Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sifilis
sifilis [boodskap #149687] Vr., 26 September 2025 06:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sifilis
Afbreking: si•fi•lis


Selfstandige naamwoord: sifilis
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Seksueel oordraagbare infeksie veroorsaak deur die bakterie Treponema pallidum.

Gebruik:
Sifilis is hoogs aansteeklik en word in die vroeë stadiums aan harde sere op die geslagsdele, anus of mond herken.

Hiperoniem:
• geslagsiekte

Afgelei:
• sifilities

Vertaling:
Engels: pox, syphilis
Nederlands: syfilis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlustig
Volgende onderwerp: skraapwond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 23:12:15 UTC 2025