Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Addisionele inkomste en/of latere voltydse inkomste - staatsamptenare in debietorder/aftrekorder debakel welkom
Addisionele inkomste en/of latere voltydse inkomste - staatsamptenare in debietorder/aftrekorder debakel welkom [boodskap #72] Wo, 03 Januarie 2001 19:26
Johan v.d. Westhuizen  is tans af-lyn  Johan v.d. Westhuizen
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Mense wat soek na 'n moontlikheid om hul inkomste aan te vul en/of om later
moontlik voltyds hul inkomste te maak is welkom om my te e-pos vir verdere
inligting.

Alle staatsdiens amptenary soos onnies, weermag, korrektiewe dienste ens. wat
tans in die aftrekorder/debietorder debakel is is ook welkom om my te
skakel. Dit wat ek aanbied kan 'n koste besparing te weeg bring, maar ook
ekstra inkomste beteken.
Vorige onderwerp: Vul jou inkomste aan of omskep dit in in jou permanente inkomste
Volgende onderwerp: op soek na
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 31 06:48:01 UTC 2021