Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Tydskrif inhoud vir Suid Afrikaners.
Tydskrif inhoud vir Suid Afrikaners. [boodskap #40883] Wo, 11 April 2001 23:39 na volgende boodskap
Vermithrax  is tans af-lyn  Vermithrax
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet hierdie is 'n bietjie onverwerk maar ek probeer net vinnig vasstel
of daar enige aanvraag is vir Afrikaanse Tydskrif inhoud in die buiteland.

As enigiemand belangstel om onder andere Suid Afrikaanse tydskrifte in 'n
digietale form te verkry in PDF etc. antwoord hierdie pos en ek sal terugkom
met besonderhede. Hierdie is oorheersend bedoel vir Suid Afrikaners oorsee
wat maande moet wag vir verskeie Suid Afrikaanse lees produkte.
Re: Tydskrif inhoud vir Suid Afrikaners. [boodskap #40902 is 'n antwoord op boodskap #40883] Do, 12 April 2001 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle is dit jou e-pos adres?

--
------------------------------------
"Danielle" wrote in message :
: Sien uit daarna. Jy kan my ook e-mail by
"dani...@easynews.com" as
Re: Tydskrif inhoud vir Suid Afrikaners. [boodskap #40903 is 'n antwoord op boodskap #40883] Do, 12 April 2001 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
okie dokie, dis oppad

--
: Hey, jy's online dieselfde tyd as ek. :-) Yep, dis my e-pos adres
: Tobie. Skryf vir my! :-)
:
Re: Tydskrif inhoud vir Suid Afrikaners. [boodskap #40914 is 'n antwoord op boodskap #40883] Vr, 13 April 2001 01:49 Na vorige boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is ook 'n De Kat fan, alhoewel ek soms gril vir die
pretensieuse inhoud daarvan. Daar is egter nie 'n ander Afrikaanse
tydskrif wat die moeite werd is nie, die res is gemors (soos Die
Huisgenoot). Die Engelse een wat ek van hou is Femina, (die vorige
editor van Fair Lady is in beheer), en Style is ook goed.

Poppie

Danielle skryf in boodskap news:2qvbdtgadabl4uqa81vknd94i6p8c15rkp@4ax.com...
>
> Ja, ek het altyd die De Kat gekry, maar vir die laaste 6 maande kom
> dit net nie meer by my uit nie. So, ek sal definitief belangstel.
>>
>> As enigiemand belangstel om onder andere Suid Afrikaanse tydskrifte in 'n
>> digietale form te verkry in PDF etc. antwoord hierdie pos en ek sal terugkom
>> met besonderhede. Hierdie is oorheersend bedoel vir Suid Afrikaners oorsee
>> wat maande moet wag vir verskeie Suid Afrikaanse lees produkte.
>
> Sien uit daarna. Jy kan my ook e-mail by "dani...@easynews.com" as
> dit makliker sal wees.
> Dis nie dat dit net oor die WAG gaan nie. Dis net dat die skip
> bleikbaar elke keer sink voor dit hier in Amerika uitkom! :-))
>
> Nog iets. Wat se Tydskrifte is deesdae beskikbaar in Afrikaans? Ek
> onthou van Sarie, Huisgenoot, Rooi Rose (of so iets?).
>
Vorige onderwerp: Boekweek
Volgende onderwerp: Hierdie week se Huisgenoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:21:42 MGT 2024