Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » plaas@cullinan te koop
plaas@cullinan te koop [boodskap #28829] Di, 25 Januarie 2000 00:00
Mowl  is tans af-lyn  Mowl
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
25 ha natuurplasie met kloof en standhoudende stroom, inheemse bos,
kleinwild. Klein dubbelverdieping naweekhuis van klip, Eskomkrag, boorgat.
Ideale naweek-wegbreekplek vir natuurliefhebbers, stappers, voëlkykers. 13
Km van Cullinan, 45 km oos van Pretoria, 105 km van Johannesburg.
Prys :R180 000 o.n.a. Kontak: fo...@netactive.co.za of 083 311 5011
Vorige onderwerp: Kan jy een van die doen: grappe,nuus,hulp,FAQ's
Volgende onderwerp: 100% vrugtesap in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 31 05:57:47 UTC 2021