Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ligsinnigheid
ligsinnigheid [boodskap #149848] Do., 09 Oktober 2025 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ligsinnigheid
Afbreking: lig•sin•nig•heid
Samestelling: ligsinnig + -heid


Selfstandige naamwoord: ligsinnigheid
Meervoud: ligsinnighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van ligsinnig (laf, verspot en sonder erns) wees.

Gebruik:
• Fokus op julle werk en los die ligsinnigheid.

Sinoniem:
• frivoliteit
• gekheid
• kinderagtigheid
• onbesonnenheid
• onnadenkendheid
• onnoselheid
• onverantwoordelikheid
• onverstandigheid
• oppervlakkigheid
• sotheid
• verspotheid

Vertaling:
Engels: frivolousness
Nederlands: lichtzinnigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: helaas
Volgende onderwerp: smaraggroen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 23:19:04 UTC 2025