Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arme drommel steek homself aan die brand.......
Arme drommel steek homself aan die brand....... [boodskap #7680] |
Tue, 19 November 1996 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees 'n man in Indie het homself aan die brand gesteek
uit protes omdat die mej Wereld kompetisie nou daar
gehou word. (Baie mense daar is teen die verAmerikaansing
van die samelewing, ook teen Hamburger plekke soos
McDonalds).
Arme man, ek simpatiseer met hom, maar ek sou eerder een
van daai mooi meisies gegryp en HAAR aan die
brand gesteek het.
Vriendelike Groete.
|
|
|
|
Re: Arme drommel steek homself aan die brand....... [boodskap #7699 is 'n antwoord op boodskap #7680] |
Thu, 21 November 1996 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Waldo van Hoving
Boodskappe: 9 Geregistreer: September 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Etienne Marais wrote:
> NS McDonalds en Burger King verkoop klein hamburgers, met
> dun skyfies in klein pakkies vir glad-nie-so-goeie-prys
> nie. Pretorianers kan eerder die vriendelike tannie in
> die karavaan in Duxbury Straat ondersteun, of die
> vriendelike oom in die karavaan onder in Universiteitsweg,
> dit is goedkoop en groot burgers.
Uitstekende burgers net jammer hulle is nou kleiner as wat hulle voorheen
was en duurder. Ek onthou toe 'n burger met 'n deursnee van +- 15cm R3
gekos het.
--
Geniet die dag!
Waldo van Hoving
vHo...@WTKNIS21.ESKOM.CO.ZA
0135-933570
0135-932473 (faks)
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:55:12 UTC 2025
|