Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"?
Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42151] Do, 17 Mei 2001 16:44 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
(Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
Laurika...)

Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
Dozi!?!

Die mense vrek oor hom!

Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
wit omies en tannies...

Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
het nie).

Wat sê julle van hom?

"Danielle" skryf in boodskap news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:
>
>> 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>
> Jaaaa boet....:-)))
>
> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42173 is 'n antwoord op boodskap #42151] Vr, 18 Mei 2001 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou Dozi nog toe hy by "Jaquleens"(spel) in Pretoria gesing het.Wie
onthou. Die band was "Jakes en Dozi" en hulle het sondagaande opgetree en
al die "nice" songs gedoen met die kitaar en bekfluitjie. Baie Smokie.
Sondae aande het die hele nagklub verander en jy kon daar musiek luister en
om tafels sit en kuier - geen dans een geen smokescreens sns...

Dozi het 'n baie ander manier van artikulasie , klink meer nasaal maar tog
baie goed en nogal uniek. Sy Zoeloe songs is ook baie goed.
Ek dink as die net die regte nuwe Afrikaanse songs kry kan hy dit nog ver
bring.

Krokkie

"Max" skryf in boodskap news:9e12bf$r4e$1@azure.nl.gxn.net...
> (Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
> Laurika...)
>
> Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
> Dozi!?!
>
> Die mense vrek oor hom!
>
> Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
> gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
> wit omies en tannies...
>
> Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
> het nie).
>
> Wat sê julle van hom?
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:
>>
>>> 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>
>> Jaaaa boet....:-)))
>>
>> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
>> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42180 is 'n antwoord op boodskap #42151] Vr, 18 Mei 2001 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie) sing 'n
bietjie.
Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse liedjies.
Annette

Max wrote in message ...
> (Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
> Laurika...)
>
> Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
> Dozi!?!
>
> Die mense vrek oor hom!
>
> Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
> gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
> wit omies en tannies...
>
> Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
> het nie).
>
> Wat sê julle van hom?
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:

>>> 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!

>> Jaaaa boet....:-)))

>> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
>> te vergeet? Dis nou die vraag.....



>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42181 is 'n antwoord op boodskap #42173] Vr, 18 Mei 2001 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy sing Ou Ryperd net soos wyle Chris Blignaut - en dit is blykbaar baie
gewild.
Nie heeltemal iets waaroor sal mal raak nie:)
Annette

Krokkie wrote in message ...
> Ek onthou Dozi nog toe hy by "Jaquleens"(spel) in Pretoria gesing het.Wie
> onthou. Die band was "Jakes en Dozi" en hulle het sondagaande opgetree en
> al die "nice" songs gedoen met die kitaar en bekfluitjie. Baie Smokie.
> Sondae aande het die hele nagklub verander en jy kon daar musiek luister en
> om tafels sit en kuier - geen dans een geen smokescreens sns...
>
> Dozi het 'n baie ander manier van artikulasie , klink meer nasaal maar tog
> baie goed en nogal uniek. Sy Zoeloe songs is ook baie goed.
> Ek dink as die net die regte nuwe Afrikaanse songs kry kan hy dit nog ver
> bring.
>
> Krokkie
>
> "Max" skryf in boodskap news:9e12bf$r4e$1@azure.nl.gxn.net...
>> (Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
>> Laurika...)

>> Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
>> Dozi!?!

>> Die mense vrek oor hom!

>> Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
>> gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
>> wit omies en tannies...

>> Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
>> het nie).

>> Wat sê julle van hom?


>> "Danielle" wrote in message
>> news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:
>>>
>>>> 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>>
>>> Jaaaa boet....:-)))
>>>
>>> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
>>> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>>
>>>
>>>


>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42188 is 'n antwoord op boodskap #42180] Vr, 18 Mei 2001 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)

Ek dog hy is swart...

Annette schreef in berichtnieuws
9e2is5$s62$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie) sing 'n
> bietjie.
> Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
> Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse liedjies.
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> (Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
>> Laurika...)
>>
>> Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
>> Dozi!?!
>>
>> Die mense vrek oor hom!
>>
>> Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
>> gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
>> wit omies en tannies...
>>
>> Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
>> het nie).
>>
>> Wat sê julle van hom?
>>
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:
>
>>>> 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>
>>> Jaaaa boet....:-)))
>
>>> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
>>> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>
>
>
>>
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42189 is 'n antwoord op boodskap #42181] Vr, 18 Mei 2001 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette:
> Hy sing Ou Ryperd net soos wyle Chris Blignaut

Dan hoef ek dus nis sy CD aan te skaf nie, want ek het oom Chris al. Ek word
so keelvol vir al die vertalings en covers... Is daar enige "nuwe"
Afrikaanse musiek wat mens moet koop? Leef Johannes, Koos en Valiant nog?
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42191 is 'n antwoord op boodskap #42189] Vr, 18 Mei 2001 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Al drie is nog goed aan die gang.
Ou Koos is intussen getroud en het pa geword so jaar of wat terug. Hy het
ook 'n boek oor sy lewe die lig laat sien.

"Max" skryf in boodskap news:9e2t0o$epo$1@azure.nl.gxn.net...
> Annette:
>> Hy sing Ou Ryperd net soos wyle Chris Blignaut
>
> Dan hoef ek dus nis sy CD aan te skaf nie, want ek het oom Chris al. Ek word
> so keelvol vir al die vertalings en covers... Is daar enige "nuwe"
> Afrikaanse musiek wat mens moet koop? Leef Johannes, Koos en Valiant nog?
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42193 is 'n antwoord op boodskap #42181] Vr, 18 Mei 2001 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 May 2001 09:17:21 +0200, "Annette" wrote:

> Hy sing Ou Ryperd net soos wyle Chris Blignaut

Chris Blignaut...! (Wat het jy gesê van ou tannies met blou hare?)

DD
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42198 is 'n antwoord op boodskap #42188] Vr, 18 Mei 2001 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee. Hy is 'n Zoeloe met 'n wit vel:))
Annette

Max wrote in message ...
> Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>
> Ek dog hy is swart...
>
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9e2is5$s62$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie) sing 'n
>> bietjie.
>> Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
>> Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse liedjies.
>> Annette

>> Max wrote in message ...
>>> (Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
>>> Laurika...)
>>>
>>> Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
>>> Dozi!?!
>>>
>>> Die mense vrek oor hom!
>>>
>>> Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
>>> gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
>>> wit omies en tannies...
>>>
>>> Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
>>> het nie).
>>>
>>> Wat sê julle van hom?
>>>
>>>
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>>> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:
>>
>>>> >'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>
>>>> Jaaaa boet....:-)))
>>
>>>> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
>>>> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42200 is 'n antwoord op boodskap #42193] Vr, 18 Mei 2001 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek weet ook van die Briels - maar my hare en tande is nog my eie:)))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Fri, 18 May 2001 09:17:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hy sing Ou Ryperd net soos wyle Chris Blignaut
>
> Chris Blignaut...! (Wat het jy gesê van ou tannies met blou hare?)
>
> DD
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42214 is 'n antwoord op boodskap #42198] Vr, 18 Mei 2001 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...en ék dog Dozi is 'n Bozi!!! Hy's dus soos 'n Afrikaanse Johnny
Clegg!
__________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9e3gbb$pmc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee. Hy is 'n Zoeloe met 'n wit vel:))
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>
>> Ek dog hy is swart...
>>
>>
>> Annette schreef in berichtnieuws
>> 9e2is5$s62$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie) sing 'n
>>> bietjie.
>>> Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
>>> Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse liedjies.
>>> Annette
>
>>> Max wrote in message ...
>>>> (Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
>>>> Laurika...)
>>>>
>>>> Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
>>>> Dozi!?!
>>>>
>>>> Die mense vrek oor hom!
>>>>
>>>> Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
>>>> gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond l�... Ou
>>>> wit omies en tannies...
>>>>
>>>> Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
>>>> het nie).
>>>>
>>>> Wat sê julle van hom?
>>>>
>>>>
>>>> "Danielle" wrote in message
>>>> news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>>> > On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:
>>>
>>>> > >'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>>
>>>> > Jaaaa boet....:-)))
>>>
>>>> > Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
>>>> > te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>>
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42215 is 'n antwoord op boodskap #42200] Vr, 18 Mei 2001 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou moet jy oppas wat jy sê!

Geswore Briel-fan_______________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9e3gbc$pmc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Ek weet ook van die Briels - maar my hare en tande is nog my eie:)))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
...
>> On Fri, 18 May 2001 09:17:21 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Hy sing Ou Ryperd net soos wyle Chris Blignaut
>>
>> Chris Blignaut...! (Wat het jy gesê van ou tannies met blou hare?)
>>
>> DD
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42219 is 'n antwoord op boodskap #42188] Vr, 18 Mei 2001 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 May 2001 12:14:04 +0200, "Max" wrote:

> Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>

Interessante skouspel verlede naweek in Pick & Pay.
Terwyl ek vir my vrou wag, maak ek myself gemaklik op eeen van die
sitplekke daar. Die persoon op die bank regs van my kon ek vir 'n
rukkie net van agter sien. Lieflike golwende lang hare en oorbelle.

Ingedagte het ek gesit en mymer en 'n paar minute later terwyl my vrou
na my aangestap kom, draai die persoon met die lang hare en oorbelle
na my - verstommend... dis toe 'n vrou...!!!

DD
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42234 is 'n antwoord op boodskap #42219] Sa, 19 Mei 2001 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:djmagtkog01u62ngkhsop48f0m96actpe0@4ax.com...
> On Fri, 18 May 2001 12:14:04 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>
>
>
> Interessante skouspel verlede naweek in Pick & Pay.
> Terwyl ek vir my vrou wag, maak ek myself gemaklik op eeen van die
> sitplekke daar. Die persoon op die bank regs van my kon ek vir 'n
> rukkie net van agter sien. Lieflike golwende lang hare en oorbelle.
>
> Ingedagte het ek gesit en mymer en 'n paar minute later terwyl my vrou
> na my aangestap kom, draai die persoon met die lang hare en oorbelle
> na my - verstommend... dis toe 'n vrou...!!!
>
> DD

Ha ha!!! Ek het 'n jaar of 15 terug ook deur dié rebelse stadium gegaan.
Eers deur my regteroor, toe hoor ek dis moffies, en toe deur my
linkeroor, maar intussen het ek dit al ontgroei. Maar "elders op die
planeet" is dit selfs normaal vir laaities in die laerskool en gryskop
omies... Is SA nie maar bietjie narrow minded as dit by sulke dinge kom
nie?
_________________________________________________________
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42248 is 'n antwoord op boodskap #42215] Sa, 19 Mei 2001 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oeps!! Familie?:))))))
Annette

Max wrote in message ...
> Nou moet jy oppas wat jy sê!
>
> Geswore Briel-fan_______________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e3gbc$pmc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Ek weet ook van die Briels - maar my hare en tande is nog my eie:)))
>> Annette

>> Davie Davis skryf...
>>> On Fri, 18 May 2001 09:17:21 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hy sing Ou Ryperd net soos wyle Chris Blignaut
>>>
>>> Chris Blignaut...! (Wat het jy gesê van ou tannies met blou hare?)
>>>
>>> DD
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42249 is 'n antwoord op boodskap #42214] Sa, 19 Mei 2001 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos ja:)))
Hy is baaaaaie lank, Johnny is kort.
Hy het lang, ligte hare, Johnny kort donker hare.
Dit lyk of hy valstande het, Johnny s'n lyk nog na die regte ding ( The Real
Thing:)) )
Hy lyk taamlik lomp as hy loop, Johnny kan die verhoog warm hoogskop:))
Annette

Max wrote in message ...
> ...en ék dog Dozi is 'n Bozi!!! Hy's dus soos 'n Afrikaanse Johnny
> Clegg!
> __________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e3gbb$pmc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee. Hy is 'n Zoeloe met 'n wit vel:))
>> Annette

>> Max wrote in message ...
>>> Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>>
>>> Ek dog hy is swart...
>>>
>>>
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9e2is5$s62$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie)
> sing 'n
>>>> bietjie.
>>>> Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
>>>> Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse
> liedjies.
>>>> Annette
>>
>>>> Max wrote in message ...
>>>> >(Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
>>>> >Laurika...)
>>>> >
>>>> >Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse
> nuusgroep, van
>>>> >Dozi!?!
>>>> >
>>>> >Die mense vrek oor hom!
>>>> >
>>>> >Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
>>>> >gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond
> lê... Ou
>>>> >wit omies en tannies...
>>>> >
>>>> >Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit
> gehou
>>>> >het nie).
>>>> >
>>>> >Wat sê julle van hom?
>>>> >
>>>> >
>>>> >"Danielle" wrote in message
>>>> >news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>>> >> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus"
> wrote:
>>>>
>>>> >> >'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>>>
>>>> >> Jaaaa boet....:-)))
>>>>
>>>> >> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons
> onthou om
>>>> >> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42251 is 'n antwoord op boodskap #42234] Sa, 19 Mei 2001 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee wat - nie by die meerderheid nie. Die eng lot was in elk geval nog al
die jare in die minderheid, hulle maak net die meeste geraas.
Dit pla ons nie wie oorbelle deur watter oor, of ander liggaamsdeel dra nie.
Dit pla ook nie hoe lank in watse haarstyl die persoon verkies om rond te
loop nie.
Hulle konformeer self as hulle ouer word:)))))
Het jy al die prent gesien oor Bill Gates en die ouens van Apple?
Net toe die Apple ouens hulle eerste slag slaan, toe word al wat ring wat in
die liggaam steek verwyder, die hare word kort gesny en pakke met wit hemde
en dasse ( en skoene en sokkies) gedra.
Annette

Max wrote in message ...
> "Davie Davis" wrote in message
> news:djmagtkog01u62ngkhsop48f0m96actpe0@4ax.com...
>> On Fri, 18 May 2001 12:14:04 +0200, "Max" wrote:

>>> Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>>


>> Interessante skouspel verlede naweek in Pick & Pay.
>> Terwyl ek vir my vrou wag, maak ek myself gemaklik op eeen van die
>> sitplekke daar. Die persoon op die bank regs van my kon ek vir 'n
>> rukkie net van agter sien. Lieflike golwende lang hare en oorbelle.

>> Ingedagte het ek gesit en mymer en 'n paar minute later terwyl my vrou
>> na my aangestap kom, draai die persoon met die lang hare en oorbelle
>> na my - verstommend... dis toe 'n vrou...!!!

>> DD
>
> Ha ha!!! Ek het 'n jaar of 15 terug ook deur dié rebelse stadium gegaan.
> Eers deur my regteroor, toe hoor ek dis moffies, en toe deur my
> linkeroor, maar intussen het ek dit al ontgroei. Maar "elders op die
> planeet" is dit selfs normaal vir laaities in die laerskool en gryskop
> omies... Is SA nie maar bietjie narrow minded as dit by sulke dinge kom
> nie?
> _________________________________________________________
>
Re: Afrikaanse musiek, Briels [boodskap #42257 is 'n antwoord op boodskap #42248] Sa, 19 Mei 2001 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Aangetroud!
__________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9e59b0$sib$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oeps!! Familie?:))))))
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Nou moet jy oppas wat jy sê!
>>
>> Geswore Briel-fan_______________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9e3gbc$pmc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) Ek weet ook van die Briels - maar my hare en tande is nog my
>> eie:)))
>>> Annette
>
>>> Davie Davis wrote in message
>> ...
>>>> On Fri, 18 May 2001 09:17:21 +0200, "Annette"

>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Hy sing Ou Ryperd net soos wyle Chris Blignaut
>>>>
>>>> Chris Blignaut...! (Wat het jy gesê van ou tannies met blou hare?)
>>>>
>>>> DD
>
>
>>
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42258 is 'n antwoord op boodskap #42249] Sa, 19 Mei 2001 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan die ou nou byna picture... Het ook gehoor dat hy Tolla nadoen,
sov�r dit die voggies betref... Ek het nog so twee weke tyd om te
besluit of ek die CD gaan koop of nie...

Ek het 'n tweede nommertjie te pakke gekry, maar hy download so stadig
as die pes... Tot dusver vind ek dit walgik! Eers Klein Karoo en dan
Solank as die rietjie...

Hoe beval hy onder die Zoeloe sprekendes?
_____________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9e59b1$sib$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soos ja:)))
> Hy is baaaaaie lank, Johnny is kort.
> Hy het lang, ligte hare, Johnny kort donker hare.
> Dit lyk of hy valstande het, Johnny s'n lyk nog na die regte ding The Real
> Thing:)) )
> Hy lyk taamlik lomp as hy loop, Johnny kan die verhoog warm hoogskop:))
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> ...en ék dog Dozi is 'n Bozi!!! Hy's dus soos 'n Afrikaanse Johnny
>> Clegg!
>> __________________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9e3gbb$pmc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee. Hy is 'n Zoeloe met 'n wit vel:))
>>> Annette
>
>>> Max wrote in message ...
>>>> Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>>>
>>>> Ek dog hy is swart...
>>>>
>>>>
>>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>>> 9e2is5$s62$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie)
>> sing 'n
>>>> > bietjie.
>>>> > Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
>>>> > Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse
>> liedjies.
>>>> > Annette
>>>
>>>> > Max wrote in message ...
>>>> > >(Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
>>>> > >Laurika...)
>>>> > >
>>>> > >Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse
>> nuusgroep, van
>>>> > >Dozi!?!
>>>> > >
>>>> > >Die mense vrek oor hom!
>>>> > >
>>>> > >Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
>>>> > >gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond
>> lê... Ou
>>>> > >wit omies en tannies...
>>>> > >
>>>> > >Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog
nooit
>> gehou
>>>> > >het nie).
>>>> > >
>>>> > >Wat sê julle van hom?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >"Danielle" wrote in message
>>>> > >news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>>> > >> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus"

>> wrote:
>>>> >
>>>> > >> >'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>>> >
>>>> > >> Jaaaa boet....:-)))
>>>> >
>>>> > >> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons
>> onthou om
>>>> > >> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
SA Kultuur [boodskap #42259 is 'n antwoord op boodskap #42251] Sa, 19 Mei 2001 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink met die val van die muur gaan SA se kultuur so verander dat ons
hier in die buiteland baie gou nie meer onsself SA'ers sal kan noem
nie... En die nuwe kultuur aanneem gaan ook nie altyd klopdisselboom
nie... In elke land ontwikkel nou, onder ons, weer so 'n floating SA
kultuur...

Miskien een van die redes hoekom jy nou die dag gesê het jy't simpatie
met ons...
_______________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9e59b2$sib$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag nee wat - nie by die meerderheid nie. Die eng lot was in elk geval nog al
> die jare in die minderheid, hulle maak net die meeste geraas.
> Dit pla ons nie wie oorbelle deur watter oor, of ander liggaamsdeel dra nie.
> Dit pla ook nie hoe lank in watse haarstyl die persoon verkies om rond te
> loop nie.
> Hulle konformeer self as hulle ouer word:)))))
> Het jy al die prent gesien oor Bill Gates en die ouens van Apple?
> Net toe die Apple ouens hulle eerste slag slaan, toe word al wat ring wat in
> die liggaam steek verwyder, die hare word kort gesny en pakke met wit hemde
> en dasse ( en skoene en sokkies) gedra.
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:djmagtkog01u62ngkhsop48f0m96actpe0@4ax.com...
>>> On Fri, 18 May 2001 12:14:04 +0200, "Max" wrote:
>
>>>> Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>>>
>
>
>>> Interessante skouspel verlede naweek in Pick & Pay.
>>> Terwyl ek vir my vrou wag, maak ek myself gemaklik op eeen van die
>>> sitplekke daar. Die persoon op die bank regs van my kon ek vir 'n
>>> rukkie net van agter sien. Lieflike golwende lang hare en oorbelle.
>
>>> Ingedagte het ek gesit en mymer en 'n paar minute later terwyl my vrou
>>> na my aangestap kom, draai die persoon met die lang hare en oorbelle
>>> na my - verstommend... dis toe 'n vrou...!!!
>
>>> DD
>>
>> Ha ha!!! Ek het 'n jaar of 15 terug ook deur dié rebelse stadium gegaan.
>> Eers deur my regteroor, toe hoor ek dis moffies, en toe deur my
>> linkeroor, maar intussen het ek dit al ontgroei. Maar "elders op die
>> planeet" is dit selfs normaal vir laaities in die laerskool en gryskop
>> omies... Is SA nie maar bietjie narrow minded as dit by sulke dinge kom
>> nie?
>> _________________________________________________________
>>
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42268 is 'n antwoord op boodskap #42258] Sa, 19 Mei 2001 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is hulle wit gospel popster.
Dit is hoe hy begin het - as 'n Zoeloe-gospel sanger.
Hy skryf glo daardie liedjies self
Annette

Max wrote in message ...
> Ek kan die ou nou byna picture... Het ook gehoor dat hy Tolla nadoen,
> sover dit die voggies betref... Ek het nog so twee weke tyd om te
> besluit of ek die CD gaan koop of nie...
>
> Ek het 'n tweede nommertjie te pakke gekry, maar hy download so stadig
> as die pes... Tot dusver vind ek dit walgik! Eers Klein Karoo en dan
> Solank as die rietjie...
>
> Hoe beval hy onder die Zoeloe sprekendes?
> _____________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e59b1$sib$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soos ja:)))
>> Hy is baaaaaie lank, Johnny is kort.
>> Hy het lang, ligte hare, Johnny kort donker hare.
>> Dit lyk of hy valstande het, Johnny s'n lyk nog na die regte ding
> The Real
>> Thing:)) )
>> Hy lyk taamlik lomp as hy loop, Johnny kan die verhoog warm
> hoogskop:))
>> Annette

>> Max wrote in message ...
>>> ...en ék dog Dozi is 'n Bozi!!! Hy's dus soos 'n Afrikaanse Johnny
>>> Clegg!
>>> __________________________________________________
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9e3gbb$pmc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nee. Hy is 'n Zoeloe met 'n wit vel:))
>>>> Annette
>>
>>>> Max wrote in message ...
>>>> >Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>>> >
>>>> >Ek dog hy is swart...
>>>> >
>>>> >
>>>> >Annette schreef in berichtnieuws
>>>> >9e2is5$s62$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> >> Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie)
>>> sing 'n
>>>> >> bietjie.
>>>> >> Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
>>>> >> Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse
>>> liedjies.
>>>> >> Annette
>>>>
>>>> >> Max wrote in message ...
>>>> >> >(Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou
> vir
>>>> >> >Laurika...)
>>>> >> >
>>>> >> >Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse
>>> nuusgroep, van
>>>> >> >Dozi!?!
>>>> >> >
>>>> >> >Die mense vrek oor hom!
>>>> >> >
>>>> >> >Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n
> minuut
>>>> >> >gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond
>>> lê... Ou
>>>> >> >wit omies en tannies...
>>>> >> >
>>>> >> >Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog
> nooit
>>> gehou
>>>> >> >het nie).
>>>> >> >
>>>> >> >Wat sê julle van hom?
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> >> >"Danielle" wrote in message
>>>> >> >news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>>> >> >> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus"
>
>>> wrote:
>>>> >>
>>>> >> >> >'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>>> >>
>>>> >> >> Jaaaa boet....:-)))
>>>> >>
>>>> >> >> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons
>>> onthou om
>>>> >> >> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>>> >>
>>>> >>
>>>> >>
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42272 is 'n antwoord op boodskap #42268] Sa, 19 Mei 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Wit Zoeloe gospel-sanger? Dis nou 'n oksimoron as daar ooit
een was!!! :-) Wat kom volgende, n Xhosa konsertinaspeler
met kortbroek, lang sokkies en 'n dun moestas en groot ore?

:-)

Pop

Annette skryf in boodskap news:9e5gnu$1c8$6@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hy is hulle wit gospel popster.
> Dit is hoe hy begin het - as 'n Zoeloe-gospel sanger.
> Hy skryf glo daardie liedjies self
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Ek kan die ou nou byna picture... Het ook gehoor dat hy Tolla nadoen,
>> sovêr dit die voggies betref... Ek het nog so twee weke tyd om te
>> besluit of ek die CD gaan koop of nie...
>>
>> Ek het 'n tweede nommertjie te pakke gekry, maar hy download so stadig
>> as die pes... Tot dusvêr vind ek dit walgik! Eers Klein Karoo en dan
>> Solank as die rietjie...
>>
>> Hoe beval hy onder die Zoeloe sprekendes?
>> _____________________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9e59b1$sib$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Soos ja:)))
>>> Hy is baaaaaie lank, Johnny is kort.
>>> Hy het lang, ligte hare, Johnny kort donker hare.
>>> Dit lyk of hy valstande het, Johnny s'n lyk nog na die regte ding The Real
>>> Thing:)) )
>>> Hy lyk taamlik lomp as hy loop, Johnny kan die verhoog warm hoogskop:))
>>> Annette
>
>>> Max wrote in message ...
>>>> ...en ék dog Dozi is 'n Bozi!!! Hy's dus soos 'n Afrikaanse Johnny Clegg!
>>>> __________________________________________________
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9e3gbb$pmc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Nee. Hy is 'n Zoeloe met 'n wit vel:))
>>>> > Annette
>>>
>>>> > Max wrote in message ...
>>>> > >Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>>> > >
>>>> > >Ek dog hy is swart...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >Annette schreef in berichtnieuws
>>>> > >9e2is5$s62$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > >> Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie) sing 'n
>>>> > >> bietjie.
>>>> > >> Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
>>>> > >> Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse liedjies.
>>>> > >> Annette
>>>> >
>>>> > >> Max wrote in message ...
>>>> > >> >(Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
>>>> > >> >Laurika...)
>>>> > >> >
>>>> > >> >Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
>>>> > >> >Dozi!?!
>>>> > >> >
>>>> > >> >Die mense vrek oor hom!
>>>> > >> >
>>>> > >> >Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
>>>> > >> >gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
>>>> > >> >wit omies en tannies...
>>>> > >> >
>>>> > >> >Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
>>>> > >> >het nie).
>>>> > >> >
>>>> > >> >Wat sê julle van hom?
>>>> > >> >
>>>> > >> >
>>>> > >> >"Danielle" wrote in message
>>>> > >> >news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>>> > >> >> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus"
>>
>>>> wrote:
>>>> > >>
>>>> > >> >> >'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>>> > >>
>>>> > >> >> Jaaaa boet....:-)))
>>>> > >>
>>>> > >> >> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
>>>> > >> >> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>>> > >> >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42275 is 'n antwoord op boodskap #42272] Sa, 19 Mei 2001 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, soos jy dit beskryf het, is dit en kan dit nie onmoontlik wees nie.
Wel wat onmoontlik sal wees, is dat die Xhosa konsertinaspeler, terwyl hy
speel, skielik onverklaarbaar sal glimlag. buig, en dan ernstig voortgaan
met sy musiek:)))
Annette

poppie wrote in message ...
> 'n Wit Zoeloe gospel-sanger? Dis nou 'n oksimoron as daar ooit
> een was!!! :-) Wat kom volgende, n Xhosa konsertinaspeler
> met kortbroek, lang sokkies en n dun moestas en groot ore?
>
> :-)
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9e5gnu$1c8$6@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Hy is hulle wit gospel popster.
>> Dit is hoe hy begin het - as 'n Zoeloe-gospel sanger.
>> Hy skryf glo daardie liedjies self
>> Annette

>> Max wrote in message ...
>>> Ek kan die ou nou byna picture... Het ook gehoor dat hy Tolla nadoen,
>>> sover dit die voggies betref... Ek het nog so twee weke tyd om te
>>> besluit of ek die CD gaan koop of nie...
>>>
>>> Ek het 'n tweede nommertjie te pakke gekry, maar hy download so stadig
>>> as die pes... Tot dusver vind ek dit walgik! Eers Klein Karoo en dan
>>> Solank as die rietjie...
>>>
>>> Hoe beval hy onder die Zoeloe sprekendes?
>>> _____________________________________________________
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9e59b1$sib$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Soos ja:)))
>>>> Hy is baaaaaie lank, Johnny is kort.
>>>> Hy het lang, ligte hare, Johnny kort donker hare.
>>>> Dit lyk of hy valstande het, Johnny s'n lyk nog na die regte ding The Real
>>>> Thing:)) )
>>>> Hy lyk taamlik lomp as hy loop, Johnny kan die verhoog warm hoogskop:))
>>>> Annette
>>
>>>> Max wrote in message ...
>>>> >...en ék dog Dozi is 'n Bozi!!! Hy's dus soos 'n Afrikaanse Johnny
>>>> >Clegg!
>>>> >__________________________________________________
>>>> >"Annette" wrote in message
>>>> >news:9e3gbb$pmc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Nee. Hy is 'n Zoeloe met 'n wit vel:))
>>>> >> Annette
>>>>
>>>> >> Max wrote in message ...
>>>> >> >Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>>> >> >
>>>> >> >Ek dog hy is swart...
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> >> >Annette schreef in berichtnieuws
>>>> >> >9e2is5$s62$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> >> >> Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie) sing 'n
>>>> >> >> bietjie.
>>>> >> >> Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
>>>> >> >> Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse liedjies.
>>>> >> >> Annette
>>>> >>
>>>> >> >> Max wrote in message ...
>>>> >> >> >(Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
>>>> >> >> >Laurika...)
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
>>>> >> >> >Dozi!?!
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >Die mense vrek oor hom!
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
>>>> >> >> >gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
>>>> >> >> >wit omies en tannies...
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
>>>> >> >> >het nie).
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >Wat sê julle van hom?
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >"Danielle" wrote in message
>>>> >> >> >news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>>> >> >> >> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:
>>>> >> >>
>>>> >> >> >> >'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>>> >> >>
>>>> >> >> >> Jaaaa boet....:-)))
>>>> >> >>
>>>> >> >> >> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
>>>> >> >> >> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>>> >> >> >
>>>> >>
>>>> >> >
>>>>
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Afrikaanse musiek, Briels [boodskap #42287 is 'n antwoord op boodskap #42257] Sa, 19 Mei 2001 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 May 2001 10:22:11 +0200, "Max" wrote:

> Aangetroud!
> __________________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e59b0$sib$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oeps!! Familie?:))))))
>> Annette

>> Max wrote in message ...
>>> Nou moet jy oppas wat jy sê!
>>>
>>> Geswore Briel-fan_______________________________________________
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9e3gbc$pmc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :))) Ek weet ook van die Briels - maar my hare en tande is nog my
>>> eie:)))
>>>> Annette

Wônner wat het van Anita Briel geword - die girl wat so lekker 'sy
leer my om te jodel' gesing (gejodel) het.
Ek het nou baie onlangs in my tuisdorp 'n jong meisie dieselfde lied
hoor sing - en sy het werklik nie terug gestaan vir Anita Briel se
weegawe nie.

DD
Re: Afrikaanse musiek, Briels [boodskap #42302 is 'n antwoord op boodskap #42287] So, 20 Mei 2001 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal bietjie vir jou uitvind as ek weer met die familie in SA praat.
Ek het persoonlik geen kontak met die Briels nie. Was verlede jaar
uitgenooi na die Briel familieru�nie, maar kon nie gaan nie.

Annette se simpatie met ons oor die water maak vir my elke dag meer
sin!!!
_________________________________________________________
> W�nner wat het van Anita Briel geword - die girl wat so lekker 'sy
> leer my om te jodel' gesing (gejodel) het.
> Ek het nou baie onlangs in my tuisdorp 'n jong meisie dieselfde lied
> hoor sing - en sy het werklik nie terug gestaan vir Anita Briel se
> weegawe nie.
>
> DD
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42407 is 'n antwoord op boodskap #42258] Ma, 21 Mei 2001 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek kon aflei vat Dozi nie bottie nie

"Max" skryf in boodskap news:9e5bnq$8re$5@azure.nl.gxn.net...
> Ek kan die ou nou byna picture... Het ook gehoor dat hy Tolla nadoen,
> sover dit die voggies betref... Ek het nog so twee weke tyd om te
> besluit of ek die CD gaan koop of nie...
>
> Ek het 'n tweede nommertjie te pakke gekry, maar hy download so stadig
> as die pes... Tot dusver vind ek dit walgik! Eers Klein Karoo en dan
> Solank as die rietjie...
>
> Hoe beval hy onder die Zoeloe sprekendes?
> _____________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e59b1$sib$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soos ja:)))
>> Hy is baaaaaie lank, Johnny is kort.
>> Hy het lang, ligte hare, Johnny kort donker hare.
>> Dit lyk of hy valstande het, Johnny s'n lyk nog na die regte ding The Real
>> Thing:)) )
>> Hy lyk taamlik lomp as hy loop, Johnny kan die verhoog warm hoogskop:))
>> Annette
>>
>> Max wrote in message ...
>>> ...en ék dog Dozi is 'n Bozi!!! Hy's dus soos 'n Afrikaanse Johnny
>>> Clegg!
>>> __________________________________________________
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9e3gbb$pmc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nee. Hy is 'n Zoeloe met 'n wit vel:))
>>>> Annette
>>
>>>> Max wrote in message ...
>>>> >Ek is ook lank met lang hare, wonder of ek ook gewild is...!?! :-)
>>>> >
>>>> >Ek dog hy is swart...
>>>> >
>>>> >
>>>> >Annette schreef in berichtnieuws
>>>> >9e2is5$s62$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> >> Wel, Dozi ( ek speek dit verkeerdelik uit in Afrikaans - dosie) sing 'n
>>>> >> bietjie.
>>>> >> Hy is 'n baie lang man met lang hare, en dit maak hom gewild:)))
>>>> >> Ek hou die meeste van sy Zoeloe verwerkings van Afrikaanse liedjies.
>>>> >> Annette
>>>>
>>>> >> Max wrote in message ...
>>>> >> >(Ek het nou eers die kersvet van die CD afgekrap, en draai nou vir
>>>> >> >Laurika...)
>>>> >> >
>>>> >> >Ek hoor uit alle oorde, behalwe die (enigste) Afrikaanse nuusgroep, van
>>>> >> >Dozi!?!
>>>> >> >
>>>> >> >Die mense vrek oor hom!
>>>> >> >
>>>> >> >Nou't ek 'n search gedoen en op Jantjie afgekom, en so 'n minuut
>>>> >> >gedownload... Ag nee, kom nou mense! Of weet hy waar die pond lê... Ou
>>>> >> >wit omies en tannies...
>>>> >> >
>>>> >> >Maar ek oordeel nou op een minuut se musiek (waarvan ek nog nooit gehou
>>>> >> >het nie).
>>>> >> >
>>>> >> >Wat sê julle van hom?
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> >> >"Danielle" wrote in message
>>>> >> >news:fip5gtko8gcbqak9madc4i1d2m3cjpqqhd@4ax.com...
>>>> >> >> On Thu, 17 May 2001 08:09:47 +1200, "Dingus" wrote:
>>>> >>
>>>> >> >> >'n Dingus is 'n wonderlikke ding!
>>>> >>
>>>> >> >> Jaaaa boet....:-)))
>>>> >>
>>>> >> >> Natuurlik sal ons nie vergeet om te onthou nie, maar sal ons onthou om
>>>> >> >> te vergeet? Dis nou die vraag.....
>>>> >> >
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42423 is 'n antwoord op boodskap #42407] Ma, 21 Mei 2001 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dan vra ek nederig verskoning! My vrou gaan hom hierdie week kyk en dan
sal ek hoor wat sy alles te vertelle het...
____________________________________________________

"Krokkie"
> Soos ek kon aflei vat Dozi nie bottie nie

> "Max" skryf in boodskap news:9e5bnq$8re$5@azure.nl.gxn.net...
>> Ek kan die ou nou byna picture... Het ook gehoor dat hy Tolla nadoen,
>> sover dit die voggies betref...
Re: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"? [boodskap #42447 is 'n antwoord op boodskap #42423] Ma, 21 Mei 2001 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O vloek!! Jy beter saamgaan om haar te vang as sy flou val;))))
Annette

Max wrote in message ...
> Dan vra ek nederig verskoning! My vrou gaan hom hierdie week kyk en dan
> sal ek hoor wat sy alles te vertelle het...
> ____________________________________________________
>
> "Krokkie"
>> Soos ek kon aflei vat Dozi nie bottie nie
>
>> "Max" skryf in boodskap news:9e5bnq$8re$5@azure.nl.gxn.net...
>>> Ek kan die ou nou byna picture... Het ook gehoor dat hy Tolla nadoen,
>>> sover dit die voggies betref...
>
Re: Afrikaanse musiek, Briels [boodskap #42683 is 'n antwoord op boodskap #42302] Do, 24 Mei 2001 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 08:55:45 +0200, "Max" wrote:

>
> Annette se simpatie met ons oor die water maak vir my elke dag meer
> sin!!!
> _________________________________________________________

Issie Max, jy's verkeerd. Ons is oor die water (of is dit jy?)

DD
Re: Afrikaanse musiek, Briels [boodskap #42690 is 'n antwoord op boodskap #42683] Do, 24 Mei 2001 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Davie, Max is daar onder oor die water:)))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 20 May 2001 08:55:45 +0200, "Max" wrote:
>

>> Annette se simpatie met ons oor die water maak vir my elke dag meer
>> sin!!!
>> _________________________________________________________
>
> Issie Max, jy's verkeerd. Ons is oor die water (of is dit jy?)
>
> DD
Re: Afrikaanse musiek, Briels [boodskap #42703 is 'n antwoord op boodskap #42690] Vr, 25 Mei 2001 05:02 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
:-)
___________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9ek0g6$jp3$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Davie, Max is daar onder oor die water:)))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
...
>> On Sun, 20 May 2001 08:55:45 +0200, "Max" wrote:
>>
>
>>> Annette se simpatie met ons oor die water maak vir my elke dag meer
>>> sin!!!
>>> _________________________________________________________
>>
>> Issie Max, jy's verkeerd. Ons is oor die water (of is dit jy?)
>>
>> DD
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse musiek
Volgende onderwerp: Outeursregte was (Nog Koos Kombuis Lirieke)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 11:54:10 MGT 2024