Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
306 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 13 September 2007 17:12 «» deur: Ferdi
Dave, Arrow of time
…into pieces on the floor. If you take a film of this, you can easily tell whether it is being run forward or backward. If you run it backward you will see the pieces suddenly gather themselves together off the floor and jump back to form a whole cup on the table. You can tell that the film is being run backward because this kind of behavior is never observed in ordinary life. If it were, crockery manufacturers would go out of business. The explanation that is usually given as to why we don't see broken …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 14 Oktober 2006 21:36 «» deur: ovvpr...
Hoe (ondersteun) vry en/of regverdig, Vooruitstrewend, wil Gloudina hê, Inter-godsdienstig-iane ( (L
…(en/of nuwe) (Argument), (Musiek, Teater, Film, Media en/of) Radio stasie, om na te luister, (te lees, en/of aan te koop), om van, (verby), en/of na, (Beter (en/of nuwe) (Argument) ), (Aangename uitkomste), Scenario(s), te vernuwe-bou-groei-verstaal, (veronderstel gww.Infusieradio.co.eu, vsa, rsa, en/of vk, (www.infusionradio.com, en/of www.(world)space.com), en/of beter (en/of nuwe) argument), , en/of (f) die plaas van - die (Land) waarin (Julle en/of) (Jy), (ondersteun) woonagtig is, is en/…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 03 Oktober 2006 21:07 «» deur: ovvpr...
Openbare (Nuusgroep) versoek ? (Vrye en/of regverdige), Gee van bonus pryse, aan Gloudina, om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (Inisiatief) )
…(deelname) Aktiwiteit), ( (Musiek, Teater, Film en/of) Media), (Lede en/of) Leiers, voor, tydens en/of na, die gee van die blou-groen lig, om van, (verby), en/of na, deelname aan (Gesamentlike) beplanning (inisatiewe), te vernuwe-bou-bou-groei-verstaal, en/of die hou van (alliansie) groep en/of individuele verkose voorstel, (primêre en/of) sekondêre, (ondersteun) (onmiddellike) en/of (dieselfde) (periode), vorentoe bring, hou en/of (ondersteun) hou, , van (ondersteun) (meer) inklusiewe hou, van (Lug, Lig, …
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 31 Mei 2006 05:18 «» deur: Otterkop
Re: Robbie Robertson
…is. Ek het onlangs baie geinteresseerd geraak in die Robbie Robertson wat in Kanada gebore is, maar wat 'n ietwat legendariese status bereik het as lid van die sanggroep, "The Band". Hy moet noual in sy vyftigerjare wees, want hy en sy band het vir 'n ruk met Bob Dylan getoer. Daar is ook 'n baie goeie film gemaak oor The Band se laaste optrede as 'n groep. Die naam van die film is "The Last Waltz." Hy het later meer produksiewerk gedoen, onder andere vir Neil Diamond. Gloudina…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 31 Mei 2006 02:44 «» deur: bouer
Robbie Robertson
…is. Ek het onlangs baie geinteresseerd geraak in die Robbie Robertson wat in Kanada gebore is, maar wat 'n ietwat legendariese status bereik het as lid van die sanggroep, "The Band". Hy moet noual in sy vyftigerjare wees, want hy en sy band het vir 'n ruk met Bob Dylan getoer. Daar is ook 'n baie goeie film gemaak oor The Band se laaste optrede as 'n groep. Die naam van die film is "The Last Waltz." Hy het later meer produksiewerk gedoen, onder andere vir Neil Diamond. Gloudina…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 21 Mei 2006 11:45 «» deur: bouer
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace."
… skryf > But nevertheless there a some films which are congenial to their novel > bases. IMHO "The Name of the Rose" is such an example. I first read > the book and later on I saw the film - and was very impressed about > the high quality of it. Ek wonder of jy al "The Da Vinci Code" gelees en die film gesien het, en wat jy daarvan dink. Ek het nóg die boek gelees nóg is ek van plan om die film te sien. Ek het wel …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 20 Mei 2006 23:37 «» deur: Dirk Weber[1]
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace."
…. It is always a problem if someone makes a film based on a novel. I a written piece of art you are able to put in so many aspects just by a few words or sentences whereas it is much more difficult to visualize these. But nevertheless there a some films which are congenial to their novel bases. IMHO "The Name of the Rose" is such an example. I first read the book and later on I saw the film - and was very impressed about the high quality of it. Greetings from Arft, Dirk Weber -- dirk-...@web…
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 20 Oktober 2005 09:47 «» deur: Ferdi Greyling
Re: Tyd
…into pieces on the floor. If you take a film of this, you can easily tell whether it is being run forward or backward. If you run it backward you will see the pieces suddenly gather themselves together off the floor and jump back to form a whole cup on the table. You can tell that the film is being run backward because this kind of behavior is never observed in ordinary life. If it were, crockery manufacturers would go out of business. The explanation that is usually given as to why we don't see broken …
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 28 Julie 2005 09:19 «» deur: Max
The Corporation
Ek weet nie of een van julle die film "The Corporation" gesien het nie. In die film beweer Michael Moore (die dikke van 911F) dat Coca-Cola, in die tyd van Nazi Duitsland, Fanta ontwikkel het, sodat hulle kan geld maak uit Duitsland, maar dat Coca-Cola se naam nie met die Nazi's geassosieer word nie. Hoe waar is dit? Daar word ook beweer dat IBM die ponskaarte vir die konsentrasiekampe gemaak het...
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 23 Junie 2005 06:16 «» deur: Alex M Koster
Re: Dag van Afrikaans en Nederlands
… met Engels. Ik denk dat het nog zeer lang zal duren voordat de Engelse taal ooit als wereldhandelstaal vervangen zal worden.... ook omdat bijvoorbeeld een Hollywood film Europeanen meer zal aanspreken als films en muziek uit China of India, terwijl daar ook een grote film industrie is.... De internationale handelstaal voor China is Engels, niet omdat het voor Chinezen een makkelijke taal is om te leren, integendeel, maar omdat bijna iedereen in de wereld Engels als vreemde taal leert. Groetjes, Alex…
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 18 Junie 2005 07:00 «» deur: PietR
Re: Hier is een wat al wat n Suidwester is sal geniet
…jy hoe word daardie mane gedoen op 'n film? Jy los die kamera op 'n tripod met sy sluiter permanent oop, maar eers bedek jy die opening met 'n stuk karton, of lensdop. Jou sluiteropening moet groot wees. Nou gaan jy op gereelde tussenposes gedurende die aand en maak die dop vir 'n paar sekondes oop. Soos wat die maan in die aand styg in die lug, maak hy daardie boog deur die lug soos wat jy op die foto sien. Ek kan dink dat die ou dalk tog die kokerboom op die foto gehad het en op die laaste '…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 20 Mei 2005 10:24 «» deur: Paulus de boskabouter
Kongo
…koning Leopold II uit de doeken gedaan. De film zorgde voor nogal wat opschudding. Waarom hij werd heruitgezonden is een raadsel. Walter Geerts, journalist en onder andere de stichter van het duidingsmagazine Actueel op Radio 1, is met de koloniale toestanden in Kongo zeer goed vertrouwd,- hij werd er geboren en bracht er vele jaren van zijn leven door. Bij het bekijken van de reportage vielen hem nogal wat onjuistheden op, halve waarheden en vooral heel veel volstrekte leugens en fabeltjes. Hij meende - …
13 Forum: Stokperdjies & kunsvlyt «» Gepos op: Ma, 11 April 2005 07:06 «» deur: PietR
Re: Help
…Jy's reg, ek het my tande gesny op 35mm film. Ek het 35mm Nikons met lense op tot 600mm. Toe kom digitaal en ek wou al oorsee in dieVSA 'n digitale Casio koop, maar het gelukkig nie. Later het ek 'n Sony Mavica gekoop met 10x zoom en dit gebruik stiffies om die fotos op te plaas. Wat eintlik wonderlik prakties was want sy resolusie was onder 1M pixels, maar heel genoeg vir rekenaars en die 'Net. Ek het dit gebruik vir beriggewing se fotos en jy kan dan sommer die stiffie aanheg aan 'n lêer as …
14 Forum: Stokperdjies & kunsvlyt «» Gepos op: Sa, 09 April 2005 07:24 «» deur: PietR
Re: Help
…en ook wil ek die volgende byvoeg: Fujifilm se kameras is almal uitstekend en is veral gemik op die beter amateur. Die kamera se sagteware verwerk reeds die foto [as jy nie op RAW neem nie] tot 'n uitstekende resultaat en iets waarmee enige ou wat fotos neem uiters tevrede mee sal wees. Beide die S5500 en die S7000 is uitstekende keuses met die 7000 wat so 'n bietjie beter en vinniger is. Die Nikon D70 is 'n ongelooflike kamera juis omdat dit 'n SLR is waarvan die lense kan verwissel en al sy zoom…
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 26 September 2004 13:46 «» deur: Annette
Re: F9/11
… drie maande vir 9/11. Ek moet sê ek het die film geniet, juis omdat ons hier die Fransman Karel se meer ernstige film oor Bush gesien het. Ek het Moore se siniese humor op plekke heel vermaaklik gevind. Een van Moore se argumente is juis dat Bush se ekonomiese beleid baie mense werkloos gelaat het, en dat hul enige uitweg om te kan oorleef is om by die weermag aan te sluit. Dit was egter baie treffend om 'n soldaat te sien wat ooglopend meer dink as wat om net blindelings " sy werk" doen se …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 01 Augustus 2004 11:40 «» deur: Ferdi Greyling
Re: Plase word vinniger gevat - In SA
…l." I take a transparent 35-millimeter film canister from my pocket and put it on the table. Two small diamonds are cushioned on cotton balls inside. "Believe me," I say, "they're for real." Three days before traveling to Belgium, I had flown to Boston to meet Bryant Linares, president of Apollo Diamond. Linares has been secretive about his company and was suspicious about me. He checked to make sure I was really working for Wired by calling my editor, and he wouldn't say where …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 31 Julie 2004 06:38 «» deur: TJ
Re: Advertensies
…Fees Nuus - www.artslink.co.za/event.htm Film - www.artslink.co.za/film.htm Musiek - www.artslink.co.za/music.htm Fotografie - www.artslink.co.za/photography.htm Teater News - www.artslink.co.za/theatre.htm Weeklikse Gidse - www.artslink.co.za/weekly.htm Sedert 1997 ... (8 jaar) Groete :-) TJ www.artslink.co.za Artslink.co.za IDV 082 230 CALL 082 230 2255 "Annette" skryf in boodskap news:cefdu3$i0a$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Miskien kan die mense hier met nuwe idees vorendag kom. Die &…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 23 Februarie 2004 22:55 «» deur: Lorinda
Re: Lorinda! Zij is jarig!
…Jode oor hoe Jode uitgebeeld word in die film. Die film word hier in Maart vrygestel > Klink heerlik! Die Nederlanders ken van gebak, dit is nie altemit > nie. Maar gaan jy nie geshort shrift word as jy dit doen nie? ;-) Maar wie sal die toediener van die short shrift wees, die verkopers van meel, of die huis vol loseerders wat ek al weer geerf het (met groot gereeldheid is daar 'n klop aan die deur en dan staan daar iemand wat sê "My suster/ma/skoonsuster se vriendin se niggie van …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 03 Februarie 2004 09:49 «» deur: Roely
Re: De Tweeling
…s:401ec2b7_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com... > > Baie dankie, Roely, ek het jou antwoord gekry. Jy het onder andere geskryf > "Het verbaasde iedereeen wel een beetje dat de film genomineerd is", en ek > het gevra waarom dit julle verbaas het? Omdat de film in Nederland nou niet direct een goede recensie kreeg. De gedachte is dat omdat de film over mensen in het verleden gaat hij een nominatie heeft gekregen. Dit valt namelijk in de smaak bij de oudere juryleden. …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 30 Januarie 2004 18:38 «» deur: Roely
Re: De Tweeling
…die "best non-English > language film" kategorie van die Oscars is 'n Nederlandse film "De > Tweeling". Het jy dit dalk gesien? Waaroor gaan dit? > Ik heb hem niet gezien. Het is een film naar aanleiding van een boek : de tweeling van Tessa de Loo. Het gaat over een tweeling die ver voor WOII gescheiden opgroeit, eentje in Nederland en eentje in Duitsland. Ze komen elkaar weer tegen in een kuuroord, als ze al oud zijn, en daar blijkt dat ze tweelingen zijn. Ze …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 30 Januarie 2004 17:29 «» deur: Lorinda[2]
De Tweeling
Roely, ek sien een van die nominasies in die "best non-English language film" kategorie van die Oscars is 'n Nederlandse film "De Tweeling". Het jy dit dalk gesien? Waaroor gaan dit? Lorinda
22 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Di, 03 Junie 2003 08:48 «» deur: Raj
Re: Fliek: The Country of My Skull
… epiese rolprente te speel, en sover ek weet was die prente > internasionaal baie gewild. > Ons het weer 'n Jamie Uys nodig. > > Annette Soos John Berry se Boesman and Lena so 'n paar jaar gelede. Ek het dit by 'n film fees gesien en was nogal teleurgesteld. Danny Glover en Angela Bassett het hulle goed van die taak gekwyt, maar die uitspraak het gepla. Maar dit sal natuurlike net pla as jy weet daar is iets verkeerd daarmee:-), die film was oor die algemeen redelik goed ontvang . Lorinda…
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 02 Junie 2003 19:17 «» deur: Michel Martens
Re: Kleuters krijgen Engelse les
…er, toch een uitsluitend Engelstalige stad en behoorlijk ver verwijderd van Québec. Die namen stonden keurig in twee talen op de gevel te lezen. Eén die ik onthouden heb is 'Office national du film du Canada' - 'National film board of Canada'. En ik heb niemand gezien die klaarstond met kwast en zwarte verf om dit eventjes te 'repareren'. -- Groeten, Michel. H E L ! - H et E chte L even - Antwerpen 7/8 juni 2003. Het leven zoals het is. De nl.talers zoals ze zijn. Tweede Juninacht Antwerpen - T J A…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 23 April 2003 17:24 «» deur: Anoniem
Re: Troues en Begrafnisse
…entertainment, het hierdie film ook 'n Kanadese oorsprong. Nina Vardalos, die hoofkarakter, het die storie probeer verkoop aan Hollywood, maar toe sy nie sukses- vol was nie, het sy dit 'n one man show gemaak en daarmee getoer. Toe Tom Hanks se vrou, wat ook Griekse bloed het, dit sien, het sy en Tom besluit om te help om dit te verfilm. Die film is in Toronto gemaak. Baie van die hulp- …
25 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Ma, 10 Maart 2003 13:19 «» deur: TJ
Re: Fliek: God is Africa
…and commitment of 500 champions of indie film SA who've put their money where there mouth is and pledged R1000.00 investment towards the production of Twist - the story of a Cape Town street kid, based on Dickens' classic Oliver Twist. If you wanna see your name on this exclusive guestlist, writ large on the Indie Film Honour Roll, not to mention on the Longest Associate Producer Credit Title Sequence in History, click through to www.twistmovie.co.za , check out the details, and pledge to help make this …
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 24 Februarie 2003 03:06 «» deur: Anoniem
Re: Phokeng foutjie?
… Die teenoorgestelde gebeur nou. Dit baat die Amerikaners naby die grens om in Kanada inkopies te kom doen, want hulle kan soveel meer koop vir hulle geld. Dis ook daarom dat so baie films nou in Kanada gemaak word. Die film "Chicago" is byvoorbeeld geheel en al in Toronto gemaak, en die burgemeester van Chicago is woedend omdat die film "overseas" gemaak is. Gloudina…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 26 Augustus 2001 20:51 «» deur: Rennie Oster
Re: De Ondergang van Jim Peron
…schept feitelijk censuur. Alle video's en films moeten worden goedgekeurd door de censuurraad voordat ze kunnen worden gedistribueerd. Zogenaamd "x-rated" materiaal kunnen alleen worden verkocht in sexshops die een vergunning hebben. Alles wat wordt beoordeeld als "hate speech" is illegaal. De nieuwe "obsceniteiten" standaard betekent dat alles wat "vernederend" wordt geacht, verboden is. Een nieuwe overwinning voor duidelijke, beknopte wettelijke concepten. Lindiwe …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 26 Augustus 2001 19:45 «» deur: Rock
De Ondergang van Zuid-Afrika
…schept feitelijk censuur. Alle video's en films moeten worden goedgekeurd door de censuurraad voordat ze kunnen worden gedistribueerd. Zogenaamd "x-rated" materiaal kunnen alleen worden verkocht in sexshops die een vergunning hebben. Alles wat wordt beoordeeld als "hate speech" is illegaal. De nieuwe "obsceniteiten" standaard betekent dat alles wat "vernederend" wordt geacht, verboden is. Een nieuwe overwinning voor duidelijke, beknopte wettelijke concepten. Lindiwe …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 10 Junie 2001 08:12 «» deur: emmy[1]
Re: Generaal Hondswaai
…n. Kinderen van 12 jaar krijgen op school de film de holocoust te zien......dit vind ik eigenlijk te ver gaan het is een erg emotionele film. Oorlogsfilms uit de nazi tijd zijn regelmatig op tv en ook documentaires. Duitsland betaald grof geld terug aan dwangarbeiders die in het Nazi tijdperk bijna voor niks hebben gewerkt. Sommige wonen in grote armoede in Rusland en daar worden ze door Duits ambtenaren opgespoord..als ze enig bewijs hebben dat ze als dwangarbeider hebben gewerkt krijgen ze veel geld …
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 21 Mei 2001 17:11 «» deur: Arthur Hagen
Re: Big Brother
…off" de term is voor een serie (of film) die voortkomt uit een andere serie (of film), waarvan ��n van de personages een eigen serie krijgt. Bijvoorbeeld Buffy The Vampire Slayer en Angel, Cheers en Frasier, The Cosby Show en Different World, Starwars en "An Ewok Adventure", Seinfeld en die vent met dat warrig kapsel, Donald Duck en Pluto, .... Maar dat is toch niet helemaal wat jij bedoelde met "nasleepprogramma's". Misschien moeten we het woord maar gewoon gaan gebruiken en …
31 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Sa, 12 Mei 2001 11:58 «» deur: Ernst v Biljon
Re: Wat het geword van Afrikaanse flieks?
…paar faktore wat in ag geneem word: 1) Die film industrie was tot 'n groot maat 'gesponser'. Die get weggeval so teen die laat 80s. Mens kon groot afslae kry op belasting as jy belê het in die industrie (jy het nog verder afslag gekry as jy van lokale talent gebruik maak). Baie mag ook nog kan onthou dat dat baie USA movies hier gemaak is maar, toe die konsesies wegval het die jammerkaners gevind die nie meer so goedkoop nie. Die konsesies het dan ook gehelp dat lokale movies eintlik baie goedkoop was en …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 20 November 2000 00:00 «» deur: Anoniem
Re: Prestasies Van die ANC Regering
…de Beer wrote: > Afrikaner in die land van die lang wit wolk > > Julian & Karin de Beer > Hamilton NZ Ja, die land van die lang wit wolk,die land waar dit meeste van die tyd reën, volgens my informante. Ek kyk nou die dag weer na die film "The Piano," en die hele aksie gebeur in die modder. (Wat 'n wonderlike film! Jane Campion dink ek het die Oscar gekry as beste direkteur. En Paquin, die dogtertjie (gebore in Kanada) die Oscar vir best supporting acctress.) Gloudina…
33 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Do, 19 Oktober 2000 00:00 «» deur: Skunk
Re: jou mening asseblief!!
…en my vrou het 'n paar jaar gelede die film "Antonia's Line" so geniet dat ons gesê het ons wil ook dáár bly. Ons móés net Nederland toe trek, toe ek later werk hier kry! Ons was al sak en pak hier toe ons besef die film is in België geskiet!!! NL is in elk geval beter! - Of so voel ons... Skunk "P&L" skryf in boodskap news:ant191006bc8M3Mb@camerama.demon.nl... > > > Hai, > > Ek het dit eerder verwoord op dese NG - Ek is gebore op 'n plaas in &…
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 10 Oktober 2000 00:00 «» deur: subie
A Letter
…creates a censorship body. All videos and films must be approved by the censorship board before they can be distributed. So-called "x-rated" material can be sold only in licensed adult shops. Anything deemed "hate speech" is illegal. The new "obscenity" standard is that anything "degrading" is illegal. Another victory for clear, concise legal concepts. Lindiwe Sisulu, deputy minister of home affairs, said the government "tries" to balance free speech with …
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 31 Oktober 1999 00:00 «» deur: w.steenkamp
fiela se kind
Hallo almal daar in Suid-Afrika. Ek wil julle om 'n guns vra ! Het iemand daar die film fiela se kind op video staan of weet van iemand wat hom het? Ek bly nou in Nederland en ek het die film verloor toe ek hierna toe getrek het.. ek wil hom so graag weer hê!! Kan iemand hom vir my stuur als ek jou daar voor betaal of iets anders stuur! Baie Dankie Wilma 22 jaar uit Nederland
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 01 Julie 1999 00:00 «» deur: Errol Back-Cunningham
Fort Snelling Deel 1
… gebruiklike toeriste winkeltjie en 'n groot film teater waar elke halfuur 'n film oor die fort aangebied word en dan ook die toonbank waar jy jou ingangskaartjies koop. Jy kry 'n kaart van die terrein en die dame waarsku jou dat binne die hekke van die fort, jy teruggaan in tyd na die jaar 1827 - die mense daarbinne is volgens daardie tyd aangetrek en leef daarbinne volgens 1827 se gewoontes. Vandaar af stap jy so 200 meter na die fort toe, waar daar 'n soldaat jou inwag. Hy kyk dat jy betaal het en …
37 Forum: Boeke, tydskrifte & koerante «» Gepos op: Di, 08 Junie 1999 00:00 «» deur: G.B.
Re: The Power of One
…! Julle weet, hoop ek, dat daar 'n film daarvan gemaak is, al baie lank gelede, met Alec Guinness in die rol van die skoolprinsipaal. Ek het nie van die film gehou nie, want dit het die guitig- heid van die boek misverstaan, en dit amper rassisties gemaak op 'n manier wat die boek nie is nie. As ek reg onthou, ontaard die boek egter aan die einde in onrealistiese tonele.As ek reg onthou, het die skrywer na …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 07 Februarie 1999 00:00 «» deur: Errol Back-Cunningham
Re: Die in Europa....weer
… is, om 'n |foto te neem, beteken jy gebruik film, wat met chemikalieë werk. Daai |chemikalieë word iewers vervaardig, en in die proses ontstaan sekere giftige |afvalprodukte, wat iewers moet heen. Ek het onlangs gelees dat die VSA |verskeie Afrika lande, o.a. Namibië genader het om die ontvangers (teen |vergoeding) van sulke giftige chemikalieë te wees. Nie so edel nie, né. | Henri Jou argument laat my heeltemaal koud. Kom ek verduidelik. Jy kan vir jou argument met die film en chemikalie selfs syfers …
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 26 September 1998 00:00 «» deur: M.Kruger
Re: Hoe het tye verander
…se beeld groter word as sy rol in die film, en die film a.g.v. daarvan misluk. Wat my aanbetref kan enige iemand, in enige vorm van die taal, deelneem, solank die taal geniet en gebruik word. Sommige redenasies op hierdie NG word gevoer deur individue wat groter as die redenasies wil wees, weens die ego-verwante komplekse. Weens jou monumentale ego, jaag jy genoeg deelnemers weg. Dis 'n jammerte. Dis ook nie ou nuus nie. > So sit dit nou maar in jou pyp en rook dit. > >…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 27 Mei 1998 00:00 «» deur: Galjoen!
DIE BEGIN VAN ALLES..........!!
… toe na 'n spesiale hoe-resolusie-grootskerm film in 'n spesiale teater, 'n film oor die sterre en die heelal en alles. Die kamera begin by 'n waterdruppel uit 'n moeras. Dit wys eers klein watervlooitjies wat binne die druppel rondswem, dan zoem dit in na nog kleiner dingetjies, eensellige diertjies en nog kleiner: X-Y-chromosome en DNA, na al kleiner dinge zoem die kamera. Dan molekules en atome en elektrone ens. 'n ongelooflik ingewikkelde en wonderbaarlike heelal in 'n waterdruppel! Daarna gaan die …
Bladsye (8): [ «    1  2  3  4  5  6  7  8    »]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:25:40 MGT 2024