Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gegoed
gegoed [boodskap #146569] Ma, 30 September 2024 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20344
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gegoed
Afbreking: ge•goed
Samestelling: ge- + goed


Byvoeglike naamwoord: gegoed
Vergrotende trap: meer gegoed
Oortreffende trap: mees gegoede
Attributief: gegoede

Betekenis:
• Met baie geld en ander middele.

Gebruik:
• Hy kom uit 'n gegoede familie.

Sinoniem:
• bedeeld
• bemiddeld
• florerend
• opulent
• ryk
• vermoënd
• welaf
• welgesteld
• welvarend

Antoniem:
• arm
• behoeftig

Afgelei:
• gegoedheid
• gegoedes

Vertaling:
Engels: affluent, well-off, well-to-do
Nederlands: gegoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewaagd
Volgende onderwerp: gedemp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Okt 09 12:30:29 MGT 2024