Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewaagd
gewaagd [boodskap #146568] Ma, 30 September 2024 16:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20344
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewaagd
Afbreking: ge•waagd
Samestelling: gewaag + -d


Byvoeglike naamwoord: gewaagd
Vergrotende trap: gewaagder
Oortreffende trap: gewaagdste
Attributief: gewaagde

Betekenis:
• Wat gevaarlik is en met risiko gepaardgaan.

Gebruik:
• Die storielyn is effens gewaagd en sal nie in almal se smaak val nie.
• Sy dra 'n gewaagde deurtrekker.

Sinoniem:
• gedurf
• gevaarlik
• onveilig
• riskant
• roekeloos
• stout
• waaghalsig

Antoniem:
• veilig

Afgelei:
• gewaagdheid

Vertaling:
Engels: hazardous, risky, daring
Nederlands: gewaagd

Nota:
• Voltooide deelwoord van waag.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolossaal
Volgende onderwerp: gegoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Okt 09 13:38:52 MGT 2024