Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Re: AFRIKAANS in die skole
Re: AFRIKAANS in die skole [boodskap #24464] So, 04 Julie 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Leo,

Verskkon maar die stink antwoord wat jy gekry het - Leendert dink alle
mense vra sulke vrae hier op die nuusgroep met politieke bybedoelinge.

Ek is nie meer in SA nie, en kan daarom ongelukkig nie 'n baie
akkurate prentjie skilder nie, maar ek is seker iemand wat minder
paranoies as Leendert is en in SA is, sal jou wel mooi antwoord.

Die prentjie twee jaar terug: By hoërskole het dit afgehang van die
woonbuurte waarin jy bly, of daar Afrikaanse hoërskole in die omgewing
is. Die voertaal normaal Afrikaans in sulke skole.

Wat universiteite betref is Afrikaans vinnig aan die kwyn - daar is
groot druk om klasse in Engels aan te bied en studie materiaal in
Engels aan te bied - selfs by 'n universiteiet soos die Randse
Afrikaanse Universiteit. Van die departemente daar begin al toetse
net in Engels aflê.

Is daar iemand wat vir Leo die prentjie op datum kan bring asseblief.

On Sun, 04 Jul 1999 15:08:06 GMT, Leendert van Oostrum
wrote:

|Leo, ek stel voor dat jy een van twee dinge doen (orf albei) as jy
|sinvolle antwoorde wil kry:
|
|a) Verduidelik die doel waarvoor jy die inligting benodig.
|b) Stel meer spesifieke vrae.
|
|Groete, Leendert
|
|
|In article ,
| "Leo Camerlynck" wrote:
|> Kan iemand vir my sê hoe is die situasie in die Suid-Afrikaanse
|hoërskole en
|> in die Universiteite op taalgebied?
|>
|> Hoe gebeur die onderwys van Afrikaans?
|>
|> Baie dankie vir die antwoorde,
|>
|> Leo Camerlynck
|>
|> leo.cam...@skynet.be
|>
|> http://www.homestead.com/orandie/orandie.html
|>
|>
|
|
|Sent via Deja.com http://www.deja.com/
|Share what you know. Learn what you don't.
Re: AFRIKAANS in die skole [boodskap #24465 is 'n antwoord op boodskap #24464] So, 04 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Leo, ek stel voor dat jy een van twee dinge doen (orf albei) as jy
sinvolle antwoorde wil kry:

a) Verduidelik die doel waarvoor jy die inligting benodig.
b) Stel meer spesifieke vrae.

Groete, Leendert

In article ,
"Leo Camerlynck" wrote:
> Kan iemand vir my sê hoe is die situasie in die Suid-Afrikaanse hoërskole en
> in die Universiteite op taalgebied?
>
> Hoe gebeur die onderwys van Afrikaans?
>
> Baie dankie vir die antwoorde,
>
> Leo Camerlynck
>
> leo.cam...@skynet.be
>
> http://www.homestead.com/orandie/orandie.html
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: Soek Afrikaans programme vir skool
Volgende onderwerp: AFRIKAANS in die skole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:58:52 MGT 2024