Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Afrikaanse humor
Afrikaanse humor [boodskap #31845] Sa, 01 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek kom 'n draai gooi in Suid-Afrika een van die dae, en wil
graag vir 'n Nederlandse vriendin 'n Afrikaanse komedie tv sitkom op kasset
koop.
Is so iets beskikbaar? En kan enigiemand iets aanbeveel? Sy het blykbaar
iewers lank gelede in SA n Afrikaanse sitkom gesien, en het nou die idee dat
die Afrikaners die meesterkomediante is.

Ek sou graag iets van Pieter Dirk Uys koop. Weet iemand of daar so iets
beskikbaar is, en sal 'n buitelander sy humor waardeer? Enigiets anders? Ek
moet net byvoeg dat ek nie mal is oor Leon S nie, hy is vir my te slapstick
Jerry Lewis/Jim Carrey in-jou -gesig tipe humor.

Pat
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31853 is 'n antwoord op boodskap #31845] So, 02 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Chr...@eskom.co.za wrote:
>
> Pat wrote:
>
>> Ek kom n draai gooi in Suid-Afrika een van die dae, en wil
>> graag vir n Nederlandse vriendin n Afrikaanse komedie tv sitkom op kasset
>> koop.
>> Is so iets beskikbaar? En kan enigiemand iets aanbeveel? Sy het blykbaar
>> iewers lank gelede in SA n Afrikaanse sitkom gesien, en het nou die idee dat
>> die Afrikaners die meesterkomediante is.
>>
>> Ek sou graag iets van Pieter Dirk Uys koop. Weet iemand of daar so iets
>> beskikbaar is, en sal n buitelander sy humor waardeer? Enigiets anders? Ek
>> moet net byvoeg dat ek nie mal is oor Leon S nie, hy is vir my te slapstick
>> Jerry Lewis/Jim Carrey in-jou -gesig tipe humor.
>>
>> Pat
>
> Pat, ek weet regtig nie of dit eers die moeite werd is om so iets te probeer
> aanskaf hier nie. Ek is nie 'n preutse tipe mens nie maar die afrikaanse komedie
> oor die algemeen is maar pateties. As daar nie vuil taal betrokke is nie dan is
> dit nie komedie nie, volgens hulle of anders is dit altyd een of ander
> uitbeelding van 'n arm, agterlike afrikaner gesin of gemeenskappie se doen en
> late. Ek weet gekruide taal is aan die orde van die dag maar vulgêr is nou maar
> een maal vulgêr.En ja, Shuster is lankal dood en begrawe.Pieter Dirk Uys sal
> dalk nie so lekker waardeer word buite ons grense nie.
> Christo
>

Volgens mij heb ik ooit fragmenten uit een show van Uys gezien, en vond
toen dat zeker niet slecht of onbegrijpelijk....

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31854 is 'n antwoord op boodskap #31845] So, 02 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Pat wrote:

> Ek kom n draai gooi in Suid-Afrika een van die dae, en wil
> graag vir n Nederlandse vriendin n Afrikaanse komedie tv sitkom op kasset
> koop.
> Is so iets beskikbaar? En kan enigiemand iets aanbeveel? Sy het blykbaar
> iewers lank gelede in SA n Afrikaanse sitkom gesien, en het nou die idee dat
> die Afrikaners die meesterkomediante is.
>
> Ek sou graag iets van Pieter Dirk Uys koop. Weet iemand of daar so iets
> beskikbaar is, en sal n buitelander sy humor waardeer? Enigiets anders? Ek
> moet net byvoeg dat ek nie mal is oor Leon S nie, hy is vir my te slapstick
> Jerry Lewis/Jim Carrey in-jou -gesig tipe humor.
>
> Pat

Pat, ek weet regtig nie of dit eers die moeite werd is om so iets te probeer
aanskaf hier nie. Ek is nie 'n preutse tipe mens nie maar die afrikaanse komedie
oor die algemeen is maar pateties. As daar nie vuil taal betrokke is nie dan is
dit nie komedie nie, volgens hulle of anders is dit altyd een of ander
uitbeelding van 'n arm, agterlike afrikaner gesin of gemeenskappie se doen en
late. Ek weet gekruide taal is aan die orde van die dag maar vulgêr is nou maar
een maal vulgêr.En ja, Shuster is lankal dood en begrawe.Pieter Dirk Uys sal
dalk nie so lekker waardeer word buite ons grense nie.
Christo
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31863 is 'n antwoord op boodskap #31845] Ma, 03 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi,
Pieter Dirk Uys is baie gewild hier in Nederland. Hy tree al jare hier op.
Hy trek vol sale in Amsterdam, so ek dink dat mens kan se dat hy hier
waardeer word.
Groetnis

schreef in berichtnieuws
395F4E37.8FE0F2BC@eskom.co.za...
>
>> Pat, ek weet regtig nie of dit eers die moeite werd is om so iets te
probeer
> aanskaf hier nie. Ek is nie 'n preutse tipe mens nie maar die afrikaanse komedie
> oor die algemeen is maar pateties. As daar nie vuil taal betrokke is nie dan is
> dit nie komedie nie, volgens hulle of anders is dit altyd een of ander
> uitbeelding van 'n arm, agterlike afrikaner gesin of gemeenskappie se doen en
> late. Ek weet gekruide taal is aan die orde van die dag maar vulgêr is nou maar
> een maal vulgêr.En ja, Shuster is lankal dood en begrawe.Pieter Dirk Uys sal
> dalk nie so lekker waardeer word buite ons grense nie.
> Christo
>
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31881 is 'n antwoord op boodskap #31845] Di, 04 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem ook casper de vries en dirk uys (het nooit juis die schuster, tolla
verskeiedenheid geniet nie).

> Wat anders van Suid-Afrika kan ek vir
> my vriendin van Nederland laat kry?

Daar is 'n paar goeie videos wat in die laaste paar jaar uitgekom het om in die
toeriste aanvraag te voorsien - flora, fauna, en verskeie spesifieke
tema-gerigte videos (flowers of kirstenbosch; the winelands; peoples of south
africa; en dies meer). Wat om te stuur - proteas, 'n natuurskoon-kalender,
oornag verpakte kreef, gevriesde samoosas gereed om afgebak te word, 'n
speserypakkie vanuit durban se hart of die kaapse maleikwartier met reseppies
vir die gebruik daarvan, snoekbiltong, bokkems, 'n fynbos saadpakkie, wyn, 'n
boekpakkie van suid-afrikaanse skrywers, afrika-kuns ..... smaak my, pat, ek
het MY wenslysie gou-gou neergeskryf :-)

groetnis

leswin
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31882 is 'n antwoord op boodskap #31845] Di, 04 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anon  is tans af-lyn  anon
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Julle almal vergeet van Casper de Vries. Ek het 'n ruk terug een van sy
shows gaan kyk en die man is vlymskerp en skreeusnaaks. Die Hollanders wat
hier by ons werk geniet ook sy humor.

"Geminigirl" wrote in message
news:zpY75.24189$Lq5.487867@amoeba1.srv.nld.sonera.net...
> Hi,
> Pieter Dirk Uys is baie gewild hier in Nederland. Hy tree al jare hier op.
> Hy trek vol sale in Amsterdam, so ek dink dat mens kan se dat hy hier
> waardeer word.
> Groetnis
>
> schreef in berichtnieuws
> 395F4E37.8FE0F2BC@eskom.co.za...
>>
>>> Pat, ek weet regtig nie of dit eers die moeite werd is om so iets te probeer
>> aanskaf hier nie. Ek is nie 'n preutse tipe mens nie maar die afrikaanse komedie
>> oor die algemeen is maar pateties. As daar nie vuil taal betrokke is nie dan is
>> dit nie komedie nie, volgens hulle of anders is dit altyd een of ander
>> uitbeelding van 'n arm, agterlike afrikaner gesin of gemeenskappie se doen en
>> late. Ek weet gekruide taal is aan die orde van die dag maar vulgêr is nou maar
>> een maal vulgêr.En ja, Shuster is lankal dood en begrawe.Pieter Dirk Uys sal
>> dalk nie so lekker waardeer word buite ons grense nie.
>> Christo
>>
>
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31883 is 'n antwoord op boodskap #31845] Di, 04 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wat van Nathaniel. Ek het nooit eens geweet wie hy was nie, toe stuur my
broer vir my n boek van hom . . . ek het gelê van die lag. Het hom nog
nie op die kassie gesien nie, is hy snaaks in persoon ook? Ek hoor hy sing
ook. Sal hy dalk n video of iets hê? Wat anders van Suid-Afrika kan ek vir
my vriendin van Nederland laat kry? Droee vrugte, sekerlik nie sjokolade
nie, die Belgiese sjokolade is darem die heel beste.

Pat

anon wrote in message
news:8jsdb6$1ehj$1@news.adamastor.ac.za...
> Julle almal vergeet van Casper de Vries. Ek het 'n ruk terug een van sy
> shows gaan kyk en die man is vlymskerp en skreeusnaaks. Die Hollanders wat
> hier by ons werk geniet ook sy humor.
>
>
> "Geminigirl" wrote in message
> news:zpY75.24189$Lq5.487867@amoeba1.srv.nld.sonera.net...
>> Hi,
>> Pieter Dirk Uys is baie gewild hier in Nederland. Hy tree al jare hier op.
>> Hy trek vol sale in Amsterdam, so ek dink dat mens kan se dat hy hier
>> waardeer word.
>> Groetnis
>>
>> schreef in berichtnieuws
>> 395F4E37.8FE0F2BC@eskom.co.za...
>>>
>>>> Pat, ek weet regtig nie of dit eers die moeite werd is om so iets te probeer
>>> aanskaf hier nie. Ek is nie 'n preutse tipe mens nie maar die afrikaanse komedie
>>> oor die algemeen is maar pateties. As daar nie vuil taal betrokke is nie dan is
>>> dit nie komedie nie, volgens hulle of anders is dit altyd een of ander
>>> uitbeelding van 'n arm, agterlike afrikaner gesin of gemeenskappie se doen en
>>> late. Ek weet gekruide taal is aan die orde van die dag maar vulgêr is nou maar
>>> een maal vulgêr.En ja, Shuster is lankal dood en begrawe.Pieter Dirk Uys sal
>>> dalk nie so lekker waardeer word buite ons grense nie.
>>> Christo
>>>
>>
>
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31909 is 'n antwoord op boodskap #31845] Wo, 05 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Pieter Dirk Uys, Pat?

Nou hoekom nie liewers iets van 'n mans_komediant nie?

Jy laaik ék mar die moffies né!

Dave

*****

Pat wrote in message
news:8jm73v$qvc$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Ek kom n draai gooi in Suid-Afrika een van die dae, en wil
> graag vir n Nederlandse vriendin n Afrikaanse komedie tv sitkom op kasset
> koop.
> Is so iets beskikbaar? En kan enigiemand iets aanbeveel? Sy het blykbaar
> iewers lank gelede in SA n Afrikaanse sitkom gesien, en het nou die idee dat
> die Afrikaners die meesterkomediante is.
>
> Ek sou graag iets van Pieter Dirk Uys koop. Weet iemand of daar so iets
> beskikbaar is, en sal n buitelander sy humor waardeer? Enigiets anders? Ek
> moet net byvoeg dat ek nie mal is oor Leon S nie, hy is vir my te slapstick
> Jerry Lewis/Jim Carrey in-jou -gesig tipe humor.
>
>
> Pat
>
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31925 is 'n antwoord op boodskap #31845] Do, 06 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy het koeksisters vergeet

> Daar is 'n paar goeie videos wat in die laaste paar jaar uitgekom het om in die
> toeriste aanvraag te voorsien - flora, fauna, en verskeie spesifieke
> tema-gerigte videos (flowers of kirstenbosch; the winelands; peoples of south
> africa; en dies meer). Wat om te stuur - proteas, 'n natuurskoon-kalender,
> oornag verpakte kreef, gevriesde samoosas gereed om afgebak te word, 'n
> speserypakkie vanuit durban se hart of die kaapse maleikwartier met reseppies
> vir die gebruik daarvan, snoekbiltong, bokkems, 'n fynbos saadpakkie, wyn, 'n
> boekpakkie van suid-afrikaanse skrywers, afrika-kuns ..... smaak my, pat, ek
> het MY wenslysie gou-gou neergeskryf :-)
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31939 is 'n antwoord op boodskap #31845] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> "Riaan" Ri...@netech.co.za

> Jy het koeksisters vergeet

Jy is so reg. Gelukkig doen ek 'n goeie joppie met die kaapse verskeidenheid.
Ek sukkel nog so bietjie met die gedraaide "Dutch" koesisters.
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31940 is 'n antwoord op boodskap #31845] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek dog dit eintlik "koesisters", maar anyway Leswin, hoe kan jy nog sukkel
met koesisters bak as jy die heel lekkerse Crispy Creme donuts kan koop.
Ken jy dit? Dit is met die groen en rooi logo, die heel lekkerste lekkerte
wat
ek myself mee moet rantsoeneer, want net een klein stukkie het duisende
vetgramme. Wat my laat wonder, hoekom is die Amerikaners so vet. Is dit al
die wegneem kos wat hulle eet, of is hulle net plein lui?

Pat

LeswinLaubscher skryf in boodskap news:20000707092144.00997.00001719@ng-bh1.news.cs.com...
>> "Riaan" Ri...@netech.co.za
>
>> Jy het koeksisters vergeet
>
> Jy is so reg. Gelukkig doen ek 'n goeie joppie met die kaapse verskeidenheid.
> Ek sukkel nog so bietjie met die gedraaide "Dutch" koesisters.
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31977 is 'n antwoord op boodskap #31845] Sa, 08 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Kasie, ek dink ek sal vir iemand kry om die CD's vir my
aan te stuur, dan sal ek hulle beluister, en indien goed, sal ek
dit vir my Nederlandse vriendin (in Aalsmeer) aanstuur. Wat is die
titels van die CD's?

Pat (in die Suide van Noord Amerika)
Hi ya'll

Kaaskop skryf in boodskap news:8k76gg$6t0e7$1@reader1.wxs.nl...
>
> "Pat" wrote:
>> Wat van Nathaniel. Ek het nooit eens geweet wie hy was nie, toe stuur my
>> broer vir my n boek van hom . . . ek het gelê van die lag. Het hom nog
>> nie op die kassie gesien nie, is hy snaaks in persoon ook? Ek hoor hy sing
>> ook. Sal hy dalk n video of iets hê? Wat anders van Suid-Afrika kan ek vir
>> my vriendin van Nederland laat kry? Droee vrugte, sekerlik nie sjokolade
>> nie, die Belgiese sjokolade is darem die heel beste.
>>
>> Pat
>
> Pat
>
> Ek weet nie of jy hier in NL sit nie... Ons is GROOT Nataniël fans!!! As jy
> wil kan ek jou hier in NL uithelp met byna al Nataniël se musiek. Sy musiek
> beval sekerlik nie by almal nie, maar daar's 'n paar baie mooi nommers.
>
> Ek het ook twee skreeusnaakse sketse van hom op CD. As jy dink dis snaaks om
> hom te lees móét jy hom hoor! Hy sing in engels, maar praat afrikaans...
>
> As jy meer wil weer, of hoor van 'n video van hom, hoor ek graag van jou.
>
> Groete
> KK
>
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31978 is 'n antwoord op boodskap #31845] Sa, 08 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Pat wrote:

> Wat my laat wonder, hoekom is die Amerikaners so vet. Is dit al
> die wegneem kos wat hulle eet, of is hulle net plein lui?
>

Ek dink nou nie alle Amerikaners is "so vet" nie. Maar
ek het gehoor dat een van die redes dat Oostelike
en Middel-Europese mense taamlik vet is, is omdat
deur eeue van hongerly in hulle geskiedenis net die
mense oorgebly het wat die gene gehad het om
hongersnood te oorleef. Daar is 'n groot persentasie
van mense uit middel en oostelike Europa in die
bevolking van die VSA (en tot 'n sekere mate hier
in Kanada ook.) Dis miskien een van die redes.
Miskien verklaar dit ook die rede dat swart
Amerikaners ook oor die algemeen geset is. In
hulle geval is hulle afstammelinge van daardie
mense wat die vreeslike gruwelike oortogte in
slawe-skepe moes verduur.
Miskien is laasgenoemde feit ook die
verklaring dat swart Amerikaners sulke goeie
atlete is. Hulle is afstammelinge van daardie
bittereinders wat bly leef het toe die grootste
gros van die ander mense in die slaweskepe
om hulle doodgegaan het.

Gloudina
Re: Afrikaanse humor [boodskap #31979 is 'n antwoord op boodskap #31845] Sa, 08 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Pat" wrote:
> Wat van Nathaniel. Ek het nooit eens geweet wie hy was nie, toe stuur my
> broer vir my n boek van hom . . . ek het gelê van die lag. Het hom nog
> nie op die kassie gesien nie, is hy snaaks in persoon ook? Ek hoor hy sing
> ook. Sal hy dalk n video of iets hê? Wat anders van Suid-Afrika kan ek vir
> my vriendin van Nederland laat kry? Droee vrugte, sekerlik nie sjokolade
> nie, die Belgiese sjokolade is darem die heel beste.
>
> Pat

Pat

Ek weet nie of jy hier in NL sit nie... Ons is GROOT Nataniël fans!!! As jy
wil kan ek jou hier in NL uithelp met byna al Nataniël se musiek. Sy musiek
beval sekerlik nie by almal nie, maar daar's 'n paar baie mooi nommers.

Ek het ook twee skreeusnaakse sketse van hom op CD. As jy dink dis snaaks om
hom te lees móét jy hom hoor! Hy sing in engels, maar praat afrikaans...

As jy meer wil weer, of hoor van 'n video van hom, hoor ek graag van jou.

Groete
KK
Vorige onderwerp: Steriliseer..
Volgende onderwerp: 'n Kort grappie...hoop dit is toelaatbaar!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:53:58 MGT 2024