Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
306 resultate gevind
1 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 12 Oktober 2019 08:49 «» deur: Leksikograaf
film
…'n Film word teen 'n skerm geprojekteer. film Afbreking: film Selfstandige naamwoord: film Meervoud: films Verkleinwoord: filmpie Meervoud van verkleining: filmpies Betekenis: • (kuns) 'n Opname van bewegende beelde wat 'n storie vertel; fliek, rolprent. • Bewegende beeld wat op 'n medium vasgelê is. • 'n Dun, oprolbare medium, sensitief vir lig, en waarop 'n kamera beelde vaslê. • Uiters dun lagie. Gebruik: • "Doodkry is min" is my gunsteling film. Het jy al die nuwe …
2 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: So, 28 Desember 2003 20:57 «» deur: emmy[1]
film
Op de Duitse tv was een film die helemaal in Kaapstad opgenomen was.. helaas een te zoete film grt mam
3 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Vr, 27 Oktober 2000 19:34 «» deur: Johannes Kantelberg
Film "The Guest"
Weet iemand of die film The Guest, verhaal van Eugene Marais, gemaak deur Ross Devenish op video beskikbaar is? Is daar enige ander films wat handel oor Marais? Vele dank, Johannes van Vuren, Canterbury/Kantelberg, Engeland.
4 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Sa, 27 Maart 2004 15:23 «» deur: Ellie
Re: The Passion
…to a theater near you -- a controversial film about a Jewish guy from Nazareth who is worshiped as the Messiah and crucified by the Romans. No, it's not Mel Gibson's The Passion of the Christ. It's Monty Python's Life of Brian. Inspired by the runaway success -- and public furor -- over Gibson's portrayal of the last 12 hours in the life of Jesus, the creators behind the 1979 biblical satire about an anti-Roman activist who spends his life being mistaken for a prophet are planning a 25th anniversary re-…
5 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Do, 17 Julie 1997 00:00 «» deur: Sharl Short
Hulp met 1970's film
In die jare sewentig was daar n Afrikaanse film genaamd "Die Ses Soldate" wat gehandel het oor die Suid Afrikaanse Bosoorlog. Kan enige iemand dalk vir my vertel watter produksie huis die film gemaak het. Ek het al met Elmo De Wit Films in Suid Afrika in verbinding getree en hulle het my verseker dat dit nie hulle was nie. Is daar enige iemand in die film bedryf wat my kan help? Baie dankie vanuit Sydney, Australie
6 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Vr, 05 Maart 2004 11:11 «» deur: Max
Kort film. (4 minute)
Vir die met 'n lekker breë koppeling met internet: http://www.pixar.com/theater/shorts/rd/quicktime/rd_320.mov Hierdie een kry 10/10 van my! Max____________________________
7 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Ma, 17 Maart 2003 16:50 «» deur: Annette
Film God is African
…dit toe vanmiddag gaan kyk met die nodige voorbehoud, en dit toe verbasend goed gevind. Die storie was stewig, dit was goed om te hoor dat dit maak nie saak wat ons velkleur is nie, ons sentimente bly dieselfde, en die klankbaan was baie goed en baie gepas. Die verwagte lang starende stiltes was daar nie - dit het inteendeel teen 'n flinke pas beweeg. Ek moet egter sê as mens deesdae nog met baard en safaripak rondloop, of met 'n voortrekkerkappie, sal die oorwegend swart rolverdeling hul teen die bors …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 11 November 2004 22:26 «» deur: emmy[1]
ACCUSED #1 Mandela
…and said it would be interesting to make a film about the Rivonia trial because nobody had really looked into that story before. People knew about Nelson Mandela and that he was incarcerated on Robben Island for 27 years but nobody knew in-depth how and why he'd got there. Also, this year is the 10th anniversary of democracy in South Africa so for it to be shown now is very important. It shows what a multicultural movement of resistance it was. BBC Four: That was something that surprised me. I suspect …
9 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Vr, 26 Maart 2004 14:33 «» deur: Annette
The Passion
… interessant. Kort opsommings ( in Engels) 1)Filmkritikus: You will get some people who will pay good money to watch nearly two hours of a man being beaten, flayed and nailed to a cross. The film is not about good moviemaking. It is about a man with enough money to bring his own vision to the sscreen. The film has merit in that it is convincingly portrayed in Aramic and Latin, and excellent cinematography.If you are not familiar with the story, you will probably get a bit lost and confused. 2) The Atheist…
10 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Wo, 16 Julie 2003 12:11 «» deur: Apost
Film - Rainmaker - PK Keith
Hallo, Ik heb ooit een film gezien over een PK Keith, de rainmaker, die in de tijd van de tweede wereldoorlog opgroeide in Zuid Afrika. Ik weet alleen de naam van deze film niet en ik kan deze nergens vinden. Kan iemand mij hiermee helpen? Alvast bedankt, Apost
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 20 Maart 1998 00:00 «» deur: G.B.
Blomme op Jack Dawson se graf
…wat Leonardo DiCaprio uitbeeld in die film Titanic nie. Maar nou kom veral jong meisies na die Halifax begraafplaas en sit blomme, bioskoopkaartjies en briewe op sy graf. Meer en meer toeriste kom nou na Halifax om die storie van die Titanic beter te verstaan. Daar is 'n museum en natuurlik die begraafplaas waar 150 van die Titanic se passasiers begrawe is. Hierdie somer verwag die stad se toeristebedryf 'n groot intog van mense uit die VSA, veral nadat die film, wat alreeds die grootste …
12 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Sa, 14 September 1996 00:00 «» deur: Izak Bouwer
FLY AWAY HOME - 'n film oor Kanadese en wildeganse
… aandag gee. In die volgende weke begin die film FLY AWAY HOME in die teaters speel. Die rol van Bill Lishman word vertolk deur Jeff Daniels, en Anna Paquin is sy dogter. Anna Paquin is die dogtertjie (gebore in Winnipeg, maar nou van "down under") wat 'n Oscar gekry het vir die beste ondersteunende rol in "The Piano" toe sy nog maar so omtrent tien jaar oud was. In die film is dit sy wat die voels leer vlieg. Time Magazine prys die film hoog aan. Jeff Daniels doen…
13 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 24 Desember 2023 08:57 «» deur: Leksikograaf
verfilm
verfilm Afbreking: ver•film Samestelling: ver- + film Werkwoord: verfilm Verlede tyd: het verfilm Betekenis: • Om beelde op film vas te lê; tot film te verwerk. Gebruik: • Sy het die gebeure op haar selfoon verfilm. Sinoniem: • fotografeer • opneem Afgelei: • verfilmbaar • verfilming Vertaling: Engels: to make a film Nederlands: verfilmen Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
14 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo, 29 Mei 2019 06:38 «» deur: Leksikograaf
rolprent
… van bewegende beelde wat 'n verhaal vertel; film wat met 'n projektor aan die publiek vertoon kan word. Gebruik: • Bakgat is 'n Afrikaanse rolprent wat op 11 April 2008 in teaters begin draai het. Sinoniem: • bioskoopprent • fliek • film • moewie (informeel) Afgelei: • klankrolprent • rolprentakteur • rolprentaktrise • rolprentbedryf • rolprentdrama • rolprentheld • rolprentkamera • rolprentkunstenaar • rolprentmaker • rolprentman • rolprentprojektor • rolprentregisseur • …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 12 September 2006 21:00 «» deur: ovvpr...
Openbare versoek ? Ondersteuning aan (Inter-godsdienstige) Aangename uitkomste (Inisiatiewe), om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (inisiatief) )
…en/of) Daaglikse, (en/of) (Musiek, Teater, Film en/of) Media, , ( (ondersteun) Beter (en/of Nuwe), ) Afrikaanses, Suid Afrikaanses, (Saogiane en/of) Au-iane), Aardiane, Melkwegiane, (Kosmiane) en/of) Heelal / Hemelruim (x)-iane, en/of (Oseanië, Midde-Ooste, (Pakistan-Indië en/of) Bharat, (onder andere), Ontwikkelings Gemeenskap(pe), en/of) (Ose-, Moog-, Bharat-, EU-, VSA-, VK-iane, Aardiane, Melkwegiane, (Kosmiane) en/of) Heelal / Hemelruim (x)-iane, , (en/of (ondersteun) Beter (en/of Nuwe), Inter-…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 11 Oktober 2004 20:22 «» deur: Afrikaner
Re: Lewenskostes....en ons kla?
…het. Digital zoom is 2.2. >> Fujifilm FinePix S5000 Z >> Format SLR-like > "Suidwester" wrote: > Ek's bly jy sê SLR-like, want 'n SLR is dit definitief nie. Dat jy wel > deur die lens fokus, soos met 'n SLR, is waar en dat dit 'n wonderlike > kamera is, is ook waar. Hier onder is die eienskappe van 'n SLR. Ek hét geskryf SLR-like maar volgens die lys hieronder, beskik FinePix oor die basiese eienskappe van 'n digitale SLR. Sommige daarvan is natuurlik eie …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 26 September 2004 15:14 «» deur: Ellie
Re: F9/11
…waar is nie. Maar nogtans n belangrike film m.i. Ek dink dit kan dalk anders geinterpreteer word in ander lande. Soos bv. Suid-Afrika. Ek is altyd verbaas as ek daar kuier, hoe min wereld nuus daar op julle lokale kanale aangebied word. Dis gewoonlik twee-drie minute se wereldnuus, en dan lokale en Afrika nuus. As jy nie n skottel of internet het in S.A. nie, gaan jy nie weet wat juis in die wereld gebeur nie. En meeste van die nuusuitsendings en koerante plaas berigte net so oor van ander oorsese …
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 22 Mei 2001 13:32 «» deur: TJ
ACEmail - headlines - 22/05/2001
…information service for the South African film, TV, video, audio and multimedia industry MUSIC JMS 1000th concert features Japanese flautist The Johannesburg Musical Society's next concert is a very special one - the 1000th concert in its long and illustrious history! Featuring dazzling Japanese flautist SHIGENORI KUDO FILM Review: State and Main Here's a sparkling little film that is a must for anyone who's a fan of film in general, as well as for those looking for a clever, intelligent movie that's…
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 28 Junie 1999 00:00 «» deur: G.B.
Re: Afgedankte Onderwyser
…myself.) Een van ons seuns het die film "The Power of One" vir sy pa vir Father's Day persent gegee (deels omdat hy skuldig voel dat hy ons kopie van die boek nie kan kry nie, nadat hy dit laas geleen het.) Ek het die film dus 'n paar dae gelede weer bekyk. Behalwe vir die eerste deel, is die film vir my irriterend, en ek besef ook nou vir die eerste keer dat die ding in Zimbabwe moes verfilm gewees het. …
20 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma, 17 April 2023 17:29 «» deur: Leksikograaf
filmresensie
filmresensie Afbreking: film•re•sen•sie Samestelling: film + resensie Selfstandige naamwoord: filmresensie Meervoud: filmresensies Betekenis: • 'n Kritiese beoordeling van 'n fliek. Gebruik: • Leon van Nierop skryf gereeld filmresensies vir koerante en tydskrifte. Sinoniem: • fliekrubriek • rolprentresensie Vertaling: Engels: film review, movie review Nederlands: filmrecensie Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
21 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr, 03 Maart 2023 14:29 «» deur: Leksikograaf
filmster
filmster Afbreking: film•ster Samestelling: film + ster Selfstandige naamwoord: filmster Meervoud: filmsterre Verkleinwoord: filmsterretjie Meervoud van verkleining: filmsterretjie Betekenis: • 'n Beroemde filmakteur of -aktrise. Gebruik: • Will Smith is 'n Amerikaanse filmster. Sinoniem: • rolprentster Vertaling: Engels: film star, movie star Nederlands: filmster Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
22 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma, 23 Augustus 2021 10:45 «» deur: Leksikograaf
filmmaker
… Afbreking: film•ma•ker Samestelling: film + maker Selfstandige naamwoord: filmmaker Meervoud: filmmakers Verkleinwoord: filmmakertjie Meervoud van verkleining: filmmakertjies Betekenis: • Iemand wat films maak, die artistieke leier wat verantwoordelik is vir die produksieproses. Gebruik: • Jamie Uys was 'n filmmaker van formaat wat talle Afrikaanse rolprente gemaak het. Sinoniem: • filmregisseur • rolprentmaker Vertaling: Engels: moviemaker, film director Nederlands: filmmaker…
23 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 29 Junie 2019 19:36 «» deur: Leksikograaf
fliek
… Gaan ons vanaand fliek toe? Sinoniem: • film • moewie (informeel) • rolprent • bioskoop • fliekhuis • sinema Hiponiem: • aksiefliek • skokfliek • veldfliek • zombiefliek Afgelei: • fliekganger • fliekkaartjie • fliekklub • fliekrubriek • fliekvlooi Vertaling: Engels: flick, movie; cinema, bioscope Nederlands: film; bioskoop Werkwoord: fliek Verlede tyd: het gefliek Betekenis: • Na 'n plek gaan om 'n fliek te kyk. Gebruik: • Vanaand gaan ons fliek. Vertaling: …
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 11 September 2005 16:49 «» deur: RHINO[2]
Peter Hain
…moeiliker gemaak. Hier maak hulle toe n' film van die nuwe woon gebuurte wat vir die swartman (brand new town) sal water en elektrisieteit verskaf en hom uit die "shanty town" sal verlos. In die film wys hulle ook hoe die "shanty town " omgestoot word. Wat wys Peter Hain in Engeland? Hy kry die kopie van die film en verknip dit en wys net hoe die Suid Afrikaners ( met swart bestuurders op die trekkers) die arme mense se huise in die "shanty town' omstood. Die gedeeltes waar die …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 08 April 2005 23:45 «» deur: Julius Bergh
Re: Help
…van nuwe digitale tegnologie, het hull film besigheid minder klem gekry en Kodak het finansieel agteruit gegaan terwyl Fuji Film groot vordering gemmak het. Kodak kry toe n nuwe CEO wat die skip terug na film toe gestuur het. Kodak het weer op die been gekom maar geleer in die proses om nie te entosiasties te raak met nuwe tegnologie en jou kliente agter te laat nie. Vandak het Kodak hulle voorsprong verloor. > Fuji oftewel Fujifilm is wat my betref, prysgewys, net so goed indien nie > beter as …
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 23 Februarie 2005 11:06 «» deur: TJ
Reconciliation through the Arts
…and emphasize the role that music, drama, films and the visual arts play in South Africa, as well as in many other countries, to bring down the walls of racial, political, socio-economic and cultural divisions and to help build bridges towards healing and reconciliation. Nobel prize laureates, Archbishop Emeritus Desmond Tutu and former President FW de Klerk will act as patrons of this initiative. Archbishop Tutu will present a key-note lecture and FW de Klerk will deliver the closing address. …
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 09 Desember 2004 00:04 «» deur: Waaierstertmuis
Fahrenheit 9/11
…as the American public's "Favorite Film of the Year." The five nominees were chosen from a poll of thousands of Americans in mid-to-late November. The other nominees for best film are "Spiderman 2," "The Incredibles," "Eternal Sunshine of the Spotless Mind" (with Jim Carrey), and "Shrek 2." It is the first time ever a documentary has been nominated for best film by the People's Choice Awards. The People's Choice Awards are considered, among all the awards …
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 19 Augustus 2004 13:05 «» deur: bouer
Re: Engels in Sjina
…speel. Ek dink Kevin Sutherland, wat die film gemaak het, het geweet dat dié rol een van die rolle sou wees wat die film maak of breek. (Richard Farnsworth, wat 'n Amerikaner was, is onlangs oorlede. Hy het verskeie Oscar nominasies gehad, en as ek reg onthou nie baie lank voor sy dood nie die Oscar vir best supporting actor gekry vir sy rol in "The Straight Story." Eintlik het hy die hoof- rol in hierdie film gespeel, maar ek dink hulle het hom as best supporting actor genomineer sodat hy 'n …
29 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Vr, 27 Februarie 2004 16:56 «» deur: Katryn
Re: Mel Gibson se Jesus - interessante artikel (Engels)
…sê weer, > dit klink vir my of hierdie film in die > tradisie van die Lethal Weapons > movies is. En waarom nie Braveheart, nie? The Passion of the Christ Who Really Killed Jesus? by Tim Callahan (Tim Callahan is the Religion Editor for Skeptic magazine and E-Skeptic magazine) With the release of Mel Gibson's film "The Passion of the Christ" an old controversy has been reignited. Because the film follows the account (or rather accounts) in the gospels, the ugly …
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 28 Januarie 2004 11:02 «» deur: Roely
Re: Golden Globes
…gedink het Roely. Een echt ontroerende film! De manier waarop de zoon zijn moeder toegewijd is en van alles bedenkt om haar in de waan te laten dat alles bij het oude is gebleven is prachtig uitgebeeld. En dan het gegeven dat de moeder in haar hart helemaal niet zo socialistisch is als ze altijd heeft voorgewend..., dat brengt een mooie omkering in de film. De blikken van de moeder naar haar zoon, als ze op haar sterfbed nog een journaal van de astronaut voorgeschoteld krijgt: schitterend! Ze weet het, …
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 18 Januarie 2004 19:49 «» deur: Ellie
Re: Steeds reën in Namibië!
…s.net/movies/s/sliding.html Sliding Doors A Film Review by James Berardinelli ------------------------------------------------------------ ---------------- ---- United Kingdom, 1998 U.S. Release Date: 4/24/98 (limited) Running Length: 1:45 MPAA Classification: R (Sex, profanity) Theatrical Aspect Ratio: 1.85:1 Cast: Gwyneth Paltrow, John Lynch, John Hannah, Jeanne Tripplehorn, Douglas McFerran, Zara Turner Director: Peter Howitt Producers: Phillipa Braithwaite, Sydney Pollack, William Hocberg Screenplay…
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 19 Desember 2003 13:15 «» deur: Max
Re: flash
…stel, kan jy met flash doen. Sien dit as 'n film, waarvan jy die director is, Jonas. Elke dingetjie is 'n karakter in jou film. Oppas, dit word heel gou 'n oneindige tydslyn met soveel karaktertjies dat jy nie meer weet watter kant toe nie. (Gebruik filmpies binne in die groot film om dinge meer te orden) Flashkit.com is 'n handige site vol tips en truuks. Daar's ook goedjies om te download. Download 'n filmpie en kyk hoe sit hy inmekaar. Begin eenvoudig. Ek gebruik deesdae nie meer flash in …
33 Forum: Stokperdjies & kunsvlyt «» Gepos op: Ma, 26 Mei 2003 07:17 «» deur: Suidwester
Re: Eienaars van digitale kameras
… dan gaan jou gemiddelde kamera, digitaal of film, eenvoudig nie goed genoeg wees nie want jy kan dit nie uitbrei om meer as die standaard dinge te doen nie. Aan die anderkant, as jy net hêppie-sn�ppies wil neem van jou en jou pêlle se belewenisse, dan is daar verskeie opsies. Jy moet onthou dat wat jy stuur op die Internet, nie veel sal help al het dit hoeveel miljoene pixels nie....jou skerm kan net 90dpi hanteer. Hoe meer pixels, hoe langer vat dit ook om af te laai. Dan is daar daai memory card…
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 25 Maart 2003 18:23 «» deur: Elaine
Re: Kanada se Oscars
…ons!)) 2. Art Direction 3. Costume Design 4. Film Editing 5. Best Picture 6. Sound Cinematography het na "Road to Perdition" gegaan - 'n uitstekende film vir die wat dit nog nie gesien het nie Chicago was die grootste wenne hierdie jaar. My gunsteling Aktrise, Nicole Kidman, het ook gewen vir "The Hours" Net jammer die siel word nou so maer. Die "Foreign Language Film" wat gewen het was "Nowhere in Africa" - 'n Duitse produksie. Groete Elaine wrote: > >…
35 Forum: Boeke, tydskrifte & koerante «» Gepos op: Di, 08 Junie 1999 00:00 «» deur: Errol Back-Cunningham
Re: The Power of One
…20:22:06 GMT, wrote: | Julle weet, hoop ek, dat daar 'n film | daarvan gemaak is, al baie lank gelede, | met Alec Guinness in die rol van die | skoolprinsipaal. Ek het nie van die | film gehou nie, want dit het die guitig- | heid van die boek misverstaan, en dit | amper rassisties gemaak op 'n manier | wat die boek nie is nie. Ja, ek is al deur verskeie mense afgeraai om die film te sien. Het jy die boek geniet, Gloudina? =|:^) Johan…
36 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Do, 01 April 1999 00:00 «» deur: Castet
Re: Die Movie "Jesus Christ Superstar"
…is teen die vertooning van > hierdie film op TV3. > Boycott die betaaling van lisensies! Ek betaal in elk geval nie my liksêns nie. Elke jaar skeur ek die aanmaning op in die kleinste stukkies papier moontlik, sit dit in die koevert wat saam met die rekening kom en stuur dit terug vir die eseibiesie. Die Christine in Suid-Afrika is te vergeeflik of het almal die land verlaat, of gee net nie 'n duiwel om nie. Sou daar 'n film gewees het met die naam "Mohammed, Superstar" sou julle die …
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 20 Maart 1997 00:00 «» deur: Izak Bouwer
Die Tulband in Kanada
… Patient" groot gaan wen. Alhoewel die film in Amerika gemaak is (met 'n Engelse direkteur), is die storie gebaseer op 'n boek van die Kanadese skrywer Michael Ondaatje (die Booker pryswenner van 1992.) Binne die eerste paar minute praat hulle van Picton, hier naby ons op die walle van Lake Ontario. Twee van die karakters in die boek kom van Montreal. Die hoofstorie in die film, vertel in terugflitse, speel af in Noord-Afrika, in die periode net voor die uitbreek van die Tweede …
38 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr, 16 April 2021 15:40 «» deur: Leksikograaf
vlies
…kook en laat afkoel, ontstaan daar 'n vlies wat op die melk dryf. Sinoniem: • bedekking • film • lagie • membraan • velletjie Afgelei: • buikvlies • dekvlies • longvlies • mantelvlies • maagvlies • netvlies • oogvlies • reënboogvlies • swemvlies • trommelvlies • vliesvlerkiges • vlieswol • vlieswolk Vertaling: Engels: fleece, film, membrane Nederlands: vlies Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
39 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 06 Januarie 2019 13:06 «» deur: Inligting
Rolprent
…'n Nuwe film word op 'n projektor geplaas. 'n Rolprent, film of fliek is ’n storie wat deur ’n reeks vinnig opeenvolgende beelde gevorm word. Die spoed waarteen die beelde geprojekteer word, laat dit lyk of dit ’n aaneenlopende en vloeiende beweging vorm. Die eerste rolprentkamera-projektor in die moderne sin van die woord is omstreeks 1896 na Suid-Afrika gebring deur die goëlaar, Carl Hertz, en gereëlde vertonings het kort daarna begin, gewoonlik saam met verskeidenheidsprogramme. Nuusfilms is voor …
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 16 Februarie 2008 16:02 «» deur: bouer
Re: Die Nasionaliste van 1893 en vroeër
…geweet nie. Het jy dan nie die film "Ghandi" gesien met Ben Kingsley wat die rol van Ghandi vertolk nie? Dis 'n baie goeie film. As ek reg onthou, het Ben Kingsley die Oscar daarvoor gekry. > Terwyl hy in Suid Afrika gewoon het, was dit sowat 20kls > van waar ek woon, en 'n straat sowat 100 treë hiervandaan >  is na hom vernoem.  Sy kleindogter woon ook nog hier in Phoenix. Ja. Ek het die Phoenix ashram besoek, toe sy seun nog gelewe het. …
Bladsye (8): [1  2  3  4  5  6  7  8    »]

Tyd nou: Vr Sep 27 17:22:31 MGT 2024