Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby en die Valke
Rugby en die Valke [boodskap #4777] Ma, 22 Mei 2006 07:55 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou Jonas, ek hoop jy lees dié. Die Sharks gaan laai hulle Wildebeeste vir
die eindstryd teen die Valke met 'n paar van sy springbokke en skiet
hulleself in die voet. Eerstens was dit moer onregverdig teenoor die
spelers wat hulle ge-'lig' het ter wille van 'Trippe-trappe-toontjies'
Russel en sy maters uit die S14. Hierdie manne speel die hele seisoen vir
die 'Beeste en word dan op die groot hoogtepunt uitgelaat? Tweedens het
hulle dié Bokke geen guns gedoen nie, want net so 'useless' as wat Russel,
Bobo en sy maters in die groot geselskap is, net so oneffektief is hulle in
die Vodacom. Brent Russel die beste agterspeler in SA soos baie van die
Haaie reken? Hy's bloot 'n goeie kleintjie wat draaie kan hol, maar dit is
dit.
Die Valke het die regte ding gedoen. Die span behou en die span het
gewen. Hierdie ding het vir my 'n mooi demonstrasie gegee van presies wat
fout is in SA rugby. Individualisme.......in 'n spansport.
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4779 is 'n antwoord op boodskap #4777] Ma, 22 Mei 2006 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis omdat Naas by die Valke betrokke is dat hulle gewen het, geluk!

"Suidwester" wrote in message
news:X8CdnZdqFJWn_ezZ4p2dnA@is.co.za...
> Ou Jonas, ek hoop jy lees dié. Die Sharks gaan laai hulle Wildebeeste
> vir die eindstryd teen die Valke met 'n paar van sy springbokke en skiet
> hulleself in die voet. Eerstens was dit moer onregverdig teenoor die
> spelers wat hulle ge-'lig' het ter wille van 'Trippe-trappe-toontjies'
> Russel en sy maters uit die S14. Hierdie manne speel die hele seisoen
> vir die 'Beeste en word dan op die groot hoogtepunt uitgelaat? Tweedens
> het hulle dié Bokke geen guns gedoen nie, want net so 'useless' as wat
> Russel, Bobo en sy maters in die groot geselskap is, net so oneffektief is
> hulle in die Vodacom. Brent Russel die beste agterspeler in SA soos baie
> van die Haaie reken? Hy's bloot 'n goeie kleintjie wat draaie kan hol,
> maar dit is dit.
> Die Valke het die regte ding gedoen. Die span behou en die span het
> gewen. Hierdie ding het vir my 'n mooi demonstrasie gegee van presies
> wat fout is in SA rugby. Individualisme.......in 'n spansport.
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4780 is 'n antwoord op boodskap #4779] Ma, 22 Mei 2006 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - as my span so swak teen die Crusaders vertoon het soos
joune, sou ek vanoggend 'n lae profiel gehandhaaf het.
Sterkte aan die Valke met hulle vertoning - hulle het verdien om te
wen.
Maar, indien jy die Vodacom-kompetisie dopgehou het sou jy gesien het
hoeveel wedstryde Russel wel vir die Wildebeeste gespeel het hierdie
jaar. En as jy die wedstryd Saterdag gesien het sou jy gesien het dat
Russel 'n groot impak op daardie wedstryd gehad het. Hy is enig van sy
soort - miskien hou jy nie van hom omdat hy nie die stereotipe
Noord-Transvaal stampkar rugby speel nie. (Die tipe rugby wat Saterdag
nie kon werk toe dit saakmaak nie.)
By wyse van herhaling - "...and when the boys came out to play, Georgie
Porgie ran away..."
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4784 is 'n antwoord op boodskap #4780] Ma, 22 Mei 2006 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lekker, lekker! En wat van jou Riaan Pienaar? Toe, toe! Hy het gevou
soos 'n pak kaarte toe hy vir Fourie du Preez op die lyf loop! En hoe het
julle nie verloor teen daai einste stampkarre nie?
Alle grappies op 'n stokkie, hierdie is 'n endemiese probleem aan SA
rugby. Nie 'n enkel SA span is S14 eintlik waardig nie...die weet ons mos
darem nou al vir meer as 12 jaar. Hoe gouer SA spanne aan die S14 onttrek,
hoe gouer sal die vernedering verby wees. Ooglopend mag dit dalk net op
rugby wees, maar dis eintlik op meeste sportsoorte. Om die een of ander
rede het Suider-Afrika se mense nie die dryf of drif om aanmekaar en
aanhoudend te presteer nie. Miskien is dit omdat ons leefwyse meer 'laid
back' is en dit in die kultuur is om te werk net totdat jy genoeg het en dan
is dit tyd om te ontspan? Is die kompetisie dalk nie kwaai genoeg nie?
Is die pryse vir daai kompetisie dalk nie genoeg nie?
Ek meen, as 'n speler R25 000 per wedstryd kry en hy speel 20 wedstryde
per jaar, dan is sy inkomste R5 00 000 per jaar. Al wat hy moet doen, is
om billik te speel en nie seer te kry nie en hy het sy inkomste. Verander
dit nou: Geen hom R10 000 per maand salaris en deel die res op tussen sy
wedstryde: R19 000 per wedstryd....beoordeel op 'n skaal van na gelang hoe
hy gespeel het. Speek hy goed, kry hy sy volgeld en speel hy kakkerig, kry
hy persentasiegewys minder...en die res van sy wedstrydgeld gaan na 'n
bonus-kitty toe waaruit alle spelers deel wat onder die top 10 van die span
op prestasie tel.
Weet jy wat sal gebeur? Vat aan 'n man se sak en hy baklei. Maak
hulle minder seker. Ons gaan begin om met die res van die wêreld te
kompeteer. Daar is mense wat sê dis wreed en die manne het ook hulle
verpligtinge, maar wat doen 'n ou anders wat vir homself werk? As jy jou
eie besigheid begin, koop jy nie dadelik huis en kar nie. Jy werk die
besigheid eers op voordat jy beter begin lewe.
"Jonas" wrote in message
news:1148290933.215435.147340@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
> Suidwester - as my span so swak teen die Crusaders vertoon het soos
> joune, sou ek vanoggend 'n lae profiel gehandhaaf het.
> Sterkte aan die Valke met hulle vertoning - hulle het verdien om te
> wen.
> Maar, indien jy die Vodacom-kompetisie dopgehou het sou jy gesien het
> hoeveel wedstryde Russel wel vir die Wildebeeste gespeel het hierdie
> jaar. En as jy die wedstryd Saterdag gesien het sou jy gesien het dat
> Russel 'n groot impak op daardie wedstryd gehad het. Hy is enig van sy
> soort - miskien hou jy nie van hom omdat hy nie die stereotipe
> Noord-Transvaal stampkar rugby speel nie. (Die tipe rugby wat Saterdag
> nie kon werk toe dit saakmaak nie.)
> By wyse van herhaling - "...and when the boys came out to play, Georgie
> Porgie ran away..."
>
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4797 is 'n antwoord op boodskap #4780] Di, 23 Mei 2006 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas ek dink geen ander SA span kan aanspraak maak dat
hulle beter sou gevaar het Saterdag nie, die punt is "Hulle kon nie eers
kwalifiseer om te speel nie"
so , daar's niks om oor te redeneer nie

"Jonas" wrote in message news:1148290933.215435.147340@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
> Suidwester - as my span so swak teen die Crusaders vertoon het soos
> joune, sou ek vanoggend 'n lae profiel gehandhaaf het.
> Sterkte aan die Valke met hulle vertoning - hulle het verdien om te
> wen.
> Maar, indien jy die Vodacom-kompetisie dopgehou het sou jy gesien het
> hoeveel wedstryde Russel wel vir die Wildebeeste gespeel het hierdie
> jaar. En as jy die wedstryd Saterdag gesien het sou jy gesien het dat
> Russel 'n groot impak op daardie wedstryd gehad het. Hy is enig van sy
> soort - miskien hou jy nie van hom omdat hy nie die stereotipe
> Noord-Transvaal stampkar rugby speel nie. (Die tipe rugby wat Saterdag
> nie kon werk toe dit saakmaak nie.)
> By wyse van herhaling - "...and when the boys came out to play, Georgie
> Porgie ran away..."
>
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4798 is 'n antwoord op boodskap #4784] Di, 23 Mei 2006 05:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam oor die geld kwessie. Dis soos die ANC stadsraadslede.
Daag op en doen forkol en kry jou pay.

Betaal die spelers (almal per katogorie) dieselfde basiese salaris en dan
volgens prestasie. Die wat wil waai moet dan maar waai en die wat wil speel
sal begin presteer

"Suidwester" skryf in boodskap news:p8Gdne8DkKAwTOzZnZ2dnUVZ_uqdnZ2d@is.co.za...
> Lekker, lekker! En wat van jou Riaan Pienaar? Toe, toe! Hy het gevou
> soos 'n pak kaarte toe hy vir Fourie du Preez op die lyf loop! En hoe
> het julle nie verloor teen daai einste stampkarre nie?
> Alle grappies op 'n stokkie, hierdie is 'n endemiese probleem aan SA
> rugby. Nie 'n enkel SA span is S14 eintlik waardig nie...die weet ons
> mos darem nou al vir meer as 12 jaar. Hoe gouer SA spanne aan die S14
> onttrek, hoe gouer sal die vernedering verby wees. Ooglopend mag dit
> dalk net op rugby wees, maar dis eintlik op meeste sportsoorte. Om die
> een of ander rede het Suider-Afrika se mense nie die dryf of drif om
> aanmekaar en aanhoudend te presteer nie. Miskien is dit omdat ons
> leefwyse meer 'laid back' is en dit in die kultuur is om te werk net
> totdat jy genoeg het en dan is dit tyd om te ontspan? Is die kompetisie
> dalk nie kwaai genoeg nie? Is die pryse vir daai kompetisie dalk nie
> genoeg nie?
> Ek meen, as 'n speler R25 000 per wedstryd kry en hy speel 20 wedstryde
> per jaar, dan is sy inkomste R5 00 000 per jaar. Al wat hy moet doen, is
> om billik te speel en nie seer te kry nie en hy het sy inkomste.
> Verander dit nou: Geen hom R10 000 per maand salaris en deel die res op
> tussen sy wedstryde: R19 000 per wedstryd....beoordeel op 'n skaal van
> na gelang hoe hy gespeel het. Speek hy goed, kry hy sy volgeld en speel
> hy kakkerig, kry hy persentasiegewys minder...en die res van sy
> wedstrydgeld gaan na 'n bonus-kitty toe waaruit alle spelers deel wat
> onder die top 10 van die span op prestasie tel.
> Weet jy wat sal gebeur? Vat aan 'n man se sak en hy baklei. Maak
> hulle minder seker. Ons gaan begin om met die res van die wêreld te
> kompeteer. Daar is mense wat sê dis wreed en die manne het ook hulle
> verpligtinge, maar wat doen 'n ou anders wat vir homself werk? As jy jou
> eie besigheid begin, koop jy nie dadelik huis en kar nie. Jy werk die
> besigheid eers op voordat jy beter begin lewe.
> "Jonas" wrote in message
> news:1148290933.215435.147340@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
>> Suidwester - as my span so swak teen die Crusaders vertoon het soos
>> joune, sou ek vanoggend 'n lae profiel gehandhaaf het.
>> Sterkte aan die Valke met hulle vertoning - hulle het verdien om te
>> wen.
>> Maar, indien jy die Vodacom-kompetisie dopgehou het sou jy gesien het
>> hoeveel wedstryde Russel wel vir die Wildebeeste gespeel het hierdie
>> jaar. En as jy die wedstryd Saterdag gesien het sou jy gesien het dat
>> Russel 'n groot impak op daardie wedstryd gehad het. Hy is enig van sy
>> soort - miskien hou jy nie van hom omdat hy nie die stereotipe
>> Noord-Transvaal stampkar rugby speel nie. (Die tipe rugby wat Saterdag
>> nie kon werk toe dit saakmaak nie.)
>> By wyse van herhaling - "...and when the boys came out to play, Georgie
>> Porgie ran away..."
>>
>
>
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4818 is 'n antwoord op boodskap #4784] Di, 23 Mei 2006 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - ek dink nie probleem is soseer is besoldiging en
motivering gelee nie. Dit kan moontlik bydraend wees - maar is nie die
kern van die saak nie.
Afrigting. Geen ou wil my vertel dat die NZ of Aussie spanne/spelers
beter is nie. Maar as jy na die Crusader se vaardighede kyk, dan moet
jy maar net weet dit kom met afrigting. En as ons spanne stampkar-rugby
speel dan weet ek dit het met afrigting te doen. Ek herinner my aan 'n
drie van die Crusaders wat op die Bulle se halflyn begin het met
voorspeler dryfspel - en wat in 'n drien geeindig. Ek het dit nog nooit
van te vore gesien nie. En dis nie 'n ou lekker Pieter Rossouw/HAbana
onderskep drie nie. Dis 'n drie waar vaardighede 10 uit 10 getel het.
Ook - ek glo nie die Suid-Afrikaanse spanne besef die waarde van die
Super 14 nie. Vir hulle beteken die Curriebeker steeds meer.
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4833 is 'n antwoord op boodskap #4818] Wo, 24 Mei 2006 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote in message
news:1148395731.582491.218600@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
> Afrigting. Geen ou wil my vertel dat die NZ of Aussie spanne/spelers
> beter is nie.
-----Wyl ek met jou saamstem dat daar afrigtingsprobleme is, is daar ook 'n
motiveringsprobleem....en dit kom deels met die manier van
besoldiging/sekerheid van die werk, ens. Aan die een kant kan die afrigter
soveel moeite doen as wat hy wil, as die speler hom nie ernstig opneem nie,
dan help dit ook nie. Ek praat van die honger van die speler om ekstra tyd
in te sit meer as wat die afrigter verwag....daai dringendheid wat net kom
met onsekerheid of jy in die volgende wedstryd nog gaan wees.
Maar as jy na die Crusader se vaardighede kyk, dan moet
> jy maar net weet dit kom met afrigting.
-----Ja, maar ook met die bereidwilligheid van die spelers om wel te leer.
Jy sê jy reken die oorsese spelers is nie beter nie, noem vir my 'n enkel SA
speler wat die Crusaders se span sal kan haal op die oomblik. Met jou
argument reken jy jy kan enige speler vat en hom afrig om 'n All Black te
word? Nonsens. Natuurlike aanleg en instink vir die spel speel 'n groot
rol. Dit kom van jongs af.
En as ons spanne stampkar-rugby
En dis nie 'n ou lekker Pieter Rossouw/HAbana
> onderskep drie nie.
-----Daai onderskeppery en die skares wat kraai daaroor is een van die
enkele groot redes hoekom SA rugby se agterspel so in sy moer in is. As 'n
onderskeppoging werk, dan is jy die held, maar dit werk net somtyds en die
res van die tyd sit jy jou agterlyn in die kak omdat jy die verdedigingslyn
gebreek het.
Dis 'n drie waar vaardighede 10 uit 10 getel het.
> Ook - ek glo nie die Suid-Afrikaanse spanne besef die waarde van die
> Super 14 nie. Vir hulle beteken die Curriebeker steeds meer.
-----Dis alles wat hulle het wat kan tel. Soos die spelers op die oomblik
lyk, sal SA nie in die volgende 5 jaar naby 'n S14 wen kom nie. Miskien as
die mense die probleme besef en op grondvlak begin om die voederspelers reg
te kry?
>
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4874 is 'n antwoord op boodskap #4833] Do, 25 Mei 2006 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - ek glo die natuurlike talente bestaan plaaslik. En ek dink
ons onderskat die rol van aftrigters. Ek luister graag as spelers die
deugde van Kitch Christie beskryf.
Jy kry nie 'n sleg troep nie, net 'n slegte offisier.
Suidwester wrote:
> "Jonas" wrote in message
> news:1148395731.582491.218600@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
>> Afrigting. Geen ou wil my vertel dat die NZ of Aussie spanne/spelers
>> beter is nie.
> -----Wyl ek met jou saamstem dat daar afrigtingsprobleme is, is daar ook 'n
> motiveringsprobleem....en dit kom deels met die manier van
> besoldiging/sekerheid van die werk, ens. Aan die een kant kan die afrigter
> soveel moeite doen as wat hy wil, as die speler hom nie ernstig opneem nie,
> dan help dit ook nie. Ek praat van die honger van die speler om ekstra tyd
> in te sit meer as wat die afrigter verwag....daai dringendheid wat net kom
> met onsekerheid of jy in die volgende wedstryd nog gaan wees.
> Maar as jy na die Crusader se vaardighede kyk, dan moet
>> jy maar net weet dit kom met afrigting.
> -----Ja, maar ook met die bereidwilligheid van die spelers om wel te leer.
> Jy sê jy reken die oorsese spelers is nie beter nie, noem vir my 'n enkel SA
> speler wat die Crusaders se span sal kan haal op die oomblik. Met jou
> argument reken jy jy kan enige speler vat en hom afrig om 'n All Black te
> word? Nonsens. Natuurlike aanleg en instink vir die spel speel 'n groot
> rol. Dit kom van jongs af.
> En as ons spanne stampkar-rugby
> En dis nie 'n ou lekker Pieter Rossouw/HAbana
>> onderskep drie nie.
> -----Daai onderskeppery en die skares wat kraai daaroor is een van die
> enkele groot redes hoekom SA rugby se agterspel so in sy moer in is. As 'n
> onderskeppoging werk, dan is jy die held, maar dit werk net somtyds en die
> res van die tyd sit jy jou agterlyn in die kak omdat jy die verdedigingslyn
> gebreek het.
> Dis 'n drie waar vaardighede 10 uit 10 getel het.
>> Ook - ek glo nie die Suid-Afrikaanse spanne besef die waarde van die
>> Super 14 nie. Vir hulle beteken die Curriebeker steeds meer.
> -----Dis alles wat hulle het wat kan tel. Soos die spelers op die oomblik
> lyk, sal SA nie in die volgende 5 jaar naby 'n S14 wen kom nie. Miskien as
> die mense die probleme besef en op grondvlak begin om die voederspelers reg
> te kry?
>>
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4888 is 'n antwoord op boodskap #4874] Vr, 26 Mei 2006 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy nou se Ferdi was nie 'n slegte troep nie ?



"Jonas" wrote in message
news:1148569303.875270.175610@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
Suidwester - ek glo die natuurlike talente bestaan plaaslik. En ek dink
ons onderskat die rol van aftrigters. Ek luister graag as spelers die
deugde van Kitch Christie beskryf.
Jy kry nie 'n sleg troep nie, net 'n slegte offisier.
Suidwester wrote:
> "Jonas" wrote in message
> news:1148395731.582491.218600@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
>> Afrigting. Geen ou wil my vertel dat die NZ of Aussie spanne/spelers
>> beter is nie.
> -----Wyl ek met jou saamstem dat daar afrigtingsprobleme is, is daar ook
> 'n
> motiveringsprobleem....en dit kom deels met die manier van
> besoldiging/sekerheid van die werk, ens. Aan die een kant kan die
> afrigter
> soveel moeite doen as wat hy wil, as die speler hom nie ernstig opneem
> nie,
> dan help dit ook nie. Ek praat van die honger van die speler om ekstra
> tyd
> in te sit meer as wat die afrigter verwag....daai dringendheid wat net kom
> met onsekerheid of jy in die volgende wedstryd nog gaan wees.
> Maar as jy na die Crusader se vaardighede kyk, dan moet
>> jy maar net weet dit kom met afrigting.
> -----Ja, maar ook met die bereidwilligheid van die spelers om wel te leer.
> Jy sê jy reken die oorsese spelers is nie beter nie, noem vir my 'n enkel
> SA
> speler wat die Crusaders se span sal kan haal op die oomblik. Met jou
> argument reken jy jy kan enige speler vat en hom afrig om 'n All Black te
> word? Nonsens. Natuurlike aanleg en instink vir die spel speel 'n
> groot
> rol. Dit kom van jongs af.
> En as ons spanne stampkar-rugby
> En dis nie 'n ou lekker Pieter Rossouw/HAbana
>> onderskep drie nie.
> -----Daai onderskeppery en die skares wat kraai daaroor is een van die
> enkele groot redes hoekom SA rugby se agterspel so in sy moer in is. As
> 'n
> onderskeppoging werk, dan is jy die held, maar dit werk net somtyds en die
> res van die tyd sit jy jou agterlyn in die kak omdat jy die
> verdedigingslyn
> gebreek het.
> Dis 'n drie waar vaardighede 10 uit 10 getel het.
>> Ook - ek glo nie die Suid-Afrikaanse spanne besef die waarde van die
>> Super 14 nie. Vir hulle beteken die Curriebeker steeds meer.
> -----Dis alles wat hulle het wat kan tel. Soos die spelers op die
> oomblik
> lyk, sal SA nie in die volgende 5 jaar naby 'n S14 wen kom nie. Miskien
> as
> die mense die probleme besef en op grondvlak begin om die voederspelers
> reg
> te kry?
>>
Re: Rugby en die Valke [boodskap #4889 is 'n antwoord op boodskap #4874] Vr, 26 Mei 2006 10:16 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote in message
news:1148569303.875270.175610@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
Suidwester - ek glo die natuurlike talente bestaan plaaslik. En ek dink
ons onderskat die rol van aftrigters. Ek luister graag as spelers die
deugde van Kitch Christie beskryf.
Jy kry nie 'n sleg troep nie, net 'n slegte offisier.
-----Ek wil net vir jou sê dat as 'n troep nie reg opgelei is aan die begin
nie, kan jy maak wat jy wil, goeie soldaat sal hy eintlik nooit wees nie.
Rugby, oorlog, enigiets waar die emosies die rasionele van 'n mens afstroop
in die hitte van die oomblik, maak dat die mens op instink reageer en as sy
instink verkeerd ingeburger is, dan reageer hy nie reg nie. Dis wat meeste
mense nie van weermagopleiding reg verstaan nie. Dis hoekom basiese
opleiding daar is en hoekom die troepe daar so afkak. Jy breek sy
weerstand teen verandering af totdat hy nie meer kan keer teen nuwe invloede
nie en dan leer jy hom om 'n bevel te gehoorsaam, kom wat wil. Jy leer hom
dan om op instink die regte dinge te doen. Dis wat Streuli-hulle met Kamp
Staaldraad probeer doen het, maar dit sou nie werk nie, want die spelers was
klaar 'bederf' en jy kan dit nie so vinnig doen nie.
Weet jy nie dat dit baie moeiliker is om 'n slegte gewoonte af te leer
as wat dit is om dit aan te leer nie? Ons rugbyspelers is vol slegte
gewoontes en iemand soos Dick Muir en Rassie is besig om daaraan om aan die
spelers te werk. Heynecke Meyer ongelukkig nie.....
Vorige onderwerp: Bulle kraai koning
Volgende onderwerp: Springbokke vs Hane ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:36:00 MGT 2024