Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rasherrie
rasherrie [boodskap #146047] Ma, 05 Augustus 2024 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20147
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rasherrie
Afbreking: ras•her•rie
Samestelling: ras + herrie


Selfstandige naamwoord: rasherrie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gedoente oor ras.

Gebruik:
• Die departement het ingryp nadat 'n rasherrie by die skool ontstaan het.

Vertaling:
Engels: racial uproar
Nederlands: rassenrellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boubedryf
Volgende onderwerp: ontspanning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 11 14:27:45 MGT 2024