Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grap: die man met die drankbottels
Grap: die man met die drankbottels [boodskap #26169] So, 12 September 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Man tel 'n leë drankbottel op, kyk na die "label" en sê
vir die bottel: Dit is jou skuld dat ek my werk verloor
het. En gooi dit stukkend.

Hy tel nog 'n leë drankbottel op, kyk daarna en sê vir die
bottel: Dit is jou skuld dat ek my vrou en kinders verloor
het. En gooi dit ook stukkend.

Hy tel die derde leë drankbottel op, en sê vir die: Dit is
jou skuld dat ek my huis verloor het, en gooi die toe ook
stukkend.

Hy tel die vierde bottel op, wat vol is, en sê vir die
bottol: Moenie worry nie, jy het niks verkeerd gedoen nie.

* Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
Vorige onderwerp: 'n Dag in die Kruger Wildtuin
Volgende onderwerp: Neem aan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:00:36 MGT 2024