Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Diere beskerming - advies vir 'n beter toekoms
Diere beskerming - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28213] So, 28 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral in die volgende aspekte van
ons samelewing: Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer
("exchange controls"), Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag die DBV, asook Diere Regte Organisasies in ons Paradys,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die diere wat Persone van ons Paradys liefhet. Veral vir
die ondersteuning van die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, sodat doelwitte bereik kan word. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die behandeling
van diere - troeteldiere, perde, diere in dieretuine, ens. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor diere word klassifiseer as Gevoelvolle Wesens. Om diere regte
te beskerm. Diere vorm 'n deel van die samelewing. Hulle beskerm hulle
eienaars, waarsku wanneer daar gevaar is, dien in aktiweite wat plesier
gee, en verdien om met respek behandel te word. Veral vir die komende
fees seisoen, wanneer daar met bomklappers gespeel word.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Diere sal
met respek in ons samelewing behandel word. :) Dit sal respek skep
teenoor diegene wat hulle nie self kan verdedig. :) Dit sal volg dat
diere hulle eienaars beter kan dien. :) 'n Groter band van liefde sal
ontwikkel tussen diere en hulle eienaars. :) Diere sal hulle eienaars
beter kan dien, deur meer op en wakker te wees. :) En die eienaar sal
meer vreugde kan geniet.

Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Diere van
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal,
Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle
Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Diere beskerming - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28214 is 'n antwoord op boodskap #28213] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger wrote:
> Veral vir die
> komende
> fees seisoen, wanneer daar met bomklappers gespeel word.

Hierdie sin moet lees:

Dit sal verseker, dat daar toegeneendheid aan diere getoon word, veral
vir die komende fees seisoen, wanneer daar met bomklappers gespeel word.
Vorige onderwerp: Oor eekhorings en nog wat
Volgende onderwerp: Honde NUUS ?????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 08:09:28 MGT 2024