Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Onvergeeflike" daad
"Onvergeeflike" daad [boodskap #94429] Do, 24 Junie 2004 21:34 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
:::::::: Die sersant en sy twee konstabels sit in die
aanklagkantoor van 'n klein plattelandse polisie stasie.
Dis maar stil en rustig en die manne wil net aan die slaap
raak toe daar 'n pragtige blond instorm:
"Help, Help. 'n Man in die straat het nou net aan my para
gevat!"
Sersant spring op en skree sy bevele:
"Konstabel Abel, jy gaan links af in die straat en soek
daai man."
"Konstabel Mabel, jy gaan regs af in die straat en soek
daai man."
"Ek sal hier bly en die vingerafdrukke vat!"
Re: "Onvergeeflike" daad [boodskap #94430 is 'n antwoord op boodskap #94429] Do, 24 Junie 2004 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4798
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf

> :::::::: Die sersant en sy twee konstabels sit in die
> aanklagkantoor van 'n klein plattelandse polisie stasie.

Nouja, klink die grappie nou nie soveel grappiger
in Afrikaans nie? Dankie dat jy my in Afrikaans laat
lag het.

Tant Hessie
Re: "Onvergeeflike" daad [boodskap #94434 is 'n antwoord op boodskap #94430] Vr, 25 Junie 2004 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
....... en ek het gedink jy gaan my die leviete voorlees Auntie.
Re: "Onvergeeflike" daad [boodskap #94446 is 'n antwoord op boodskap #94434] Vr, 25 Junie 2004 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4798
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer"

> ....... en ek het gedink jy gaan my die leviete voorlees Auntie.

Nee, ek sal nooit vir jou die leviete voorlees as jy 'n
grap in Afrikaans vertel nie. Om jou te beloon, sal ek
vir jou een van my man se geliefkoosde grappe vertel.
Maar ek sal dit eers in Afrikaans vertaal.

Eleanor Rooseveldt vra vir Mahatma Ghandi: "Wanneer
laas het jy 'n eleksie gehad? Ghandi antwoord : "Vanoggend."
Re: "Onvergeeflike" daad [boodskap #94452 is 'n antwoord op boodskap #94446] Vr, 25 Junie 2004 14:34 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hier by ons kan die Owambo's mos nie 'n 'r' sê nie. Eleksie sal 'n
baie interessante vraag word!
"@rogers.com" wrote in message
news:alVCc.510027$Ar.348428@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Spencer"
>
>> ....... en ek het gedink jy gaan my die leviete voorlees Auntie.
>
> Nee, ek sal nooit vir jou die leviete voorlees as jy 'n
> grap in Afrikaans vertel nie. Om jou te beloon, sal ek
> vir jou een van my man se geliefkoosde grappe vertel.
> Maar ek sal dit eers in Afrikaans vertaal.
>
> Eleanor Rooseveldt vra vir Mahatma Ghandi: "Wanneer
> laas het jy 'n eleksie gehad? Ghandi antwoord : "Vanoggend."
>
Vorige onderwerp: Re: My first time ever
Volgende onderwerp: Enige ander voorstelle?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:24:52 MGT 2024