Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH
" 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #100816] Wo, 29 Desember 2004 00:21
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
2.4
Breyten Breytenbach

Die angelier slaan
haar rooi rok oop
asof sy enige oogknip nou
die flamenco gaan loop

'n kwikkie kom verby
pootjie pootjie platformpolvy
ene pronkveer bolero en onderbaadjie
die vlerk so witmes in die sy

wie sal bly
staan die laaste op die baan?
Vorige onderwerp: " Kersfees in die Ouetehuis " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: Vir lefhebbers van gedigte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:07:21 MGT 2024