bendegeweld [boodskap #146044] |
So, 04 Augustus 2024 10:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bendegeweld
Afbreking: ben•de•ge•weld
Samestelling: bende + geweld
Selfstandige naamwoord: bendegeweld
Meervoud: –
Betekenis:
• Geweld wat deur die lede van 'n bende gepleeg word.
Gebruik:
• Bendegeweld is 'n groot probleem in die Wes-Kaap.
Vertaling:
Engels: gang violence
Nederlands: bendegeweld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|