Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Emigrasie..help
Emigrasie..help [boodskap #35954] Ma, 30 Oktober 2000 18:40 na volgende boodskap
ritman  is tans af-lyn  ritman
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Weet enige een van julle oor emigrasie moontlikhede na die VSA vir Mynbou
ingenieuers?
Re: Emigrasie..help [boodskap #35958 is 'n antwoord op boodskap #35954] Di, 31 Oktober 2000 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
albert[1]  is tans af-lyn  albert[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
ritman wrote:

> Weet enige een van julle oor emigrasie moontlikhede na die VSA vir Mynbou
> ingenieuers?

Die Amerikaners aanvaar net mense wat die woord "ingenieurs" kan spel.
Re: Emigrasie..help [boodskap #35968 is 'n antwoord op boodskap #35958] Di, 31 Oktober 2000 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pete[1]  is tans af-lyn  pete[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Werk meestal met ondergenoemde goed - dit is nou die "mining" kokkelolle.
Wonder of die VSA sulke lae kakrakters sal aanvaar.....

Albert ou seun, weet jy wat die verskil tussen 'n "haulage" en 'n "college"
is?

PS:
kakrakter = onsigbare karakter van 'n mynbou kokkelol

albert skryf in boodskap news:39FE8AD9.582EF185@hotmail.com...
> ritman wrote:
>
>> Weet enige een van julle oor emigrasie moontlikhede na die VSA vir Mynbou
>> ingenieuers?
>
> Die Amerikaners aanvaar net mense wat die woord "ingenieurs" kan spel.
>
Re: Emigrasie..help [boodskap #35975 is 'n antwoord op boodskap #35968] Wo, 01 November 2000 16:39 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou wonder ek of Pete 'n probleem het met mynwerkers (wie se werk
opdroog!), of gun hy Albert nie die reg om êrens anders te probeer
nie...

tsk tsk... vat hom!

"pete" skryf in boodskap news:8tnc2a$dok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Werk meestal met ondergenoemde goed - dit is nou die "mining" kokkelolle.
> Wonder of die VSA sulke lae kakrakters sal aanvaar.....
>
> Albert ou seun, weet jy wat die verskil tussen 'n "haulage" en 'n "college"
> is?
>
>
> PS:
> kakrakter = onsigbare karakter van 'n mynbou kokkelol
>
>
>
> albert wrote in message
> news:39FE8AD9.582EF185@hotmail.com...
>> ritman wrote:
>>
>>> Weet enige een van julle oor emigrasie moontlikhede na die VSA vir
> Mynbou
>>> ingenieuers?
>>
>> Die Amerikaners aanvaar net mense wat die woord "ingenieurs" kan spel.
>>
>
Vorige onderwerp: Boobskap vir Marie
Volgende onderwerp: vir Bennie Boekwerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:41:56 MGT 2024