Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Zimbabwe Ontwikkelings Inisiatief
Toekoms Advies vir: Zimbabwe Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #28929] Sa, 05 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Asook
om te verseker dat gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook
voordelige industriële en ander verhoudinge onderhou word.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die Zimbabwiese
Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe te neem. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Wil voorstel om 'n projek plan te ontwikkel vir die Zimbabwiese
Renaissance. En om doelwitte te bepaal, wat bereik moet word.
Asook wanneer dit bereik moet word. Dan om dit aan President
Robert Mugabe oor te handig. Saam met 'n horlosie en 'n
kalender. Insluitend 'n 3 maande ultimatum om die absolute
nodige te bereik. Wil voorstel om hom te ondersteun om hierdie
doelwitte te bereik.

Indien basiese benodigdhede nie bereik word binne die 3 maande
periode, om vrye en regverdige verkiesings, op 'n demokratiese
manier, te hou die einde van Mei, of begin van Junie 2000. Asook
om pensioen en fooie ("royalties") van die Zimbabwiese President
na die Staatskas oor te dra, tot verdere kennisgewing.

Wil hoogstens aanraai, in die Zimbabwiese geval, om Regerings
fondse in Switserse, en andere banke, gehou in persoonlike
rekenings, na die Staatskas terug te plaas. Asook om streng
beheer maatreels in te stel, en/of te verhoog, wie geld kan trek
vanuit Regerings rekenings. En om die toepassing van regerings
fondse streng te monitor.

Bg. kan ook toegepas word om die Mosambiekse Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe te neem, indien nodig.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Afrika en Suid Afrika Renaissance 'n kwantum
sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Indien benodigde resultate binne die 3 maande ultimatum getoon
word: President Mugabe kan die President van Zimbabwe bly. :)
President Mugabe se gewildheid kan asemrowend toeneem. :)

Indien benodigde resultate nie binne die 3 maande ultimatum
getoon word:
President Mugabe kan 'n rustige en lang verdiende vakansie in
Burundi geniet, na jare van swoeg en weet tydens sy ampstermyn.
:) Hy kan daarna terug keer Zimbabwe toe. :)

Hoe dit ook al sy:
Die Zimbabwiese Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
:) Bg. kan as voorbeeld dien vir ander Lande wat aan die Afrika
Renaissance wil deelneem. :) Veiligheid en voorspoed kan verhoog
word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig
bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Zimbabwe Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #28989 is 'n antwoord op boodskap #28929] Sa, 12 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil ook voorstel, dat die 3 hotelle wat gebou is by die Franse
Cote d’Azur, Cap Ferat and Monte Carlo met die hulp van van 'n
gedeelte van hulp verlenigings fondse ontvang van die VSA (US$
300 miljoen), verkoop word, en in die Staatskas terug te plaas.
Asook profyte ontvang vanuit hierdie hotelle.

Re: Toekoms Advies vir: Zimbabwe Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #28990 is 'n antwoord op boodskap #28929] Sa, 12 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
reisiger schreef...
> Wil ook voorstel, dat die 3 hotelle wat gebou is by die Franse
> Cote d'Azur, Cap Ferat and Monte Carlo met die hulp van van 'n
> gedeelte van hulp verlenigings fondse ontvang van die VSA (US$
> 300 miljoen), verkoop word, en in die Staatskas terug te plaas.
> Asook profyte ontvang vanuit hierdie hotelle.

Lijkt me niet erg realistisch. De hotels verkopen en toch nog de winst
ontvangen??!? En in welke staatskas moeten die fondsen worden teruggestort,
de Zuid Afrikaanse of de Zimbabwaanse?

Arthur
Re: Toekoms Advies vir: Zimbabwe Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #29045 is 'n antwoord op boodskap #28929] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Arthur Hagen"
wrote:
> reisiger schreef...
>> Wil ook voorstel, dat die 3 hotelle wat gebou is by die Franse
>> Cote d'Azur, Cap Ferat and Monte Carlo met die hulp van van 'n
>> gedeelte van hulp verlenigings fondse ontvang van die VSA (US$
>> 300 miljoen), verkoop word, en in die Staatskas terug te plaas.
>> Asook profyte ontvang vanuit hierdie hotelle.
>
> Lijkt me niet erg realistisch. De hotels verkopen en toch nog de winst
> ontvangen??!? En in welke staatskas moeten die fondsen worden teruggestort,
> de Zuid Afrikaanse of de Zimbabwaanse?
>
> Arthur
>
>
>
>

Byvoorbaat dankie dat jy dit uitgewys het, Arthur. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook voorstel, dat die 3 hotelle wat gebou is by die Franse
Cote d'Azur, Cap Ferat and Monte Carlo met die hulp van van 'n
gedeelte van hulp verlenigings fondse ontvang van die VSA
(omtrent US$ 300 miljoen per jaar), verkoop word teen 'n wins,
en fondse na die Zimbabwiese Staatskas oor te plaas.

Die Zimbabwiese Regering kan ook gevra word om verslag te lewer
hoe hulp bystands fondse van die VSA spandeer is. En om hierdie
verslag te oudit. Veral tot op Regerings Departementele vlak.

Enige onreelmatighede, asook die bedrag van fondse verkeerd
aangewend, indien enige, kan d.m.v. die Media aan die persone
van Zimbabwe en die Nuwe Suid Afrika bekend gemaak word. Asook
details, insluitend bedrae, van publieke fondse in Switserse, en
ander bank rekenings, indien enige.

Dit sal inniglik waardeer word indien bg. resultate bekend
gemaak word een maand voor verkiesings in Zimbabwe.

Re: Toekoms Advies vir: Zimbabwe Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #120220 is 'n antwoord op boodskap #28929] So, 01 Maart 2015 17:39 Na vorige boodskap
elsvi...  is tans af-lyn  elsvi...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2015
Karma: 0
Junior Lid
On Saturday, February 5, 2000 at 10:00:00 AM UTC+2, reisiger wrote:
> Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet, insluitend individue, Organisasies, en Regerings, wat
> deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
> sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
> Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
> die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
> die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Asook
> om te verseker dat gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook
> voordelige industriële en ander verhoudinge onderhou word.
> Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
> Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
> dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die Zimbabwiese
> Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe te neem. Behou geloof,
> hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
> hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
> het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
> verander na vrye wil.
>
> Wil voorstel om 'n projek plan te ontwikkel vir die Zimbabwiese
> Renaissance. En om doelwitte te bepaal, wat bereik moet word.
> Asook wanneer dit bereik moet word. Dan om dit aan President
> Robert Mugabe oor te handig. Saam met 'n horlosie en 'n
> kalender. Insluitend 'n 3 maande ultimatum om die absolute
> nodige te bereik. Wil voorstel om hom te ondersteun om hierdie
> doelwitte te bereik.
>
> Indien basiese benodigdhede nie bereik word binne die 3 maande
> periode, om vrye en regverdige verkiesings, op 'n demokratiese
> manier, te hou die einde van Mei, of begin van Junie 2000. Asook
> om pensioen en fooie ("royalties") van die Zimbabwiese President
> na die Staatskas oor te dra, tot verdere kennisgewing.
>
> Wil hoogstens aanraai, in die Zimbabwiese geval, om Regerings
> fondse in Switserse, en andere banke, gehou in persoonlike
> rekenings, na die Staatskas terug te plaas. Asook om streng
> beheer maatreels in te stel, en/of te verhoog, wie geld kan trek
> vanuit Regerings rekenings. En om die toepassing van regerings
> fondse streng te monitor.
>
> Bg. kan ook toegepas word om die Mosambiekse Renaissance 'n
> kwantum sprong vorentoe te neem, indien nodig.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Afrika en Suid Afrika Renaissance 'n kwantum
> sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
> Indien benodigde resultate binne die 3 maande ultimatum getoon
> word: President Mugabe kan die President van Zimbabwe bly. :)
> President Mugabe se gewildheid kan asemrowend toeneem. :)
>
> Indien benodigde resultate nie binne die 3 maande ultimatum
> getoon word:
> President Mugabe kan 'n rustige en lang verdiende vakansie in
> Burundi geniet, na jare van swoeg en weet tydens sy ampstermyn.
> :) Hy kan daarna terug keer Zimbabwe toe. :)
>
> Hoe dit ook al sy:
> Die Zimbabwiese Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> :) Bg. kan as voorbeeld dien vir ander Lande wat aan die Afrika
> Renaissance wil deelneem. :) Veiligheid en voorspoed kan verhoog
> word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig
> bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n
> kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
> geskep word. :)
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
> Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
> en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding. :)
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!

DIE DONERSE KOELIE KERRIE KAK MOET OOK UIT HIERDIE LAND UITGEDONER WORD DIE GEMORS HULLE HET MOS HULLE EIE LAND
Vorige onderwerp: Vrymesselaarsvrugte...
Volgende onderwerp: Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:32:06 MGT 2024