Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genre
genre [boodskap #141039] So, 05 Februarie 2023 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
genre
Afbreking: gen•re


Selfstandige naamwoord: genre
Meervoud: genres

Betekenis:
• 'n Kategorie binne 'n bepaalde kunsvorm (soos literatuur, musiek, film, ens.).

Gebruik:
• Die misdaadroman is 'n literêre genre wat handel oor die ondersoek en oplos van 'n kriminele oortredings.

Hiponiem:
• filmgenre
• musiekgenre
• rolprentgenre

Afgelei:
• genrestuk
• genretafereel
• genreskilder

Vertaling:
Engels: genre
Nederlands: genre

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linguistiek
Volgende onderwerp: milligram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 21:23:39 MGT 2024