Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besnoeiing
besnoeiing [boodskap #146547] Vr, 27 September 2024 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besnoeiing
Afbreking: be•snoei•ing
Samestelling: besnoei + -ing


Selfstandige naamwoord: besnoeiing
Meervoud: besnoeiinge, besnoeiings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van besnoei (om kleiner of minder te maak).

Gebruik:
• Die maatskappy beplan 'n verdere besnoeiing van poste.

Sinoniem:
• afname
• besparing
• besuiniging
• inkorting
• inkrimping
• snoeiing
• vermindering

Hiponiem:
• kostebesnoeiing
• werkbesnoeiing

Vertaling:
Engels: cutback
Nederlands: besnoeiing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr, 27 September 2024 18:02]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: sleutelkwessie
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:14:15 MGT 2024