Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » twee interessante naslagwerke
twee interessante naslagwerke [boodskap #29733] Sa, 08 April 2000 00:00 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wil slegs aanbeveel vir mense wat interesse het aan die afkoms van die z.g.
"blankes" in Suid Afrika en viral vir mense wat dink hulle en hulle familie
is puur wit die twee navolgende dunne boeke te lees. Dese gee 'n verrassende
insig in die samenstelling van die blankes in Suid afrika.

"GROEP SONDER GRENSE" deur H.F. Heese (senior navorser aan die Wes-kaaplandse
Instituut vir Historise Navorsing aan die Universiteit van Wes-Kaapland,
Bellville 1984

-----------

"DE AFKOMST DER BOEREN" deur Dr. H.T. COLENBRANDER uitgawe 1902

*Stekeldoring*
Re: twee interessante naslagwerke [boodskap #29745 is 'n antwoord op boodskap #29733] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Apr 2000 12:57:38 +0000, L&P wrote:
Re: twee interessante naslagwerke [boodskap #29746 is 'n antwoord op boodskap #29733] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die lys kan maklik aangevul word deur baie ander bv

Bydraes tot die genealogie van ou Afrikaans volk - Dr. J. Hoge en
gepubliseer deur AA Balkema/ Amsterdam 1958

Die Herkoms van die Afrikaaner 1657 - 1867 -J.A. Heese

Family Register of the South African Nation - D. F. du T. Malherbe

Geslagsregister van die ou Kaapse Families - de Villiers and Pama.

PAMA volume 1 tot end - Pama

Stamrigister van die Suid Afrikaanse Volk/ Family Register of the South
African Nation

White Tribe Dreaming - Marq de Villiers

The Slave Book - Rayda Jacobs

Krotoa - Eva - Trudie Bloem

Suid-Afrikaanse Geslagsregisters (South African Genealogies) volume 1
tot 5 - J.A. Heese (D.Ed) uitgegee deur Human Sciences Research Council,
Pretoria

End honderde ander
Ernest

"L&P" skryf in boodskap news:ant081238868M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Wil slegs aanbeveel vir mense wat interesse het aan die afkoms van die z.g.
> "blankes" in Suid Afrika en viral vir mense wat dink hulle en hulle familie
> is puur wit die twee navolgende dunne boeke te lees.
Vorige onderwerp: Generations - die boek vir Suid-Afrikaanse famile geskiedenis
Volgende onderwerp: Die KÖSTER familie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:25:49 MGT 2024