Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belese
belese [boodskap #146565] Ma, 30 September 2024 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20344
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belese
Afbreking: be•le•se


Byvoeglike naamwoord: belese
Vergrotende trap: meer belese, belesener
Oortreffende trap: mees belese, belesenste
Attributief: belese

Betekenis:
• Wat baie boeke gelees het (en gevolglik oor baie kennis beskik).

Gebruik:
• Hy was 'n wyd belese mens wat met groot insig en wysheid oor bykans enige onderwerp kon gesels.

Sinoniem:
• geleerd
• geletterd
• ingelig
• kennisryk
• kundig

Antoniem:
• onbelese

Afgelei:
• belesenheid

Vertaling:
Engels: well-read
Nederlands: belezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekunsteld
Volgende onderwerp: menssku
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Okt 09 12:45:06 MGT 2024