bloedblaas [boodskap #146539] |
Di, 24 September 2024 18:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20268 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloedblaas
Afbreking: bloed•blaas
Samestelling: bloed + blaas
Selfstandige naamwoord: bloedblaas
Meervoud: bloedblase
Verkleinwoord: bloedblasie
Meervoud van verkleining: bloedblasies
Betekenis:
• 'n Blaas (verhoogde area op die vel) wat met bloed gevul is.
Gebruik:
• Bloedblase is meestal onskadelik en gaan binne 'n paar weke sonder behandeling weg.
Vertaling:
Engels: blister filled with blood
Nederlands: bloedblaasje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di, 24 September 2024 18:21] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|