Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Pygocentrus nattereri
Pygocentrus nattereri [boodskap #4026] Vr, 20 Februarie 2004 18:57 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier in Londen was dit hierdie week nuus toe 'n piranha skielik uit
die lug op 'n boot in die Thames val... Die huidige teorie is dat
iemand dit as 'n troeteldier aangehou het, en toe in die Thames
losgelaat het waar 'n meeu dit opgepik het en laat val het. Dit was
blykbaar 'n "Red Bellied Piranha". Rooi maag piranha, roodepoort,
iewers het hulle iets in gemeen...:-))

Lorinda
Re: Pygocentrus nattereri [boodskap #4047 is 'n antwoord op boodskap #4026] So, 22 Februarie 2004 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Feb 2004 10:57:47 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Hier in Londen was dit hierdie week nuus toe 'n piranha skielik uit
> die lug op 'n boot in die Thames val... Die huidige teorie is dat
> iemand dit as 'n troeteldier aangehou het, en toe in die Thames
> losgelaat het waar 'n meeu dit opgepik het en laat val het. Dit was
> blykbaar 'n "Red Bellied Piranha". Rooi maag piranha, roodepoort,
> iewers het hulle iets in gemeen...:-))

LOL! O, dit was vreeslik snaak! En baie interessant ook nog!! ;-))
Onthou dat ek vir jou 'n pakkie rotenone stuur - net ingeval. Mens
weet nooit...;-)))
Is daar nie ook een of ander Joodse sekte wat een of ander profesie
oor visse of 'n pratende vis of iets met 'n vis te make het nie? Ek
onthou dat ek verlede jaar iets so weird gelees het van een of ander
Rabbi by 'n Hasidic New York vis mark, en sy ordeal met so pratende
vis.
Ek wonder of hierdie piranha ook iets te sê gehad het?

Hmmm....ja, Dalk is daar baie meer
en dieper betekenisse met die Roodepoort storie?
Hmmm....
;-)))

Terloops, waarom kyk jy nie ook na daardie Zen internet ISP wat die
ouens daar in jou geweste gebruik nie, Lorinda? Dan is jy ook op
kabel en kan ons dalk vinniger en meer effektief "evidence" uitruil?
;-))

_
(-'- )
( - " -)
(_`/. _)

Zzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzen
;-))))
Re: Pygocentrus nattereri [boodskap #4050 is 'n antwoord op boodskap #4026] Ma, 23 Februarie 2004 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar was 'n foto van die vis in die naweekmedia. Dit sal die ingelsmanne
wakker hou - wie't gesê "walk on water ..."
Op 'n anner vlak - is die water van die Teems nie ietwat koud vir die
byterige vis nie?
Re: Pygocentrus nattereri [boodskap #4058 is 'n antwoord op boodskap #4047] Ma, 23 Februarie 2004 23:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:q88i30ljlgrevjt6chpk6rudr835hbrhd2@4ax.com...

>
> LOL! O, dit was vreeslik snaak! En baie interessant ook nog!! ;-))
> Onthou dat ek vir jou 'n pakkie rotenone stuur - net ingeval. Mens
> weet nooit...;-)))

Beslis! Veral as hierdie maar net 'n voorsmaak is van een of ander piranha
vloek wat op die stad gaan neerdaal! :-))


> Is daar nie ook een of ander Joodse sekte wat een of ander profesie
> oor visse of 'n pratende vis of iets met 'n vis te make het nie? Ek
> onthou dat ek verlede jaar iets so weird gelees het van een of ander
> Rabbi by 'n Hasidic New York vis mark, en sy ordeal met so pratende
> vis.

Ek dink nie ek het al daarvan gehoor nie. Laat weet asseblief meer as jy
detail kan onthou, dit klink baie interessant.


> Ek wonder of hierdie piranha ook iets te sê gehad het?

LOL! Iets soos "ek is nou dik gevreet aan orige meeue en nou is dit julle
beurt" of dalk iets meer verhewe en in Latyn of Aramaic? :-))


> Terloops, waarom kyk jy nie ook na daardie Zen internet ISP wat die
> ouens daar in jou geweste gebruik nie, Lorinda? Dan is jy ook op
> kabel en kan ons dalk vinniger en meer effektief "evidence" uitruil?
> ;-))
>
> _
> (-'- )
> ( - " -)
> (_`/. _)
>
> Zzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzen
> ;-))))
>

Baie goeie voorstelling! :-) Ek was nogal heel tevrede met die Tiscali ADSL,
tot dinge die laaste paar weke so begin skeefloop het :-( Maar dit is nou
duidelik tyd vir 'n Zen ondervinding. Sodra ek tyd het sal ek onderoek
instel.

Lorinda
Re: Pygocentrus nattereri [boodskap #4059 is 'n antwoord op boodskap #4050] Ma, 23 Februarie 2004 23:53 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:c1cvmt$m7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was 'n foto van die vis in die naweekmedia. Dit sal die ingelsmanne
> wakker hou - wie't gesê "walk on water ..."

LOL! UFO as ek reg onthou :-)) Ek het omtrent 4 jaar gelede hulle konsert in
Southampton gesien saam met 'n vriendin wat 'n fan was. Maar jy is reg, dit
sal die hele spul op die Teems op hulle hoede hou :-))

> Op 'n anner vlak - is die water van die Teems nie ietwat koud vir die
> byterige vis nie?
>

Ja, dit is veels te koud. Die vis was waarskynlik kort voor dit vrygelaat.

Lorinda
Vorige onderwerp: O Perd!!
Volgende onderwerp: Lui perde en luiperds ;-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:26:12 MGT 2024