Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Stille Nag
Stille Nag [boodskap #19648] Ma, 21 Desember 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
STILLE NAG

Stille nag, heilige nag.
Alles rus, eensaam wag
slegs Maria, geseënde vrou,
by haar kindjie met Josef so trou;
Soete, hemelse rus!
Soete, hemelse rus!

Stille nag, heilige nag.
Oor die veld, lief en sag,
klink die lied van die engelekoor,
eers deur herders, dan verder gehoor.
Juig die Redder is daar!
Juig die Redder is daar!

Stille nag, heilige nag.
Jesuskind, vriend�lik lag,
liefde teer uit u god�like mond;
tans daag heerlik die vrywordingstond:
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!
Re: Stille Nag [boodskap #37931 is 'n antwoord op boodskap #19648] Wo, 20 Desember 2000 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Williams  is tans af-lyn  Paul Williams
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
> STILLE NAG
>
> Stille nag, heilige nag.
> Alles rus, eensaam wag
> slegs Maria, geseënde vrou,
> by haar kindjie met Josef so trou;
> Soete, hemelse rus!
> Soete, hemelse rus!
>

An Afrikaaner version of 'Silent Night' ?

Paul
Re: Stille Nag [boodskap #37933 is 'n antwoord op boodskap #19648] Wo, 20 Desember 2000 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Paul Williams wrote:

>> STILLE NAG
>>
>> Stille nag, heilige nag.
>> Alles rus, eensaam wag
>> slegs Maria, geseënde vrou,
>> by haar kindjie met Josef so trou;
>> Soete, hemelse rus!
>> Soete, hemelse rus!
>>
>
> An Afrikaaner version of 'Silent Night' ?
>
>

Ja. Kan jy meeste daarvan verstaan?

Gloudina
Re: Stille Nag [boodskap #37935 is 'n antwoord op boodskap #19648] Wo, 20 Desember 2000 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Williams  is tans af-lyn  Paul Williams
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
>
> Ja. Kan jy meeste daarvan verstaan?
>
> Gloudina
>
>

Can I understand most of it ? Er .. its a bit slow going, but I can muddle
thru ...

Paul
Re: Stille Nag [boodskap #37989 is 'n antwoord op boodskap #37935] So, 24 Desember 2000 17:39 Na vorige boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dude ... not "Afrikaaner". "Afrikaans". And the word you used, when used in
its correct context, is "Afrikaner".

"Paul Williams" skryf in boodskap news:B666B29C.7079%paul.williams49@virgin.net...
>>
>> Ja. Kan jy meeste daarvan verstaan?
>>
>> Gloudina
>>
>
> Can I understand most of it ? Er .. its a bit slow going, but I can muddle
> thru ...
>
> Paul
>
Vorige onderwerp: My translation of Stille Nag
Volgende onderwerp: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 05:03:16 MGT 2024