Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Springbokke vs Hane ...
Springbokke vs Hane ... [boodskap #4955] So, 25 Junie 2006 14:42 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee. 'n Verloor is 'n verloor ....

Russel - waarom hou hulle die ou(tjie) uit die span uit?
Maar hy's te klein ... onse Boere glo steeds nie die David en Goliat
storie nie. 'n Goeie rugbyspeler moet kwansuis groot en dom en blou
wees.
Re: Springbokke vs Hane ... [boodskap #4956 is 'n antwoord op boodskap #4955] Ma, 26 Junie 2006 04:56 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy bedoel blou met strepe ala de wet

"Jonas" skryf in news:1151246546.936829.170100@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
> Ja-nee. 'n Verloor is 'n verloor ....
>
> Russel - waarom hou hulle die ou(tjie) uit die span uit?
> Maar hy's te klein ... onse Boere glo steeds nie die David en Goliat
> storie nie. 'n Goeie rugbyspeler moet kwansuis groot en dom en blou
> wees.
Vorige onderwerp: Rugby en die Valke
Volgende onderwerp: Bul-loop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:23:40 MGT 2024