Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Hoe sit jy 'n kappie op die ^e ? en ook 'n : ? Byvoorbaat dankie !
Hoe sit jy 'n kappie op die ^e ? en ook 'n : ? Byvoorbaat dankie ! [boodskap #34730] So, 24 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
alt 136 = ê
147 = ô
137 = ë
130 = é

--

Jake skryf in boodskap news:39CDB577.A579AA3E@yebo.co.za...
:
:
Re: Hoe sit jy 'n kappie op die ^e ? en ook 'n : ? Byvoorbaat dankie ! [boodskap #35940 is 'n antwoord op boodskap #34730] Sa, 28 Oktober 2000 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
As jy Windows 95/98 gebruik - verander jou keyboard language properties na US International:

1. Gaan na "Control Panel"
2. Double-click "Keyboard"
3. Select die "Language"
4. Click op "Properties"
5. Select die "United States-International" layout
6. Click "OK"

Jy kan nou die kappie opsit deur net Shift ^ te druk voordat jy e druk...ens.
Jake wrote in message ...
Re: Hoe sit jy 'n kappie op die ^e ? en ook 'n : ? Byvoorbaat dankie ! [boodskap #35944 is 'n antwoord op boodskap #35940] Sa, 28 Oktober 2000 23:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Gebruik gerus jou 'ALT' sleutels Jan en jy sal dit die beter alternatief
vind. Voorbeelde waarvan jy hope meer sal vind is:
alt 136 vir ê alt 137 vir ë 403 = ô en 139 = ï ens ens ens

DD

"Jan" skryf in boodskap news:svlu81g952fj01@corp.supernews.com...
As jy Windows 95/98 gebruik - verander jou keyboard language properties na US International:

1. Gaan na "Control Panel"
2. Double-click "Keyboard"
3. Select die "Language"
4. Click op "Properties"
5. Select die "United States-International" layout
6. Click "OK"

Jy kan nou die kappie opsit deur net Shift ^ te druk voordat jy e druk...ens.
Jake wrote in message ...
Re: Hoe sit jy 'n kappie op die ^e ? en ook 'n : ? Byvoorbaat dankie ! [boodskap #35957 is 'n antwoord op boodskap #35944] Di, 31 Oktober 2000 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf:
> Gebruik gerus jou 'ALT' sleutels Jan en jy sal dit die beter alternatief
> vind. Voorbeelde waarvan jy hope meer sal vind is:
> alt 136 vir ê alt 137 vir ë 403 = ô en 139 = ï ens ens ens
>
> DD

Nou hoekom sou jy dink dit is beter Dave? Deur Jan se alternatief te
gebruik kan ek tussen verskillende alternatiewe skakel deur
left-alt-shift te druk, wat makliker is as om elke keer alt 999 in te
tik en dan nog die kode te moet onthou ook. Dit help nie om dit op 'n
nota te skryf nie want dit raak altyd soek.

äáàùüëèé
Re: Hoe sit jy 'n kappie op die ^e ? en ook 'n : ? Byvoorbaat dankie ! [boodskap #35964 is 'n antwoord op boodskap #35957] Di, 31 Oktober 2000 16:22 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Dooie" toetse is heerlik om te hê. (Ek gebruik dit self ook)

Die enigste probleem is as bv Internetversswartes eis dat jy 'n ^ of
iets in jou wagwoord moet hê. Jy moet elke keer as jy inlog dink aan jou
toetsbordinstelling. Veral as jy op meerdere PC's werk...

Dis dus vir my ook handig om die twee of drie ALT kodes te ken. Ek
verstaan wat Dave bedoel.

Skunk

"lous" skryf in boodskap news:39FE6667.8950910A@hotmail.dinges.com...
> Dave skryf:
> Gebruik gerus jou 'ALT' sleutels Jan en jy sal dit die beter alternatief
> vind. Voorbeelde waarvan jy hope meer sal vind
> is:
> alt 136 vir ê alt 137 vir ë 403 = ô en 139 = ï ens ens ens
>
> DD
>
> Nou hoekom sou jy dink dit is beter Dave? Deur Jan se alternatief te
> gebruik kan ek tussen verskillende alternatiewe skakel deur
> left-alt-shift te druk, wat makliker is as om elke keer alt 999 in te
> tik en dan nog die kode te moet onthou ook. Dit help nie om dit op 'n
> nota te skryf nie want dit raak altyd soek.
>
> äáàùüëèé
Vorige onderwerp: SPAM
Volgende onderwerp: Afrikaans en die Rekenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:33:15 MGT 2024