apokalipties [boodskap #146681] |
Ma, 14 Oktober 2024 18:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20602 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
apokalipties
Afbreking: a•po•ka•lip•ties
Byvoeglike naamwoord: apokalipties
Attributief: apokaliptiese
Betekenis:
• Wat betrekking het op die einde van die wêreld soos ons dit ken.
Gebruik:
• Daar is twee apokaliptiese geskrifte in die Bybel, naamlik Daniël en Openbaring.
Sinoniem:
• katastrofaal
Vertaling:
Engels: apocalyptic
Nederlands: apocalyptisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|