Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappe in Afrikaans
Grappe in Afrikaans [boodskap #5210] Ma, 15 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
'n Tydjie terug het iemand (was die Ferdi/Koos) daaroor gekla dat daar
min onderhoudende Afrikaans materiaal is op die internet, dis net
allemaal edukatief bedoel.

Miskien kan ons 'n versameling aanleg van grappies. Alles is
toegestaan: daar sal geen sensuur wees. Ek sal dan (al?) die grappe
versamel op my binnenkort te verwacht WWW-blad.

Ek verwag ons kan tog minstens honderd grappe versamel. As dit te veel
word kan ons altyd nog 'n soc.culture.south-africa.afrikaans.grappies
oprig. :-)

Robert.
Re: Grappe in Afrikaans [boodskap #5231 is 'n antwoord op boodskap #5210] Di, 16 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Daisy de Melker se man het haar baie sleg behandel.
Sy was raadop.
Toe het sy hard gedink en uiteindelik besluit wat om te doen:
Sy het besluit sy gaan hom maar vergewe...
DS: [AFRIKAANS:5544] Re: Grappe in Afrikaans [boodskap #5239 is 'n antwoord op boodskap #5210] Di, 16 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: dinsdag 16 januari 1996 12:52
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5544] Re: Grappe in Afrikaans

> Date: Tue, 16 Jan 96 11:29 SAT
> Reply-to: afri...@unseen.aztec.co.za
> From: "Freek Eek"
> To: Multiple recipients of list
> Subject: [AFRIKAANS:5543] Re: Grappe in Afrikaans

Wat het vd Merwe gese toe hy drie mans by sy vrou in die bed kry?
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
Hallo hallo hallo!

Groete

Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
DS: [AFRIKAANS:5543] Re: Grappe in Afrikaans [boodskap #5248 is 'n antwoord op boodskap #5210] Di, 16 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Freek Eek[SMT...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: dinsdag 16 januari 1996 12:29
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5543] Re: Grappe in Afrikaans

Die WP-ondersteuners kom die nag in sy kamer en daar sit sy vrou met
net 'n WP-rugbytrui aan. "En nou?", vra hy. Sy antwoord: "Dis net
sodat jy weet jy moenie te veel van my verwag nie."
=======================================================
Freek Eek
Re: Grappe in Afrikaans [boodskap #5261 is 'n antwoord op boodskap #5210] Wo, 17 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
fe...@is.co.za (Koos) schreef:

> Daisy de Melker se man het haar baie sleg behandel.
> Sy was raadop.
> Toe het sy hard gedink en uiteindelik besluit wat om te doen:
> Sy het besluit sy gaan hom maar vergewe...

Wat is die grap?
Re: Grappe in Afrikaans [boodskap #5300 is 'n antwoord op boodskap #5210] Vr, 19 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Laurie  is tans af-lyn  Dirk Laurie
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Robert Wagenaar (wage...@xs4all.nl) wrote:
: fe...@is.co.za (Koos) schreef:

: >Daisy de Melker se man het haar baie sleg behandel.
: >Sy was raadop.
: >Toe het sy hard gedink en uiteindelik besluit wat om te doen:
: >Sy het besluit sy gaan hom maar vergewe...

: Wat is die grap?

Daisy de Melker was een van Suid-Afrika se eerste gifmoordenaresse.
DS: [AFRIKAANS:5641] Re: Grappe in Afrikaans [boodskap #5318 is 'n antwoord op boodskap #5210] So, 21 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F.W. Lucassen[SMTP...@tbus.ic.iaf.nl]
Verzonden: vrijdag 19 januari 1996 23:36
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5641] Re: Grappe in Afrikaans

> Date sent: Wed, 17 Jan 96 21:44 SAT
> Send reply to: afri...@unseen.aztec.co.za
> From: wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar)
> To: Multiple recipients of list
> Subject: [AFRIKAANS:5603] Re: Grappe in Afrikaans

> fe...@is.co.za (Koos) schreef:
>
>> Daisy de Melker se man het haar baie sleg behandel.
>> Sy was raadop.
>> Toe het sy hard gedink en uiteindelik besluit wat om te doen:
>> Sy het besluit sy gaan hom maar vergewe...
>
> Wat is die grap?
>
>
>
>
>
>
>
Nou is hy nog leuker!


--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
Postbus 107
NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
Re: DS: [AFRIKAANS:5641] Re: Grappe in Afrikaans [boodskap #5539 is 'n antwoord op boodskap #5318] Di, 30 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Hans Rood  is tans af-lyn  Hans Rood
Boodskappe: 11
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article wage...@xs4all.nl writes:
>
>
>
> ----------
> Van: F.W. Lucassen[SMTP...@tbus.ic.iaf.nl]
>
>> fe...@is.co.za (Koos) schreef:
>>
>>> Daisy de Melker se man het haar baie sleg behandel.
>>> Sy was raadop.
>>> Toe het sy hard gedink en uiteindelik besluit wat om te doen:
>>> Sy het besluit sy gaan hom maar vergewe...
>>
>> Wat is die grap?
>>
>>
>>
> Nou is hy nog leuker!
>
Dus toch een doordenkertje :)

hansr
Vorige onderwerp: Army jokes
Volgende onderwerp: Blond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 06:50:57 MGT 2024