Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestuiwer
bestuiwer [boodskap #146439] Do, 12 September 2024 15:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20344
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestuiwer
Afbreking: be•stui•wer
Samestelling: bestuif + -er


Selfstandige naamwoord: bestuiwer
Meervoud: bestuiwers

Betekenis:
• 'n Dier wat plante bestuif (soos 'n by, kewer, mot, skoenlapper, vlermuis, voël, ens.)

Gebruik:
• Die plant se sterk geur lok talle bestuiwers.

Vertaling:
Engels: pollinator
Nederlands: bestuiver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toediening
Volgende onderwerp: plantluis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Okt 09 13:19:37 MGT 2024