Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Hulp: SA musiek in London
Hulp: SA musiek in London [boodskap #31766] Vr, 23 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
ladyhawke  is tans af-lyn  ladyhawke
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek voel bitter sleg om om hierdie nuusgroep vir hierdie soort hulp te vra:
ek is opsoek na Suid-Afrikaanse mp3's: Naamlik Henry Ate/Karma (die liedjie
begin soos volg: "Lately I've been thinking what if I was wrong" - ek het
die naam vergeet), Springbok Nude Girls se "Bubblegum on my boots", Battery
9 se liedjie wat verlede jaar baie op 5fm gespeel het (sy naam ook vergeet),
en just jinger se "shallow waters". Het julle dalk enige idee waar ek dit
kan opspoor op die net? Ek verlang baie na SA se musiek en ek sal my laaste
�10 weg gee om weer hierdie songs te kan hoor.....

Anderste: weet iemand dalk van 'n CD shop in London wat hierdie CD's sal he?

'seblief
Lady Hawke
Re: Hulp: SA musiek in London [boodskap #31821 is 'n antwoord op boodskap #31766] Di, 27 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gerrit & Anita va  is tans af-lyn  Gerrit & Anita va
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
haai, jy kan just jinger mp3s aflaai by
http://www.oocities.org/SunsetStrip/Stadium/6213/
ek dink ook hulle toer hierdie maand in London, vir meer informasie gaan na
www.justjinger.co.za

kyk ook na Springbok nude girls se webblad by http://www.nudegirls.co.za

cheers
-Gerrie
Vorige onderwerp: Ken ienand die liedjie ?
Volgende onderwerp: Andre Swatz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 08:25:46 MGT 2024