Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: Gloudina en haar gedigte
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93011] Wo, 19 Mei 2004 13:02 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan - met alle respek. Poësie is "public domain". Ek kan nie verstaan
waarom digters kapsie maak teen die publisering van hulle gedigte nie -
hulle wil tog hê mens moet dit lees?

(Anti - moet nooit sê dat ek nog nie vir jou opgestaan het nie ....)

"Riaan" skryf in boodskap news:1084968847.967057@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet mag jy nie sonder die uitgewers
> se toestemming enige gedig of deel van 'n gedig op enige manier kopie�r nie.
>
> Dit beteken dat dit wat jy hier doen is moontlik teen die wet. Hel en jy
> preek jou gat af hier vir ons
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93015 is 'n antwoord op boodskap #93011] Wo, 19 Mei 2004 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek weet laat kopiereg jou toe om afrifte te maak en te verprei
vir navorsing, studie of bekendstelling van die digter.

Solank jy dit nou jou besigheid maak nie, min of meer.

In Gloudina se geval sal daar n sterk argument wees dat sy die verkoop
van digbundels aanmoedig en bemark.

On Wed, 19 May 2004 14:15:21 -0700, "Riaan" wrote:

> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet mag jy nie sonder die uitgewers
> se toestemming enige gedig of deel van 'n gedig op enige manier kopieër nie.
>
> Dit beteken dat dit wat jy hier doen is moontlik teen die wet. Hel en jy
> preek jou gat af hier vir ons
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93022 is 'n antwoord op boodskap #93015] Wo, 19 Mei 2004 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Of juis te�gaan, sy kan ook maar kak gediggies pos as sy die dag verveeld
is... :-)

Max____________________________

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:f7oma0lvmc4uq73cjvokq24j11qg8v1dlg@4ax.com...
>
> Sover ek weet laat kopiereg jou toe om afrifte te maak en te verprei
> vir navorsing, studie of bekendstelling van die digter.
>
> Solank jy dit nou jou besigheid maak nie, min of meer.
>
> In Gloudina se geval sal daar n sterk argument wees dat sy die verkoop
> van digbundels aanmoedig en bemark.
>
>
>
>
> On Wed, 19 May 2004 14:15:21 -0700, "Riaan" wrote:
>
>> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet mag jy nie sonder die uitgewers
>> se toestemming enige gedig of deel van 'n gedig op enige manier kopie�r nie.
>>
>> Dit beteken dat dit wat jy hier doen is moontlik teen die wet. Hel en jy
>> preek jou gat af hier vir ons
>>
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93024 is 'n antwoord op boodskap #93022] Wo, 19 Mei 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jys die enigste mens wat ek van weet wat een van Peter Blum se goeie
verse afmaak as 'n "kak ou gediggie".

Enige Trechikoffs op die muur?

On Wed, 19 May 2004 15:52:16 +0200, "Max" wrote:

> Of juis teëgaan, sy kan ook maar kak gediggies pos as sy die dag verveeld
> is... :-)
>
> Max____________________________
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93029 is 'n antwoord op boodskap #93011] Wo, 19 Mei 2004 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf
...
> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet mag jy nie sonder die uitgewers
> se toestemming enige gedig of deel van 'n gedig op enige manier kopie�r nie.
>
> Dit beteken dat dit wat jy hier doen is moontlik teen die wet.

Ek is bereid om tronk toe te gaan. Ek
het ook 'n prokureur-seun wat
"intellectual property" wette hier in
Kanada ken, en hy wag om vir my
in die hof te kom verdedig. Maar
ek is bereid om tronk toe te gaan.

Gloudina
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93030 is 'n antwoord op boodskap #93011] Wo, 19 Mei 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> (Anti - moet nooit sê dat ek nog nie vir jou opgestaan het nie ....)

Dankie, Jonas. Maar volgende keer, moet tog nie
daardie vreeslike anglisistiese "opgestaan" gebruik
nie.

Gloudina
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93040 is 'n antwoord op boodskap #93029] Wo, 19 Mei 2004 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Agh toemaar wat, ons wil die tronkbewaarders (korreksionele offisiere) dit
nie aandoen nie. Plaas maar jou resitasietjies

Soois
"@rogers.com" wrote in message
news:FXKqc.53185$Zxc.8401@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Riaan" skryf
> ...
>> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet mag jy nie sonder die
> uitgewers
>> se toestemming enige gedig of deel van 'n gedig op enige manier kopie�r
> nie.
>>
>> Dit beteken dat dit wat jy hier doen is moontlik teen die wet.
>
> Ek is bereid om tronk toe te gaan. Ek
> het ook 'n prokureur-seun wat
> "intellectual property" wette hier in
> Kanada ken, en hy wag om vir my
> in die hof te kom verdedig. Maar
> ek is bereid om tronk toe te gaan.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93042 is 'n antwoord op boodskap #93040] Wo, 19 Mei 2004 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie" skryf

> Agh toemaar wat, ons wil die tronkbewaarders (korreksionele offisiere) dit
> nie aandoen nie. Plaas maar jou resitasietjies

Jy bedoel jy wil nie vir my daar nakend op die
grond in die tronk sien kruip met 'n strop om my
nek nie?

Tant Hessie van Abu Ghraib
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93055 is 'n antwoord op boodskap #93042] Do, 20 Mei 2004 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die arme bewaarders! Gloudina nakend! Hie-hie-haaa-haaaa!!!!!
"@rogers.com" wrote in message
news:hrPqc.58588$Zxc.45426@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "MoerFie" skryf
>
>> Agh toemaar wat, ons wil die tronkbewaarders (korreksionele offisiere) dit
>> nie aandoen nie. Plaas maar jou resitasietjies
>
> Jy bedoel jy wil nie vir my daar nakend op die
> grond in die tronk sien kruip met 'n strop om my
> nek nie?
>
> Tant Hessie van Abu Ghraib
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93064 is 'n antwoord op boodskap #93055] Do, 20 Mei 2004 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir al wat jy weet is Gloudina dalk 'n wulpse blondine - Suidwester.
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93065 is 'n antwoord op boodskap #93064] Do, 20 Mei 2004 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee broer, ek het 'n goeie idee..........

"Spencer" skryf in boodskap news:st_qc.7590$XI4.277100@news.xtra.co.nz...
> Vir al wat jy weet is Gloudina dalk 'n wulpse blondine - Suidwester.
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93075 is 'n antwoord op boodskap #93015] Do, 20 Mei 2004 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem vir een keer 100% met jou saam Ferdi, en persoonlik het ek nie 'n
probleem met Gloudina se plasings van wat ook al nie.

Ek dink net ons staan hier op 'n baie interessante grys gebied.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:f7oma0lvmc4uq73cjvokq24j11qg8v1dlg@4ax.com...
>
> Sover ek weet laat kopiereg jou toe om afrifte te maak en te verprei
> vir navorsing, studie of bekendstelling van die digter.
>
> Solank jy dit nou jou besigheid maak nie, min of meer.
>
> In Gloudina se geval sal daar n sterk argument wees dat sy die verkoop
> van digbundels aanmoedig en bemark.
>
>
>
>
> On Wed, 19 May 2004 14:15:21 -0700, "Riaan" wrote:
>
>> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet mag jy nie sonder die uitgewers
>> se toestemming enige gedig of deel van 'n gedig op enige manier kopie�r nie.
>>
>> Dit beteken dat dit wat jy hier doen is moontlik teen die wet. Hel en jy
>> preek jou gat af hier vir ons
>>
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93076 is 'n antwoord op boodskap #93029] Do, 20 Mei 2004 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag toemaar,

Gee vir Junior 'n koekie en 'n glasie melk en sê vir hom om rustig te raak,
daar is niemand waarvan ek weet wat jou in die tronk wil gooi nie

"@rogers.com" wrote in message
news:FXKqc.53185$Zxc.8401@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
> Ek is bereid om tronk toe te gaan. Ek
> het ook 'n prokureur-seun wat
> "intellectual property" wette hier in
> Kanada ken, en hy wag om vir my
> in die hof te kom verdedig. Maar
> ek is bereid om tronk toe te gaan.

> Gloudina
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93088 is 'n antwoord op boodskap #93011] Do, 20 Mei 2004 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:
> Riaan - met alle respek. Poësie is "public domain". Ek kan nie verstaan
> waarom digters kapsie maak teen die publisering van hulle gedigte nie -
> hulle wil tog hê mens moet dit lees?
>
> (Anti - moet nooit sê dat ek nog nie vir jou opgestaan het nie ....)
> "Riaan" wrote in message
> news:1084968847.967057@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>
>> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet mag jy nie sonder die
>
> uitgewers
>
>> se toestemming enige gedig of deel van 'n gedig op enige manier kopieër
>
> nie.
>
>> Dit beteken dat dit wat jy hier doen is moontlik teen die wet. Hel en jy
>> preek jou gat af hier vir ons

Maar hulle wil tog sekerlik hulle tantiéme daaruit kry? Dis tog waarvan
hulle 'n lewe moet maak. Dis g'n stuk openbare besitreg nie...

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93089 is 'n antwoord op boodskap #93015] Do, 20 Mei 2004 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
> Sover ek weet laat kopiereg jou toe om afrifte te maak en te verprei
> vir navorsing, studie of bekendstelling van die digter.
>
> Solank jy dit nou jou besigheid maak nie, min of meer.
>
> In Gloudina se geval sal daar n sterk argument wees dat sy die verkoop
> van digbundels aanmoedig en bemark.
>
>
>
>
> On Wed, 19 May 2004 14:15:21 -0700, "Riaan" wrote:
>
>
>> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet mag jy nie sonder die uitgewers
>> se toestemming enige gedig of deel van 'n gedig op enige manier kopieër nie.

>> Dit beteken dat dit wat jy hier doen is moontlik teen die wet. Hel en jy
>> preek jou gat af hier vir ons

>
>
Stem nie heeltemal saam nie: as sy dalk by die gedigte sou sê uit watter
digbundel dit kom en wie die uitgewers is ens. Of as daar dalk 'n
bespreking van die gedig sou by wees, sou jou stelling waar wees.
Anders is dit net bloot kopieregroof.

As sy toestemming van die *uitgewer* het om die gedig te plaas, is dit
natuurlik OK.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93090 is 'n antwoord op boodskap #93029] Do, 20 Mei 2004 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Riaan" skryf
> ...
>
>> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet mag jy nie sonder die
>
> uitgewers
>
>> se toestemming enige gedig of deel van 'n gedig op enige manier kopieër
>
> nie.
>
>> Dit beteken dat dit wat jy hier doen is moontlik teen die wet.
>
>
> Ek is bereid om tronk toe te gaan. Ek
> het ook 'n prokureur-seun wat
> "intellectual property" wette hier in
> Kanada ken, en hy wag om vir my
> in die hof te kom verdedig. Maar
> ek is bereid om tronk toe te gaan.
>
> Gloudina
>
>
Jy sal onder ons kopieregwette aangekla word, want die kopiereg lê by 'n
Suid-Afrikaanse uitgewer (skat ek, bygesê). Kanadese intelektuele
eiendomregwette gaan jou niks baat nie.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93091 is 'n antwoord op boodskap #93042] Do, 20 Mei 2004 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "MoerFie" skryf
>
>
>> Agh toemaar wat, ons wil die tronkbewaarders (korreksionele offisiere) dit
>> nie aandoen nie. Plaas maar jou resitasietjies
>
>
> Jy bedoel jy wil nie vir my daar nakend op die
> grond in die tronk sien kruip met 'n strop om my
> nek nie?
>
> Tant Hessie van Abu Ghraib
>
>
Wil jy dan graag? Miskien moet jy met Lynndie England praat...

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93098 is 'n antwoord op boodskap #93024] Vr, 21 Mei 2004 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, smaak verskil. (Gelukkig)

Ek het darem nie gesê ek kan dit beter doen nie...

Oor Trechikoff: ek sou graag 'n oorspronklike eentjie wil ophang, die een
met die kaffertjies wat waatlemoen eet. Afdrukke, van wie ookal, is nie in
my huis welkom nie.

Ek skilder self. Soos jy self dig.

Max____________________________

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38sma0llht2fh5kblrpeg971pgdh7mn209@4ax.com...
>
> Jys die enigste mens wat ek van weet wat een van Peter Blum se goeie
> verse afmaak as 'n "kak ou gediggie".
>
> Enige Trechikoffs op die muur?
>
>
> On Wed, 19 May 2004 15:52:16 +0200, "Max" wrote:
>
>> Of juis te�gaan, sy kan ook maar kak gediggies pos as sy die dag verveeld
>> is... :-)
>>
>> Max____________________________
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93099 is 'n antwoord op boodskap #93029] Vr, 21 Mei 2004 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ook in SA?

Max____________________________

> ek is bereid om tronk toe te gaan.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93100 is 'n antwoord op boodskap #93042] Vr, 21 Mei 2004 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gee die duiwel wat hom toekom. Partykeer is G vlymskerp...

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:hrPqc.58588$Zxc.45426@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "MoerFie" skryf
>
>> Agh toemaar wat, ons wil die tronkbewaarders (korreksionele offisiere) dit
>> nie aandoen nie. Plaas maar jou resitasietjies
>
> Jy bedoel jy wil nie vir my daar nakend op die
> grond in die tronk sien kruip met 'n strop om my
> nek nie?
>
> Tant Hessie van Abu Ghraib
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93101 is 'n antwoord op boodskap #93099] Vr, 21 Mei 2004 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Ook in SA?

As dit moet, Max, sal ek in SA in die tronk
gaan sit. Maar ek neem aan die Kanadese
regering sal reël dat ek my straf hier uitdien.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93107 is 'n antwoord op boodskap #93042] Vr, 21 Mei 2004 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien jou eerder as die een wat die toutjie sal vashou!

"@rogers.com" wrote in message
news:hrPqc.58588$Zxc.45426@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "MoerFie" skryf
>
>> Agh toemaar wat, ons wil die tronkbewaarders (korreksionele offisiere) dit
>> nie aandoen nie. Plaas maar jou resitasietjies
>
> Jy bedoel jy wil nie vir my daar nakend op die
> grond in die tronk sien kruip met 'n strop om my
> nek nie?
>
> Tant Hessie van Abu Ghraib
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93114 is 'n antwoord op boodskap #93098] Vr, 21 Mei 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 21 May 2004 09:42:34 +0200, "Max" wrote:

> Ja, smaak verskil. (Gelukkig)
>
> Ek het darem nie gesê ek kan dit beter doen nie...
>
> Oor Trechikoff: ek sou graag 'n oorspronklike eentjie wil ophang, die een
> met die kaffertjies wat waatlemoen eet. Afdrukke, van wie ookal, is nie in
> my huis welkom nie.

So dis jy kan nooit 'n Van Gogh waardeer nie?

Verdra jy darem prints in boeke?

Indien, hoekom nie teen die muur ook nie?
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93115 is 'n antwoord op boodskap #93089] Vr, 21 Mei 2004 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 May 2004 22:21:56 +0200, knersus wrote:

> Stem nie heeltemal saam nie: as sy dalk by die gedigte sou sê uit watter
> digbundel dit kom en wie die uitgewers is ens. Of as daar dalk 'n
> bespreking van die gedig sou by wees, sou jou stelling waar wees.
> Anders is dit net bloot kopieregroof.
>
> As sy toestemming van die *uitgewer* het om die gedig te plaas, is dit
> natuurlik OK.

Word die hele ding wat gedigte betref nie bietjie silly gemaak deur
die feit dat niemand eintlik meer as so R14 etlike sente uit enige
bundel maak nie?

Gedigte gaan beslis nie om die geld nie.
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93116 is 'n antwoord op boodskap #93091] Vr, 21 Mei 2004 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 May 2004 22:25:31 +0200, knersus wrote:

> Wil jy dan graag? Miskien moet jy met Lynndie England praat...

Van haar gepraat. Ek sien trailer trash in Afr is karavaankak
Stereotipes [boodskap #93120 is 'n antwoord op boodskap #93098] Vr, 21 Mei 2004 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> Oor Trechikoff: ek sou graag 'n oorspronklike eentjie wil ophang, die een
> met die kaffertjies wat waatlemoen eet.

So gepraat van waatlemoen-etende kaffertjies Wanneer en waar het
die stereotipe van swartmense as waatlemoen-etende, lui maar seksmal
swartmense verander na die van lui kriminele wat verantwoordelik is
vir alles wat sleg is in ons samelewing? Ek wonder soms daaroor, want
deesdae hoor mens nie eintlik meer mense smalend na waatlemoeneters
verwys nie, en nog minder van " tap dancin', watermelon eatin'
pickaninnies , maar die ander clichés sien mens nog daagliks -
veral op dié groep. Elkgeval...

Leef Trechikoff nog? Hy het mos altyd in Kaapstad gewoon, nie waar
nie?
Re: Stereotipes [boodskap #93131 is 'n antwoord op boodskap #93120] Vr, 21 Mei 2004 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"

> So gepraat van waatlemoen-etende kaffertjies Wanneer en waar het
> die stereotipe van swartmense as waatlemoen-etende, lui maar seksmal
> swartmense verander

Ek dink die stereotipe van waatlemoenetende swartmens
is 'n Amerikaanse verskynsel. Ek wonder ook altyd waarom
die African American verbind word met waatlemoene? Groei
dit dan welig in die Suide? Ek het altyd gedink die waatlemoene
moet kom uit die meer westelike droër dele van die VSA, want
die waatlemoen is eintlik 'n halfwoestyn-vrug, alhoewel die
bestes gekry word op besproeiings-gronde. Want 'n waatlemoen
wil aan die begin volop water hê, en dan moet hy op 'n sekere
punt nie meer water kry nie. Dis daarom dat die beste
waatlemoene in SA gekweek word op die besproeiings-
skemas.

Gloudina
Re: Stereotipes [boodskap #93136 is 'n antwoord op boodskap #93131] Sa, 22 Mei 2004 02:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Ek wonder ook altyd waarom
> die African American verbind word met waatlemoene?

Ek mag verkeerd wees, maar is die assosiasie nie dalk omdat die
watermeloen oorspronklik ook van Afrika (Kalahari) afkomstig is, en
baie mense het aangeneem dat dit destyds deur die slawe hier na
Amerika gebring was? Net soos met Okra en 'n heel paar ander
groentes. Daar is mos al die bekende stories oor hoe die slawe die
pitte en sade hiernatoe gesmokkel het, en weggesteek het in hulle
klere en so aan.
Maar soos dit maar altyd met die tipe van ding gaan, is dit dalk ook
nie heeltemal waar nie, want daar is ook dokumentasie van die Europese
koloniste wat die plant saamgebring het en hier in Amerika begin
verbou het. So dit was definitief nie slegs deur die slawe geeet en
geplant nie. Daar is ander teorieë ook, en een wat vir my baie sin
maak is dat dit deur die Spanjaarde in die 1500's hiernatoe gebring
is.
Elkgeval, die dom geloof dat alle swartmense altyd lief is vir
waatlemoen en diepvet-gebraaide hoender, het bly vaskleef, en was deel
van die kultuur nes aunt Jemima - die media het veral daarvoor gesorg
dat die stereotipe lewendig bly.
Maar ek raai ook maar net...

> Groei dit dan welig in die Suide?

Wel, daar is 'n sterk assosiasie met waatlemoene en die Suidelike
kultuur, en dit groei wel baie maklik hier in Georgia bv., maar die
meeste van ons waatlemoene word in Florida gekweek. Ek dink Texas en
Kalifornië is die ander 2 state wat meeste waatlemoene groei.

Ek sien nog net die ronde, pitloses op die oomblik in die winkels, en
vermoed dit word ingevoer van Mexiko.
Re: Stereotipes [boodskap #93137 is 'n antwoord op boodskap #93136] Sa, 22 Mei 2004 02:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"

> Ek mag verkeerd wees, maar is die assosiasie nie dalk omdat die
> watermeloen oorspronklik ook van Afrika (Kalahari) afkomstig is,

Ek kan darem nie glo dat die rooi waatlemoen uit
die Kalahari kom nie. Daar het hulle tsammas, maar
ek glo nie dat dit enigsins dieselfde is as die ding wat
ons waatlemoen noem nie.

Gloudina
waatlemoene [boodskap #93138 is 'n antwoord op boodskap #93137] Sa, 22 Mei 2004 03:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> "Katryn"
>
>> Ek mag verkeerd wees, maar is die assosiasie nie dalk omdat die
>> watermeloen oorspronklik ook van Afrika (Kalahari) afkomstig is,
>
> Ek kan darem nie glo dat die rooi waatlemoen uit
> die Kalahari kom nie. Daar het hulle tsammas, maar
> ek glo nie dat dit enigsins dieselfde is as die ding wat
> ons waatlemoen noem nie.

Dalk is hier iemand anders wat meer inligting het, en vir ons kan
vertel. Daar is natuurlik letterlik meer as 'n duisend verskillende
variante waatlemoene, maar die oorspronklike plant kon heel
waarskynlik dan die tsamma gewees het?
Ek het gou 'n internet soektog gedoen met " Citrullus vulgaris" en
"tsamma" as sleutelwoorde.
Dit was nou erg interessant!
Hier is sommer die eerste skakel:
http://www.museums.org.za/bio/plants/cucurbitaceae/citrullus _lanatus.htm


Citrullus lanatus (Watermelon, Tsamma)
(Life; Embryophyta (plants); Angiospermae (flowering plants); Order:
Cucurbitales; Family: Cucurbitaceae)

Thought to have been domesticated in Africa at least 4000 years ago
and now grown worldwide, particularly in regions with long, hot
summers.

Synonym: Citrullus vulgaris

Wild Citrullus lanatus grows widely in Africa and Asia. In southern
Africa it grows in the Kalahari where it is known as Tsamma. These
wild melons have been an important source of water and food to
indigenous inhabitants, as well as explorers crossing the Kalahari.
The seeds can be extracted from the fruit, roasted over a fire and
ground into a white meal which is evidently rich in proteins and oil,
and is tasty. This meal can also be used as a cosmetic: after chewing
it and moistening it with saliva, it is smeared over the body,
evidently resulting in a smoother, healthier, reddish coloured skin.
The young fruit and leaves can be cooked and eaten as a vegetable.
There is a bitter form of this wild melon which is evidently poisonous
but which has been used medicinally.

The history of domestication of watermelons is obscure but it is known
that by 2000 BC they were being grown in the Nile Valley in Egypt. A
wide variety of watermelons have been cultivated in Africa, varying in
fruit size, fruit shape, flesh colour, rind colour and seed colour. By
800 AD, watermelons had been introduced to India and by 1100 AD to
China. Watermelon were introduced to Europe by the Moors during their
conquest of Spain: there are records from Córdoba in 961 AD and
Seville in 1158. Their cultivation spread slowly into the rest of
Europe and by the early 1600's they were being widely cultivated
although generally only on a small scale. Watermelons grow best where
there are long, hot summers so as one goes north in Europe, conditions
for growing them become more unsuitable. North American Indians took
to watermelons (and Muskmelons) enthusiastically when they were
introduced there by Spanish explorers in the 1500's. Through passing
of seed from tribe to tribe, watermelon cultivation in North America
spread faster than European exploration of that region.

References
Sauer, J.D. 1993. Historical geography of crop plants - a select
roster. CRC Press, Boca Raton, Florida.
van Wyk, B. & Gericke, N. 2000. People's plants - a guide to useful
plants of southern Africa. Briza Publications, Pretoria.
Text by Hamish Robertson
Re: Stereotipes [boodskap #93140 is 'n antwoord op boodskap #93137] Sa, 22 Mei 2004 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, die tsamma is amper meer soos die skorsie wat jy ken [as sy binnekant
gaargemaak word], maar het baie vloeistof in sy rou vorm, maar nie so baie
soos 'n waatlemoen nie. Die giftige storie word dalk effe oordryf, want al
wat kan gebeur is dat as die tsamma geel geword het aan die plant en jy eet
hom, dan gaan jy erge spuitpoep kry. Wat wornderlik van die vrug in die
woestyn is, is dat hy vir jare goed kan bly as jy hom pluk en bêre. Die
boesmans het sulke tsamma-neste geaam in bome sodat die gemsbokke dit nie
kan bykom nie......want 'n gemsbok vrek oor 'n tsamma. Dit kom nie net in
die Kalahari voor nie.....ook in die Namib.
"@rogers.com" wrote in message
news:o5zrc.92909$Zxc.25643@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Katryn"
>
>> Ek mag verkeerd wees, maar is die assosiasie nie dalk omdat die
>> watermeloen oorspronklik ook van Afrika (Kalahari) afkomstig is,
>
> Ek kan darem nie glo dat die rooi waatlemoen uit
> die Kalahari kom nie. Daar het hulle tsammas, maar
> ek glo nie dat dit enigsins dieselfde is as die ding wat
> ons waatlemoen noem nie.
>
> Gloudina
>
Re: waatlemoene [boodskap #93145 is 'n antwoord op boodskap #93138] Sa, 22 Mei 2004 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"

> Citrullus lanatus (Watermelon, Tsamma)

North American Indians took
> to watermelons (and Muskmelons) enthusiastically when they were
> introduced there by Spanish explorers in the 1500's. Through passing
> of seed from tribe to tribe, watermelon cultivation in North America
> spread faster than European exploration of that region.

Hoe interessant! Ek kan glo dat die pitte vinniger
in Noord-Amerika rondgereis het as die invallers
van Europa self.
Waatlemoen-pitte insamel vir die volgende oes
is 'n kuns op sigself. In my kinderdae het daar altyd
'n blikkie gestaan in die waenhuis, waarin ons die pitte
van 'n regtige koning van 'n waatlemoen gegooi het,
sodat die blikkie pitte gebruik kon word vir die
volgende jaar se aanplanting.
Soos ek al vantevore gesê het, ons waatlemoene
daar op die besproeiingsskemas van die Noordkaap
was meestal nie die lang liggroenes met die strepe
nie, maar rond en diepgroen van kleur. In die laaste
paar jare het daar sulkes hier in ons vrugtemarkte
verskyn - rond en diepgroen- alhoewel hulle gewoonlik
nie baie groot is nie. Eenkeer het ek die naam "sugar-
babies" vir hulle gesien. Ek is seker dis dieselfde ding
wat ons daar in die Noordkaap gehad het. Maar ons
waatlemoene was sommer groot en swaar.

Gloudina
Re: Stereotipes [boodskap #93147 is 'n antwoord op boodskap #93137] Sa, 22 Mei 2004 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Katryn"
>
>
>> Ek mag verkeerd wees, maar is die assosiasie nie dalk omdat die
>> watermeloen oorspronklik ook van Afrika (Kalahari) afkomstig is,
>
>
> Ek kan darem nie glo dat die rooi waatlemoen uit
> die Kalahari kom nie. Daar het hulle tsammas, maar
> ek glo nie dat dit enigsins dieselfde is as die ding wat
> ons waatlemoen noem nie.
>
> Gloudina
>
>
Jy kan dit maar glo. Die waatlemoen is 'n eg Suider-Afikaanse produk.
Hy is uit wilde soorte (marankas, kafferwaatlemoen - kan nou nie sy PK
naam onthou nie, of so iets gekweek) Wie hom die eerste Europa toe gevat
het, is nou blykbaar in die vergetelheid. Maar hy was al hier in
primitiewe vorm toe die Europeërs hier langs die kus af aangedoen het.
Prof Braam (Pretorius?) het nou so paar weke terug 'n hele praatjie oor
die oorsprong vabn die vrug gehad. Wat eintlik baie interessant is, is
dat die karkoere en marankas eintlik *bitter* vrugte is, tog is 'n
waatlemoen een van die soetste vrugte!

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Stereotipes [boodskap #93150 is 'n antwoord op boodskap #93147] Sa, 22 Mei 2004 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf

> Jy kan dit maar glo. Die waatlemoen is 'n eg Suider-Afikaanse produk.
> Hy is uit wilde soorte (marankas, kafferwaatlemoen - kan nou nie sy PK
> naam onthou nie, of so iets gekweek) Wie hom die eerste Europa toe gevat
> het, is nou blykbaar in die vergetelheid. Wat eintlik baie interessant is, is
> dat die karkoere en marankas eintlik *bitter* vrugte is, tog is 'n
> waatlemoen een van die soetste vrugte!

Jy sal bietjie meer vir my moet oortuig, voordat
ek glo dat die huidige suikersoet waatlemoen
uit die tsammas en die karkoere en die marankas
gekom het en toe "na Europa" geneem is.
Veral omdat dit gesê word dat dit al vier
duisend jaar gelede op die besproeiings-
lande van die Nyl gekweek is. Ek kan wel
glo dat pitte van die tsammas ens.
met die van die lande van die Nyl s'n
gekruis is en toe daardie lang liggroen
goed met strepe veroorsaak het. Vir hulle
het ek nooit baie smaak gehad nie.
Terloops, wanneer is die Israeliete daar
uit Egipte uit. Ek is seker hulle sou
pitte by hulle gehad het om te gaan plant
sodra hulle die beloofde land binnegaan.
Maar miskien was die waatlemoene toe
al welig aan die groei op die lande langs
die Tigrus en die Eufraat.

Gloudina van Abu Ghraib
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93151 is 'n antwoord op boodskap #93107] Sa, 22 Mei 2004 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie" skryf

> Ek sien jou eerder as die een wat die toutjie sal vashou!
>> Tant Hessie van Abu Ghraib

Ek is teleurgesteld dat jy so dink. Dit wys dat
jy nie so 'n goeie mensekenner is as wat ek
vantevore gedink het nie. Bo en benewens
die feit dat jou taal en denkwyse bo-gemiddeld
is op hierdie kaal haai internetvlak. Wie is jy
en waarom het jy weer hier op die nuusgroep
begin deelneem. Ken ons jou onder 'n ander
naam uit vorige besoeke? Hoekom het jy die
naam Moerfie gekies. Jy noem jouself Soois.
Waarvoor staan Soois nou weer?

Tant Hessie van Najaf
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93161 is 'n antwoord op boodskap #93151] So, 23 Mei 2004 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Yaslaaik, so baie vrae......

Die toutjie vashou opmerking? Jy laat my aan my afrikaanse onnie in std 7
dink.

Bo-gemiddelde taal en denkwyse? Ek kan maar net nederig dankie sê. Al klink
dit ook soos my Afrikaanse onnie :)

Ek was maar altyd aan en af op die ng, voorheen soois, toe kom die naam
MoerFie in 'n droom na my toe.

Soois is afkorting van Francois

Soois

"@rogers.com" wrote in message
news:CZQrc.9885$meR1.4063@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "MoerFie" skryf
>
>> Ek sien jou eerder as die een wat die toutjie sal vashou!
>>> Tant Hessie van Abu Ghraib
>
> Ek is teleurgesteld dat jy so dink. Dit wys dat
> jy nie so 'n goeie mensekenner is as wat ek
> vantevore gedink het nie. Bo en benewens
> die feit dat jou taal en denkwyse bo-gemiddeld
> is op hierdie kaal haai internetvlak. Wie is jy
> en waarom het jy weer hier op die nuusgroep
> begin deelneem. Ken ons jou onder 'n ander
> naam uit vorige besoeke? Hoekom het jy die
> naam Moerfie gekies. Jy noem jouself Soois.
> Waarvoor staan Soois nou weer?
>
> Tant Hessie van Najaf
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93178 is 'n antwoord op boodskap #93114] Ma, 24 Mei 2004 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Plak jy die posters uit die Huisgenoot teen jou muur? Hoekom nie? Het jy 'n
probleem met posters in die Huisgenoot?

Ek het geen probleem met afbeeldings van skilderye in boeke nie, maar ek
gaan hulle nie uitknip en teen my muur hang nie!

Van Gogh? Dan liewer 'n vars bos sonneblomme! As ek sy skilderye wil sien,
die Van Gogh museum is nie so vér van my af nie! (Eat your heart out!)

Wat is die punt hiervan?

Max____________________________

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:k33sa0ha88epq582nnkgp2digcjfvv1tqr@4ax.com...
> On Fri, 21 May 2004 09:42:34 +0200, "Max" wrote:
>
> >
>> Ek het darem nie gesê ek kan dit beter doen nie...
>>
>> Oor Trechikoff: ek sou graag 'n oorspronklike eentjie wil ophang, die een
>> met die kaffertjies wat waatlemoen eet. Afdrukke, van wie ookal, is nie in
>> my huis welkom nie.
>
> So dis jy kan nooit 'n Van Gogh waardeer nie?
>
> Verdra jy darem prints in boeke?
>
> Indien, hoekom nie teen die muur ook nie?
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93190 is 'n antwoord op boodskap #93178] Ma, 24 Mei 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max"

> Van Gogh? Dan liewer 'n vars bos sonneblomme! As ek sy skilderye wil sien,
> die Van Gogh museum is nie so vér van my af nie! (Eat your heart out!)

Die vraag is egter, hoe gereeld kom jy daar?
Ek wed Ferdi gaan elke keer as hy in
Amsterdam kom.

Gloudina
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93191 is 'n antwoord op boodskap #93190] Ma, 24 Mei 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek gesê het, ek verkies 'n bos vars sonneblomme. As daar 'n Van Gogh in
my huis hang, sal dit nie wees omdat ek dit mooi vind nie, maar suiwer net
omdat dit soveel werd is...

Ek hou nie van kunsmuseums nie. Was nog nie eers in die Rijksmuseum nie...
Ook nie in die Louvre nie. Was wél in Italië in 'n paar... Sug sug sug...
maar David móét mens tog sien as jy in die buurt is. :-)

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:Tsmsc.4539$4Ir.467@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Max"
>
>> Van Gogh? Dan liewer 'n vars bos sonneblomme! As ek sy skilderye wil sien,
>> die Van Gogh museum is nie so vér van my af nie! (Eat your heart out!)
>
> Die vraag is egter, hoe gereeld kom jy daar?
> Ek wed Ferdi gaan elke keer as hy in
> Amsterdam kom.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina en haar gedigte [boodskap #93199 is 'n antwoord op boodskap #93191] Ma, 24 Mei 2004 14:18 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Ook nie in die Louvre nie. Was wél in Italië in 'n paar... Sug sug sug...
> maar David móét mens tog sien as jy in die buurt is. :-)

Die vraag is natuurlik of jy die OORSRONKLIKE Dawid
binnekant 'n museum gesien het, en of jy maar net die
imitasie daarvan in die buitelug gesien het en gedink het dis
die oorspronklike. Jy sal verbaas wees oor hoeveel mense
dink hulle het die oorspronklike gesien en dan het hulle
nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: " villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik " deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: " Ons klein en silw'rige planeet " deur NP van Wyk LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:50:43 MGT 2024