Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
'n Blik op die Afrikaanse web
http://gesellig.co.za/mv/msg/20847/120616/#msg_120616
http://blik.co.za/.
Blik poog om die nuutste Afrikaanse inhoud op die web aan besoekers te toon. Hulle maak 'n aktiewe indeks van die Afrikaanse ope web (d.w.s., omtrent alles behalwe Facebook en MySpace). Niemand kan dus raai wat volgende op hulle voorblad gaan verskyn nie en die inhoud is altyd nuut en vars.
"By blik.co.za kan jy nuwe blogs en webbladsye ontdek, en sien hoe die Afrikaanse web gebou word. Hier is tans 5149 blogs en webbladsye gelys, en meer word voortdurend bygevoeg. Ouer bydraes skuif ondertoe en verdwyn redelik gou van die voorblad af."
Terloops, as jy iets hier op die forum pos, sal dit na ongeveer 15 min op Blik verskyn. Hulle lees die forum se RSS-voer periodies en wys enige nuwe poste op hul voorblad.
Wat 'n fantastiese diens aan die Afrikaanse gemeenskap!
Ondersteun hulle en maak seker dat u blogs en webwerwe daar gelys is.
]]>Jan die Man2018-06-13T06:00:55-00:00Re: 'n Blik op die Afrikaanse web
http://gesellig.co.za/mv/msg/20847/120708/#msg_120708
Vragie, die "Afrikaans op die Net" (Blik) .gif kortpad wat onder regs geplaas is. Mag ek dit copy en as 'n skakel op kampforum se webwerf plaas sodat ons leser ook toegang tot blik het? Ek weet nou nie aan wie die "prentjie" behoort nie en wil nie iemand ander se kunswerk gebruik sonder goedkeuring nie (-:]]>Voortrekker2018-08-06T07:22:53-00:00Re: 'n Blik op die Afrikaanse web
http://gesellig.co.za/mv/msg/20847/120710/#msg_120710
Die "knoppie" kom oorspronklik van 'n webwerf genaamd "Afrikaans Oppie Net" af. Dit is vroeƫr op talle werwe gebruik om na hulle tuiste te skakel by http://members.tripod.com/~vds/afroppinet/. Daar gaan egter niks aan nie en ek het die skakel na blik.co.za verander. Jy kan die eienaar probeer kontak (soos ek terloops ook gedoen het), maar ek vermoed dat jy nie antwoord sal kry nie.
]]>Jan die Man2018-08-06T16:11:47-00:00Re: 'n Blik op die Afrikaanse web
http://gesellig.co.za/mv/msg/20847/120711/#msg_120711
]]>Voortrekker2018-08-07T14:22:46-00:00Re: 'n Blik op die Afrikaanse web
http://gesellig.co.za/mv/msg/20847/120712/#msg_120712
]]>Jan die Man2018-08-07T14:35:58-00:00Re: 'n Blik op die Afrikaanse web
http://gesellig.co.za/mv/msg/20847/120713/#msg_120713
Blik is baie oulik. Aan wie behoort dit? ek kan nie die "about" bladsy kry nie?]]>Voortrekker2018-08-07T14:49:50-00:00Re: 'n Blik op die Afrikaanse web
http://gesellig.co.za/mv/msg/20847/120714/#msg_120714
Jan die Man2018-08-07T14:53:57-00:00Re: 'n Blik op die Afrikaanse web
http://gesellig.co.za/mv/msg/20847/120715/#msg_120715
Voortrekker2018-08-07T17:11:30-00:00