Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » 'n Kort grappie...hoop dit is toelaatbaar!
'n Kort grappie...hoop dit is toelaatbaar! [boodskap #32539] Do, 20 Julie 2000 00:00
Donald Osmond  is tans af-lyn  Donald Osmond
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die ou en sy vrou sit een aand en gesels. Die vrou sê vir haar man dat as
hy na werk by die huis kom en haar hare is mooi opgedoen soek sy nie
"aandag" nie. As haar hare effens los is dan miskien soek sy, miskien soek
wel. Maar as hy by die huis kom en haar hare is heeltemal los dan soek sy
defnitief aksie.
Die ou sê toe dat dit reg is maar sy moet net onthou, as hy by die huis kom
en hy drink een dop, soek hy nie "aandag" nie. As hy twee doppe drink, dan
miskien soek hy seks, miskien nie. Maar, sê hy, as hy drie doppe drink die
aand, gee hy nie 'n @#$ om hoe haar hare lyk nie!

Groete
Soutie
Vorige onderwerp: Afrikaanse humor
Volgende onderwerp: Krokodil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:45:53 MGT 2024