karel Roodepoort-Maraisburg Rooi-els Cunonia capensis Rooibekvink Rooiborsie Turdidae Rooibostee Rooitee Rooigras Rooigrond Rooikat Felis caracal Rooiklossiegras Fingerhuthia africana Rooikrantz Rooinek Rooipoot-elsie Himantopus himantopus Rooispinnekop Tetrarhynchus Rooivink Ploceidae Rooke, Daphne Rooney, Biskop John Roos, Gideon Daniel Roos, Paul Johannes Roos, …
24 Forum: Nuus «» Gepos op: So, 19 Augustus 2018 07:23 «» deur: Jan die Man
Treurgrond
…hoofrol en Darrell Roodt as regisseur. Die film het R749 286 in sy openingsnaweek by die loket verdien. Daar is ook pas aangekondig dat die prent as die beste buitelandse taalfilm by die 2018-filmfees in Amsterdam aangewys is. Dit het ook die toekenning vir beste kinematografie ingepalm. Treurgrond vertel die storie van Lukas van Staden (gespeel deur Hofmeyr) wat sy bes doen om sy familie, vriende en plaas te beskerm. Dit wys hoe ineengevleg almal se lewens in die boeregemeenskap is. Sonder die boere en…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 15 Maart 2010 19:10 «» deur: Toby[2]
Re: NG
…my geliefde stokperdjie video en fotografie, niks besonders nie. Ou VHS tapes na DVD, audio kasette na audio cd, portrette, foto skyfies, 35mm negatiewe film na digitaal, doen so bietjie vryskut vir plaaslike koerant ens ens. Tot later... Wederom my maat, groete van huis tot huis. -------------------- __________ Information from ESET NOD32 Antivirus, version of virus signature database 4946 (20100315) __________ The message was checked by ESET NOD32 Antivirus. http://www.eset.com…
26 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Vr, 26 September 2008 18:39 «» deur: fri...
You Don't Mess With the Zohan
…om sy droom te bewaarheid maar hy word herken en die poppe begin dans. Ek persoonlike dink dat sommige tonele met baie swak smaak verfilm was. Die fliek sal byval vind by die ouer tiener en jong volwasse maar teen R45 'n kaartjie dink ek dis geldmors. Akteurs: Adam Sandler John Turturro Emmanuelle Chriqui Nick Swardson Lainie Kazan Rob Schneider Skakels: http://www.youdontmesswiththezohan.com/ http://www.facebook.com/Zohan Wys die film nog? Besoek: http://www.moviesite.co.za/index.htm My punt: 2/10…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 06 Mei 2008 10:20 «» deur: ant
Marco Borsato overvallen
…set van Marco Borsato's film Wit Licht, in de Zuid-Afrikaanse stad Pretoria is overvallen. Dat vertelde producent Chris Brouwer maandagavond in het radioprogramma Met Het Oog Op Morgen. De volkszanger bleef ongedeerd. De overvallers hadden het gemunt op een huis in Zuid-Afrika waar crewleden van de productie sliepen. Sinds de overval, die aan het begin van de draaiperiode plaatsvond, lopen op de set doorlopend extra bewakers rond. Of er ook daadwerkelijk iets buit gemaakt is, wilde Brouwer niet …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 28 Februarie 2008 11:42 «» deur: duif
Re: Dom, onbeskaafde fokkers in Bloemfontein
On Thu, 28 Feb 2008 10:17:43 +0200, "thys" wrote: > as kaffers dit met blankes gedoen, dan seker reg > Ek dink hul verweer gaan wees dat die film nie die werklikheid van wat gebeur het, is nie. En daar is natuurlik 'n X-persentasie kans dat hulle reg is.
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 22 Januarie 2008 15:18 «» deur: Torreke
Re: Vat so
…se, skoene, knope, en ritsluiters. - Toneel, film, fotografie, die rekenaar en die laser. - Wette, orde, howe, polisie en die gevangenis. - Seep, baddens, lopende water en sanitasie. - Eerstehulp, medisyne en hospitale. 2.4) 'n Ras wat bogenoemde ontwikkelings "ge-erf" het of tans probeer 'bestudeer', baas raak, na-aap of kopiëer, en dit dan meestal op 'n arrogante en barbaarse wyse as sy 'eie skeppings' eien. 'n Ras wat nou nog nie weet wat die woorde "Higiëne" en "Sanitasie"…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 21 Januarie 2008 23:13 «» deur: Jim Again
Re: Vat so
…se, skoene, knope, en ritsluiters. - Toneel, film, fotografie, die rekenaar en die laser. - Wette, orde, howe, polisie en die gevangenis. - Seep, baddens, lopende water en sanitasie. - Eerstehulp, medisyne en hospitale. 2.4) 'n Ras wat bogenoemde ontwikkelings "ge-erf" het of tans probeer 'bestudeer', baas raak, na-aap of kopiëer, en dit dan meestal op 'n arrogante en barbaarse wyse as sy 'eie skeppings' eien. 'n Ras wat nou nog nie weet wat die woorde "Higiëne" en "Sanitasie"…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 12 September 2007 07:18 «» deur: MoN[3]
Re: appartheid
…Dave,ek weet,maar dit is een film dat uitgesaai is op die VPRO,een linkse Nederlandse televisie sender,hulle wil enkel die wit mense in een slegte dagligt set Groetnis uit Vlaandere(nog steeds Belgie) "Dave" skryf in boodskap news:m3vae35f90dlmd3k6boqib8aqpm1ukoeso@4ax.com... > On Mon, 10 Sep 2007 16:01:59 GMT, "MoN" wrote: > >> http://geschiedenis.vpro.nl/gids/ > > > > > > http://www.landbou.com/LandbouWeekblad/Boerepraatjies/0,,129 4-…
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 11 Junie 2007 20:52 «» deur: Dino
Judgement is Coming!
…deception was brought to the world by the filmmaker James Cameron, a 33rd degree occultic Mason. Masons are serving the devil and are involved in doing their part in bringing into this world the coming kingdom of the antichrist. I think most people can see through the foolishness of the Jesus tomb deception but keep in mind Satan's goal. He wants people to believe the Lord Jesus was just a mortal man who died and was buried. There will be further deceptions presented with all kinds of misleading facts in …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 17 Maart 2007 13:31 «» deur: http://www.jahtruth.n
Re: De la Rey geslag
… van hulle eie keuse. Ons kry die leiers (en die regering) wat ons verdien. Die politikuste is almal leunaars en kyk net uit vir hulle eie sakke, terwyl Jan Publiek klippe moet kou om `n raap en skraap lewe te probeer maak, as hy gelukkig is. Ons het hulle* nie nodig nie en sal beter af wees sonder hulle.* * - THEY - The Hierarchy Enslaving You (Al ooit die film 'They Live' gesien?) http://jahtruth.net/theylive.htm The First Principle of Theocracy - God's Government http://jahtruth.net/godgovmt.htm …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 03 Februarie 2007 07:05 «» deur: Dave Jones
Die toekoms van Afrikaans
…. Steeds op die gebied van wetenskapfiksiefilms (ek is seker mnr. Bertie du Plessis dink nou al reeds hoe onvermydelik agtergehaal deur globalisering ook my eie denke is, as ek my metafore soek in die imperiale kultuur van die wêreld se grootste en mees suksesvolle Empaaier, die Amerikaanse, maar gee kans, gee kans, hier volg nou-nou 'n boerse wending): in vele verhale in dié genre, soos byvoorbeeld die Star Wars-reeks van George Lucas, veg 'n klein groepie oorblywende rebelle wat iewers op 'n …
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 05 Januarie 2007 03:49 «» deur: Francois Human
Re: DIE MENS EN DIE SUBMENS...
…se, skoene, knope, en ritsluiters. - Toneel, film, fotografie, die rekenaar en die laser. - Wette, orde, howe, polisie en die gevangenis. - Seep, baddens, lopende water en sanitasie. - Eerstehulp, medisyne en hospitale. 2.4) 'n Ras wat bogenoemde ontwikkelings 'ge-erf' het of tans probeer 'bestudeer', baas raak, na-aap of kopieer, en dit dan meestal op 'n arrogante en barbaarse wyse as sy 'eie skeppings' eien. 'n Ras wat nou nog nie weet wat die woorde "Higiëne" en "Sanitasie" beteken …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 04 Januarie 2007 21:24 «» deur: Jim Again
DIE MENS EN DIE SUBMENS...
…e, skoene, knope, en ritsluiters. - Toneel, film, fotografie, die rekenaar en die laser. - Wette, orde, howe, polisie en die gevangenis. - Seep, baddens, lopende water en sanitasie. - Eerstehulp, medisyne en hospitale. 2.4) 'n Ras wat bogenoemde ontwikkelings 'ge-erf' het of tans probeer 'bestudeer', baas raak, na-aap of kopiëer, en dit dan meestal op 'n arrogante en barbaarse wyse as sy 'eie skeppings' eien. 'n Ras wat nou nog nie weet wat die woorde "Higiëne" en "Sanitasie"…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 04 Januarie 2007 21:11 «» deur: Jim Again
DIE MENS EN DIE SUBMENS...
…se, skoene, knope, en ritsluiters. - Toneel, film, fotografie, die rekenaar en die laser. - Wette, orde, howe, polisie en die gevangenis. - Seep, baddens, lopende water en sanitasie. - Eerstehulp, medisyne en hospitale. 2.4) 'n Ras wat bogenoemde ontwikkelings 'ge-erf' het of tans probeer 'bestudeer', baas raak, na-aap of kopiëer, en dit dan meestal op 'n arrogante en barbaarse wyse as sy 'eie skeppings' eien. 'n Ras wat nou nog nie weet wat die woorde "Higiëne" en "Sanitasie" beteken …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 05 Desember 2006 13:33 «» deur: bouer
Speel Leonardo di Caprio 'n Afrikaner?
Ek het gister na 'n program gekyk waar dele van "Blood Diamond" gewys is waarin di Caprio 'n wit mercenary speel. ( Ek het nog nie die film gesien nie, dink dit word nog nie hier gewys nie.) Toe ek vir hom hoor praat, toe kan ek sweer dat hy probeer om soos 'n Afrikaner te klink wat Engels praat. En toe hy nou vir sy mede-karakter "kaffer" noem, toe was daar by my geen twyfel nie. Dit kom toe ook uit dat beide hy en sy mede swart speler saam 'n onderhoud met Mandela gehad het. Gloudina
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 01 November 2006 21:31 «» deur: bihvn...
Openbare (Nuusgroep) versoek ? Die (ondersteun) (vry en/of regverdige), Beter (en/of nuwe), (Mev. en) President (Meitreia), en/of (B Creme), om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (Inisiatief) )
…(deelname) Aktiwiteit), (Musiek, Teater, Film en/of) Media, (Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) ), (se) Afgevaardigdes, Adviseurs, Hoofde en/of Administrateurs. ) Om die bereiking van Aangename uitkomste, van, (verby), en/of na, (mega-)hoër vlak(ke), te vernuwe-bou-groei-verstaal. Om van, (verby), en/of na, 'n (mega-)aangename, (alleen en/of (ondersteun) gesamentlike), toekoms, en/of (mega-)groter (standhoudende) suksesse, in die bereiking van Aangename uitkomste, te vernuwe-bou-groei-…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 26 Julie 2006 14:11 «» deur: bouer
Wit misdaad
… bywoon. Becker studeer aan die New York Film Academy en moet in September glo 'n prak­tiese kursus daar bywoon. Cilliers het gesê dat Becker al twee keer gedurende die saak oorsee was en telkens teruggekeer het. Becker het in die getuiebank gesê hy verstaan dat hy skuldig bevind is aan 'n ernstige misdryf en dat hy moontlik gevangenisstraf sal moet uitdien, maar dat hy onderneem om terug te keer vir sy volgende hofverskyning. Evans het getuig Becker se woord kan nie "goedsmoeds" …
Bladsye (8): [ «    1  2  3  4  5  6  7  8    »]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:19:25 MGT 2024