Volledige naam | Algemene gebruik | Afkorting |
---|---|---|
Genesis | Genesis | Gen. |
Eksodus | Eksodus | Eks. |
Levitikus | Levitikus | Lev. |
Numeri | Numeri | Num. |
Deuteronomium | Deuteronomium | Deut. |
Josua | Josua | Jos. |
Rigters | Rigters | Rigt. |
Rut | Rut | Rut |
I Samuel | 1 Samuel | I Sam. of 1Sam. |
II Samuel | 2 Samuel | II Sam. of 2Sam. |
I Konings | 1 Konings | I Kon. of 1Kon. |
II Konings | 2 Konings | II Kon. of 2Kon |
I Kronieke | 1 Kronieke | I Kron. of 1Kron. |
II Kronieke | 2 Kronieke | II Kron. of 2Kron. |
Esra | Esra | Esra |
Nehemia | Nehemia | Neh. |
Ester | Ester | Ester |
Job | Job | Job |
Psalms | Psalms | Ps. |
Spreuke van Salomo | Spreuke | Spr. |
Prediker | Prediker | Pred. |
Hooglied van Salomo | Hooglied | Hoogl. |
Jesaja | Jesaja | Jes. |
Jeremia | Jeremia | Jer. |
Klaagliedere van Jeremia | Klaagliedere | Klaagl. |
Esegiël | Esegiël | Eseg. |
Daniël | Daniël | Dan. |
Hosea | Hosea | Hos. |
Joël | Joël | Joël |
Amos | Amos | Amos |
Obadja | Obadja | Obad. |
Jona | Jona | Jona |
Miga | Miga | Miga |
Nahum | Nahum | Nah. |
Habakuk | Habakuk | Hab. |
Sefanja | Sefanja | Sef. |
Haggai | Haggai | Hag. |
Sagaria | Sagaria | Sag. |
Maleagi | Maleagi | Mal. |
Volledige naam | Algemene gebruik | Afkorting |
---|---|---|
Die Evangelie van Matthéüs | Matthéüs | Matt. |
Die Evangelie van Markus | Markus | Mark. |
Die Evangelie van Lukas | Lukas | Luk. |
Die Evangelie van Johannes | Johannes | Joh. |
Die Handelinge van die Apostels | Handelinge | Hand. |
Volledige naam | Algemene gebruik | Afkorting |
---|---|---|
Aan die Romeine | Romeine | Rom. |
Aan die Korinthiërs I | I Korinthiërs | I Kor. of 1Kor. |
Aan die Korinthiërs II | II Korinthiërs | II Kor. of 2Kor. |
Aan die Galasiërs | Galasiërs | Gal. |
Aan die Efesiërs | Efesiërs | Ef. |
Aan die Filippense | Filippense | Filip. |
Aan die Kolossense | Kolossense | Kol. |
Aan die Tessalonisense I | 1 Tessalonisense | I Tess. of 1Tess. |
Aan die Tessalonisense II | 2 Tessalonisense | II Tess. of 2Tess. |
Aan die Timoteus I | 1 Timoteus | I Tim. of 1Tim. |
Aan die Timoteus II | 2 Timoteus | II Tim. of 2Tim. |
Aan Titus | Titus | Tit. |
Aan Filemon | Aan Filemon | Fil. |
Die Brief aan die Hebreërs | Hebreërs | Heb. |
Volledige naam | Algemene gebruik | Afkorting |
---|---|---|
Die Sendbrief van Jakobus | Jakobus | Jak. |
Die Sendbrief van Petrus I | 1 Petrus | I Pet. of 1Pet. |
Die Sendbrief van Petrus II | 2 Petrus | II Pet. of 2Pet. |
Die Sendbrief van Johannes I | 1 Johannes | I Joh. of 1Joh. |
Die Sendbrief van Johannes II | 2 Johannes | II Joh. of 2Joh. |
Die Sendbrief van Johannes III | 3 Johannes | III Joh. of 3Joh. |
Die Sendbrief van Judas | Judas | Jud. |
Die Openbaring van Johannes | Openbaring | Openb. |