Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Tiener seun boeke
http://gesellig.co.za/mv/msg/40873/136546/#msg_136546
Marko2021-05-15T07:47:48-00:00Re: Tiener seun boeke
http://gesellig.co.za/mv/msg/40873/136548/#msg_136548
Trompie, Die Uile en Fritz Deelman baie gewild gewees.
Kyk ook na Rampie op die Oorlogspad en Nautilus 90 Grade Noord, wat jy gratis van die webwerf kan aflaai.
Lekker lees!]]>Jan die Man2021-05-15T09:12:53-00:00Re: Tiener seun boeke
http://gesellig.co.za/mv/msg/40873/138769/#msg_138769
) het ek ook so bietjie Fritz Deelman gelees. Die rebellie van Sloet Steenkamp en FA Venter se Man van Cirene en Die koning se wingerd was my gunstelinge.]]>Tipe_Roelf2022-01-22T15:54:48-00:00